Page 1 of 1

Gesoek - Taksidermis vir skouermontering in JHB/Pretoria

Posted: Mon Jul 15, 2019 4:18 pm
by FredJ
Goeie dag,
Ek is opsoek na aanbevelings vir 'n taksidermis om 'n skouermontering te laat doen in die JHB/Pretoria area.
Ek het gaan oplees in die argiewe maar kon nie enige onlangse boodskappe opspoor nie.
Enige terugvoer sal waardeer word.
Dankie.
Groete
Fred

Re: Gesoek - Taksidermis vir skouermontering in JHB/Pretoria

Posted: Mon Jul 15, 2019 4:51 pm
by BeesBreet
As ek “taxidermist pretoria” in google in sit en search knoppie druk gee hy baie opsies. Ek sien jy is naby Sandton, probeer Highveld taxidermy. Hulle doen mooi werk


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Gesoek - Taksidermis vir skouermontering in JHB/Pretoria

Posted: Mon Jul 15, 2019 5:44 pm
by Geno
Cradle Of Man taksidermie in Krugersdorp

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Re: Gesoek - Taksidermis vir skouermontering in JHB/Pretoria

Posted: Mon Jul 15, 2019 7:46 pm
by Kallie404
Nico Van Rooyen Taksidermie is in Rosslyn PTA. Puik werk maar aan duur kant. Jy sal egter nie spyt wees nie.

Re: Gesoek - Taksidermis vir skouermontering in JHB/Pretoria

Posted: Tue Jul 16, 2019 9:54 am
by FredJ
Dankie vir die hulp sover manne.

Re: Gesoek - Taksidermis vir skouermontering in JHB/Pretoria

Posted: Tue Jul 16, 2019 11:15 am
by OomMatt
Ek het meeste van my werk laat doen deur "New Generation" , van Buffel tot Springbok en beveel Henry aan , ook besig met van my seun se klieente se werk by hom .
Henry : 083 312 0206

Re: Gesoek - Taksidermis vir skouermontering in JHB/Pretoria

Posted: Tue Jul 16, 2019 12:51 pm
by WILLEBEES
Universal Trophy Services
Taxidermist in Bashewa AH
Address: Plot 114 Bashewa, Pretoria, 0002
Phone: 012 811 0655

Re: Gesoek - Taksidermis vir skouermontering in JHB/Pretoria

Posted: Fri Jul 19, 2019 3:52 pm
by AOosie
Ek kan ook Savuti aanbeveel. Het nog nooit n problem gehad nie en hulle is naby Gordon Rd afrit

Re: Gesoek - Taksidermis vir skouermontering in JHB/Pretoria

Posted: Mon Jul 22, 2019 2:53 pm
by FredJ
Dankie vir almal se terugvoer.