JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Aug 24, 2019 11:03 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 67 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3
Author Message
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Thu Jun 21, 2018 9:36 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Posts: 369
Volle thread, nogals n interessante lees eintlik.
http://forum.accurateshooter.com/thread ... 6.3954044/


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Thu Jun 21, 2018 2:43 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Posts: 1422
Location: Kuilsrivier
Ek het vir my die Recon gekry. Nou, as jy deur n paar groot name scopes gekyk het en jy kyk deur die Recon, dan kan jy die verskil sien. Selfde vergroting op 1000m, net beter.

_________________
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 TOMBI; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Thu Jun 21, 2018 4:09 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 6083
Location: Brackenfell
Heinz Petersen wrote:
Ek het vir my die Recon gekry. Nou, as jy deur n paar groot name scopes gekyk het en jy kyk deur die Recon, dan kan jy die verskil sien. Selfde vergroting op 1000m, net beter.


Die prys is ook darem bietjie anders as die Delta ... sal egter nog graag deur daai glase wil loer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Thu Jun 21, 2018 6:54 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1370
Location: Weskus
Arnold wrote:
Heinz Petersen wrote:
Ek het vir my die Recon gekry. Nou, as jy deur n paar groot name scopes gekyk het en jy kyk deur die Recon, dan kan jy die verskil sien. Selfde vergroting op 1000m, net beter.


Die prys is ook darem bietjie anders as die Delta ... sal egter nog graag deur daai glase wil loer.


Arnold moet dit nie doen nie jy gaan dalk teleurgesteld wees en nie meer tevrede wees met wat jy tans gebruik nie .. :laugh: :laugh:

DD


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Sun Jun 24, 2018 11:12 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Posts: 213
Location: Pretoria
Goeie dag almal

Ek het so paar weke terug een van die teleskope by Seemonster gekoop. Wat eintlik gemaak het dat ek die teleskoop gekoop het het so paar weke vroeër begin. JC het my oortuig dat ons een koop na my pa opsoek was vir 'n teleskoop. Sy vereistes gepaard met sy budget het gemaak dat die Delta die heel tyd die naaste was wat al die bokse getick het, so toe knyp ons oë toe en sê die scope moet maar kom. Ek het 'n Kahles K624i op 'n 308 gehad wat ek die nuwe Gallery Rifle dissipline by die SAJWV mee skiet en was toe baie nuuskierig om te sien hoe vergelyk die 2 teleskope met mekaar. Die teleskoop was nie lank by my voor my pa hom kom haal het nie (2 dae) so ek kon net na werk die goed redelik met mekaar vergelyk en dit nog eintlik in die donker ook.

Aanvanklik was daar nie veel te kies tussen die optika van die 2 teleskope in die dag nie. Toe ons egter een aand onder die straatligte na 'n paar goed kyk toe het die Delta nogal sy lyf rongegooi. Soveel so dat ek eintlik daar besluit het om van die Kahles ontslae te raak en 'n Delta te koop. Wat ek wel kan sê is dat die Kahles het 'n groter FOV en dat sy stelknoppe lekkerder voel. Meer direk en crisp. Maar dis nou amper op die vlak om 2 voertuie met mekaar te vergelyk en dan te sê die een is beter omdat die leer op die sitplekke beter voel. Beide se stelknoppe stel ewe akkuraad. Die Kahles het die MSRKi kruis gehad en die Delta het die LRD-1P kruis wat beide baie naby aan mekaar is. Die Delta se kruis is egter beter omdat die 'floating dot' effens kleiner is en die kruis is vir my beter genommer (1 mil, 2 mil ens.). Die onmiddelike indelings van die Delta se kruis was vir my bietjie beter uitgelê in vergelyking met die Kahles.

Ek was een keer baan toe vir net instel en bietjie ladings kyk en het nou al 2 SAJWV skiete gaan doen met die teleskoop. Ek kon op die SAJWV skietdae die Delta langs 'n S&B PMII sit en bietjie 'n vergelyk tref hoe die goed kyk teenoor mekaar. Per geleentheid kon die S&B nie gate sien wat die Delta nie kon sien nie. Wat wel gister tydens 'n Gallery Rifle skiet op Rooikraal gebeur het is dat ek tydens die 300m Springbok oefening die 308 se gate kon sien wat in die swart was. Ek kon nie vroeër in die oggend die 6.5 se koeëlgate op 300m sien nie. Ek dink daar is wel 2 faktore wat dit vir die Delta makliker gemaak het. Hy vergroot meer (25x vs. 30x) en die koeëlgate was groter. Die son kon ook dalk op 'n ander hoek geval het wat maak dat die gate meer sigbaar is. Maar ek kon nie agterkom dat die FOV 'n probleem was dat ek gesukkel het om my teiken op te spoor en seker te maak dat ek wel op die regte teiken is nie.

