Jakkals jag

Post Reply

Waar en hoe kan ek saam gaan

Waar en hoe kan ek saam gaan
7
64%
Waar en hoe kan ek saam gaan
4
36%
 
Total votes: 11

User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Location: Bloemfontein

Jakkals jag

Post by Johan22 » Mon May 14, 2012 9:19 am

Hallo Manne

Dit klink of so 'n jakkals jag lekker kan wees. Hoe kan 'n man maak om saam te gaan en te help skiet aan die probleem kinders van ons.

Groete
Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield) 
.357 (S/Weston) 
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7100
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: Jakkals jag

Post by Gerhard » Mon May 14, 2012 9:23 am

Waar in die land is jy?

Sou dalk n goeie ding wees om saam met iemand uit te gaan en te kyk hoe dit gedoen word...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment

User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Location: Bloemfontein

Re: Jakkals jag

Post by Johan22 » Mon May 14, 2012 1:46 pm

Hi Gerard

Ek is in Bkoemfontein en sal graag wil help om die ou Jakkies onderbeheer te hou as dit kan.

Groete Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield) 
.357 (S/Weston) 
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7100
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: Jakkals jag

Post by Gerhard » Mon May 14, 2012 1:51 pm

Johan22 wrote: Hi Gerard

Ek is in Bkoemfontein en sal graag wil help om die ou Jakkies onderbeheer te hou as dit kan.

Groete Johan22
Johan,

Kontak Jacques Botha hier op die forum.

Hy is in Bloem.

Hy bied gereeld inleiding tot probleem dier beheer kursuse aan.

Vind uit wanneer hy weer een aanbied en gaan luister wat alles benodig word om Predasie Bestuur toe te pas.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment

User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Location: Bloemfontein

Re: Jakkals jag

Post by Johan22 » Tue May 22, 2012 6:42 am

More Gerhard

Baie dankie ek sal so maak.

Groete
Joahn22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield) 
.357 (S/Weston) 
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)

Kolhasie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Location: Kathu

Re: Jakkals jag

Post by Kolhasie » Tue Sep 16, 2014 5:26 pm

Naand

Ek persoonlik laat nie n ander man op jakkels skiet behalwe ek self nie en dink dis maar die meeste jakkie jagters se idee.
Gaan geniet eers saam en kyk hoe word dit gedoen. want dink nie jy gaan kaans kry om te skiet nie

bedoel niks lelik nie
Groete

Nicokoch
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:02 am

Re: Jakkals jag

Post by Nicokoch » Thu Sep 18, 2014 8:57 am

Hallo ek sou ook graag saam met iemand wou uitgaan om n bietjie meer te leer.
As hier iemand in die Gauteng area is wat dalk kan help sal ek dit waardeur.

Ons was verlede naweek uit en het 2 ingeroep en geskiet.

Maar ek is baie seker dat ek meer kan leer van iemand wat dit al lank doen.
byvoorbaad dankie

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Location: Potchefstroom
Contact:

Re: Jakkals jag

Post by BLOK » Thu Sep 18, 2014 10:44 am

Nicokoch wrote:Hallo ek sou ook graag saam met iemand wou uitgaan om n bietjie meer te leer.
As hier iemand in die Gauteng area is wat dalk kan help sal ek dit waardeur.

Ons was verlede naweek uit en het 2 ingeroep en geskiet.

Maar ek is baie seker dat ek meer kan leer van iemand wat dit al lank doen.
byvoorbaad dankie

Nico welkom op die forum.

Se gou vir my hoeveel ondervinding het jy al, en watse toerusting gebruik jy tans. Hier is baie manne wat jou kan lees en sal help maar agv kansvatters en manne wat ander se plase steel ens is hulle somtyds traag om raad te gee of n ou uit te vat. Ek glo as jy meer vertel van jou huidige ondervinding, gebruike en kennis sal die manne dalk net weet wie jy is en graag help.

Sterkte en ek hoop jy kom reg.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

Nicokoch
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:02 am

Re: Jakkals jag

Post by Nicokoch » Wed Oct 08, 2014 7:05 am

BLOK wrote:Nico welkom op die forum.

