Wie nie vra nie Deel 2

Locked
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 384
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Location: Klerksdorp

Wie nie vra nie Deel 2

Post by Problem Animal Control » Sun Jan 08, 2012 1:02 pm

Manne

Ek is baie bly en dankbaar om julle mee te deel dat ek my 4x4 gekry het!!!! Ek het hom in Pretoria gaan haal einde Oktober laas jaar: 1998 Nissan 3.0 lit V6 D/cab 4x4, gekry vir R37500,00. Goeie kopie,hy het 226000km opgehad toe ek hom gekry het, staan nou al op 236000km en het al n klomp jakke en vlakvarke agterop gehad. Geduld en volhard in gebed en geloof is die geheim. Ek het ook nie vir die bakkie betaal nie,die geld is vir my gegee op voorwaarde dat ek vir die volgende 5-10 jaar vir die ou sal jag. Dankie Vader vir U genade en voorsiening.

Groette

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!

User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Location: Benoni

Re: Wie nie vra nie Deel 2

Post by grumpy » Sun Jan 08, 2012 2:43 pm

Soek die man nie nog n seun nie? Ek wil n 375 he en sal ook vir hom jag. Ek sal tot sy skoene vir hom vas maak!!! ;D

Locked

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”