Overall dink ek die teleskoop is uitstekende waarde vir geld. Mens hoef nie S&B geld uit te gee om 'n regtig uitstekende FFP teleskoop te he nie. Die zero stop werk bietjie moeiliker as op die S&B en die handleiding van die S&B is bietjie beter en meer verstaanbaar. Dan sou ek steeds sê die S&B se optika bly beter en die FOV is natuurlik ook groter.

Ek weet nou nie hoe gaan die pryse van die nuwe Kahles teleskope wees wat oppad is nie (K525) maar op hierdie stadium as mens 'n FFP teleskoop soek wat 'n goed deurdinkte kruis het en uitstekende optika het sou ek nie verder kyk as die Delta's nie. Behalwe as jy nie die einde van jou tjekboek kan sien nie en dit nie rerig voel as mens S&B tipe geld wil uitgee nie.

Net my 2 sente.
Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Sun Jun 24, 2018 2:31 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 512
Location: Slurry
Is daar ‘n pryslys beskikbaar op die scopes?
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Sun Jun 24, 2018 3:15 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm
Posts: 546
Location: Durban
JJV wrote:
Is daar ‘n pryslys beskikbaar op die scopes?
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk
JJV I can help with prices on the Delta and Kahles mentioned by Henna308.

Let me know which option you are interested in.

Cheers
Kurt

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

_________________
Burn Powder, Not Your Pocket!

kurt@theshootingguys.co.za

www.theshootingguys.co.za

CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Tue Aug 21, 2018 2:28 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Posts: 292
Location: Bellville / Weskus
Ek weet van 'n StrykerHD 4.5-30x56 mil/mil FFP LRD-1P wat 'n nuwe baas soek.

Kontak vir Schalk 08twee87sewe5vyf10

_________________
Adri Barkhuizen
facebook instagram youtube


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Tue Aug 21, 2018 2:48 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Posts: 369
Dumbluck gaan gooi hom op die Advertensies seksie van die forum..

Sent from my BLA-L09 using Tapatalk

_________________
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Tue Aug 21, 2018 3:32 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm
Posts: 546
Location: Durban
SeeMoNsteR wrote:
Dumbluck gaan gooi hom op die Advertensies seksie van die forum..

Sent from my BLA-L09 using Tapatalk


It is already there under my name in the "Dealers" section O0

_________________
Burn Powder, Not Your Pocket!

kurt@theshootingguys.co.za

www.theshootingguys.co.za

CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Fri Oct 26, 2018 2:23 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Posts: 259
Location: Three Rivers, Vereeniging
Nuut van DELTA af..

5-50s kry nuwe turrets, Locking turrets met tool-less re zero kom nou as std. Ook is daar n nuwe rev indicator en wind word duidelik regs en links aangedui.

Mil weergawe kry nou .05mil click waardes, 5mm per click op 100m vir die manne wat nog altyd meer van mils en meter hou maar skugter was vir die 1cm clicks. Selfde soort kruis as die DLS3 op die .125 moa model, maar met mrad subtensies.

In kort,
10x zoom range,
top tier optics,
oor n 100moa se vertikale verstelling en meer as 50 op wind,
puik turrets, tracking en van die beste reticles op die mark vandag

Die scopes het in n baie kort tyd n redelike merk lokaal in verskeie skiet dissiplines gemaak en ons sien uit na dit wat nog oppad is.

http://deltaoptical.eu/en/hunting/rifle ... H-IE8yn9PM

Kontak ons gerus vir meer info

_________________
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za


Last edited by CMH on Mon Oct 29, 2018 10:16 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Fri Oct 26, 2018 8:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Posts: 1261
Location: Hamilton NZ
Is hulle al beskikbaar? Ek soek nog een...)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Sat Oct 27, 2018 9:13 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Posts: 369
Ian glo iewers in volgende maand dalk
Groete

Sent from my BLA-L09 using Tapatalk

_________________
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Wed Jul 24, 2019 1:56 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Posts: 212
Location: Johannesburg
Ek hou baie van my delta Stryker en nou is daar nog een om te oorweeg.

Delta titanium 4-24: almost unbeatable in its price-performance ratio.

https://www.all4shooters.com/en/hunting ... ing-video/


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 11:38 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Posts: 259
Location: Three Rivers, Vereeniging
DELTA STRYKER HD
5-50x56 SFP
Reticle DLS-1
Turrets 0.5mil

R24 500


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 12:40 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Posts: 259
Location: Three Rivers, Vereeniging
Just want to add that this is a DEMO SCOPE.

Correction: Turrets 0.05mil


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Delta Stryker HD
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 1:00 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 984
Location: Kroonstad
Bargain!!


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 67 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group