Se gou vir my hoeveel ondervinding het jy al, en watse toerusting gebruik jy tans. Hier is baie manne wat jou kan lees en sal help maar agv kansvatters en manne wat ander se plase steel ens is hulle somtyds traag om raad te gee of n ou uit te vat. Ek glo as jy meer vertel van jou huidige ondervinding, gebruike en kennis sal die manne dalk net weet wie jy is en graag help.

Sterkte en ek hoop jy kom reg.
Ek baie min Jakkals jag ondervinding. Maar will graag meer leer. Toeristing is as volg skiet met 222 silencer moet nig op gesit word met 60gr Hornady's op die oomblik. ek maak gebruik van n handroeper as ook n FoxPro wat ek onlangs aangeskaf het. Ek gebruik ook my foon met n Bloutand speaker.
My ryding op die oomblik is n quad. My ligte is n sniper 150 mm met rooilens ek het ook n Lasergenetics ND50 groen laser flits.

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12578
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Jakkals jag

Post by Geno » Wed Oct 08, 2014 7:18 am

Nico,
Ek sal jou saamvat. Paar manne het by my (seker verkeerde maniere) geleer oa. Cobb, G-Force, Katefbessie, Nightro Suppressors, Jan-Hendrik ens.
Waar in GP is jy, en hoe vêr is jy bereid om te ry? Ek jag nou en dan in die week dan kan my partner (G-Force) nie altyd saam ry nie.
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 731
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Location: Tzaneen

Re: Jakkals jag

Post by Katefbessie » Wed Oct 08, 2014 7:35 am

More Nico, jy kan maar gerus Geno se aanbod hoog ag. Om 'n paar (hoe meer hoe beter) saam met so man uit te gaan en net te sit en in te neem is alreeds 'n kursus op sy eie. Letwel dat hekke oopmaak en nie 'n kans op die stoel verseker aan die orde van die dag sal wees. Vra maar baie vrae, en PS moet nie Geno se roeper pen in die veld vergeet nie.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350

User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2351
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Jakkals jag

Post by G-force » Wed Oct 08, 2014 8:02 am

Katefbessie wrote:, en PS moet nie Geno se roeper pen in die veld vergeet nie.
Ja asb tog anders moet ek "alweer" een bou! ::)
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?

User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 731
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Location: Tzaneen

Re: Jakkals jag

Post by Katefbessie » Wed Oct 08, 2014 8:24 am

G-force wrote:
Katefbessie wrote:, en PS moet nie Geno se roeper pen in die veld vergeet nie.
Ja asb tog anders moet ek "alweer" een bou! ::)
Ahhaha... daai pen se welding was elgeval m o e r t o e skeef.
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350

User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2351
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Jakkals jag

Post by G-force » Wed Oct 08, 2014 8:34 am

Katefbessie wrote:
G-force wrote:
Katefbessie wrote:, en PS moet nie Geno se roeper pen in die veld vergeet nie.
Ja asb tog anders moet ek "alweer" een bou! ::)
Ahhaha... daai pen se welding was elgeval m o e r t o e skeef.
Hahaha Nee dan was daai een seker een van Geno se homemade projekte gewees! :-X
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?

Jan-Hendrik
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
Location: Pretoria- MOOT

Re: Jakkals jag

Post by Jan-Hendrik » Wed Oct 08, 2014 9:10 pm

Welkom Nico -Vat die geleentheid saam Geno.. vat maar n "Black book" saam...JY GAAN BAIE LEER!!
In my oe is hy HOOF-TROS-TOKKELOS!
JAN-HENDRIK

Nicokoch
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:02 am

Re: Jakkals jag

Post by Nicokoch » Mon Oct 13, 2014 10:39 am

Hallo Geno
Dankie vir die aanbod hoe kan ek jou kontak om iets te reel.
Hier is my nommer 0832129536.

Cobus het ook aangebied maar die weer wou nie saam speel nie.

Dankie aan almal ek waardeur dit.

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”