Bees Slag

User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Location: Swellendam

Re: Bees Slag

Post by Flip Groenewald » Thu Jul 12, 2012 2:25 pm

vlakvark1 wrote:
BLOK wrote: Mense julle weet nie hoe lekker daai bees goene is nie, dit is soos murg. Toe ons klein was het ons baklei wie kry die grootstes as my pa hulle die osse geknip het.
Nou hoe maak die manne wat olifant skiet sluk seker n week en half aan daai een ;D ;D ;D ;D
Sit en dink daai selle ding.
Swellendam WC

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Location: Potchefstroom
Contact:

Re: Bees Slag

Post by BLOK » Thu Jul 12, 2012 2:30 pm

vlakvark1 wrote:
BLOK wrote: Mense julle weet nie hoe lekker daai bees goene is nie, dit is soos murg. Toe ons klein was het ons baklei wie kry die grootstes as my pa hulle die osse geknip het.
Nou hoe maak die manne wat olifant skiet sluk seker n week en half aan daai een ;D ;D ;D ;D

Ek weet nie belowe jou as julle twee manne daai olifant vashou en knip sal ek julle se want as julle dit regkry kan ek die sluk ook regkry. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Location: Swellendam

Re: Bees Slag

Post by Flip Groenewald » Thu Jul 12, 2012 3:30 pm

kan n mens van die bees se vet gebruik om droewors en wors te maak en waater gedeeltes sal julle voorstel.
Swellendam WC

Sarel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Location: Pretoria

Re: Bees Slag

Post by Sarel » Thu Jul 12, 2012 3:33 pm

Die "brisket vet" is lekker om braai wors te maak.

Droe wors is skaap stert die beste !!

User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Location: Swellendam

Re: Bees Slag

Post by Flip Groenewald » Thu Jul 12, 2012 3:34 pm

Ek die Brisket vet is reg maar is daar ander ook wat gebruik kan word en moet ek dit afsny terwyl ons slag en dan vrieskas toe of moet dit saam met die bees hang vir die 7-10dae.
Swellendam WC

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 5904
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie

Re: Bees Slag

Post by Eugene » Thu Jul 12, 2012 3:36 pm

Skietekat wrote: Ek die Brisket vet is reg maar is daar ander ook wat gebruik kan word en moet ek dit afsny terwyl ons slag en dan vrieskas toe of moet dit saam met die bees hang vir die 7-10dae.
Kan maar saam met die bees hang, ek het dit nog nooit anders gedoen nie en nog nooit probleme gekry nie!

Is die bees al plat?  :angel:
Aim small, miss small

Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Location: Yarraman

Re: Bees Slag

Post by Vlakvark » Thu Jul 12, 2012 3:43 pm

Image
Image
Image

User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Location: Swellendam

Re: Bees Slag

Post by Flip Groenewald » Thu Jul 12, 2012 3:59 pm

hy val saterdag die 21-Jul-2012 gebore 19-Jul-2011
Swellendam WC

Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Bees Slag

Post by Beretta » Thu Jul 12, 2012 4:03 pm

Vlakvark
Nou lekker gelag die manne daar by julle in Down under is bloody snaaks ;D ;D 270 en bullterrier pasop
Beretta

User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Location: Swellendam

Re: Bees Slag

Post by Flip Groenewald » Mon Jul 23, 2012 3:27 pm

Dankie manne vir al julle hulp

Die skoot het geval op die kruis tussen die oe en horings en hy het geval net daar waar hy gestaan het.

Ons het toe ma op so 30m van hom af gaan staan om te skiet het eers voor die tyd 2 skote geskiet op die afstand om te kyk hoe die koel val of styg.

Ek se net weer dankie vir al die hulp hy hang in die koelkas op 5?c  tot saterdag om te begin sny aan hom.

Groete

Flip
Swellendam WC

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Location: Potchefstroom
Contact:

Re: Bees Slag

Post by BLOK » Mon Jul 23, 2012 3:36 pm

En die bees goene wat het van hulle geword??
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Location: Swellendam

Re: Bees Slag

Post by Flip Groenewald » Mon Jul 23, 2012 3:56 pm

man hulle is eerste afgesny en saam huis toe maar ek kani onthou waarheen hulle toe verdwyn heti want ons loop toe in neef Olaf vas.

Hulle le seker nog daar in die yskas of liefie het hulle al weg gegooi. :-X ;D
Swellendam WC

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Location: Potchefstroom
Contact:

Re: Bees Slag

Post by BLOK » Mon Jul 23, 2012 4:03 pm

Skietekat wrote: man hulle is eerste afgesny en saam huis toe maar ek kani onthou waarheen hulle toe verdwyn heti want ons loop toe in neef Olaf vas.

Hulle le seker nog daar in die yskas of liefie het hulle al weg gegooi. :-X ;D

Ai!! klink of julle n harde naweek gehad het sukkel met bees skiet toe seker nog oplaai weer by die slagkamer aflaai, afslag en indra in die koelkamer en asof dit nie erg genoeg was nie moes julle toe daarna nog n berg uit klim ook.

Om bees te skiet en afslag is darem sware werk maar bergklim isi vi sisies nie, vra maar paar manne hier op die forum daai is taai werk.
Last edited by BLOK on Mon Jul 23, 2012 4:06 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Location: Swellendam

Re: Bees Slag

Post by Flip Groenewald » Mon Jul 23, 2012 4:08 pm

Man dit klink dan nou vir my jy was ook daar..

Hahaha ja jong daai berg is net lekker as goeie geselskap en n lekker vet skaap tjop by is.
Swellendam WC

User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Location: Lydenburg. Mpumalanga

Re: Bees Slag

Post by vlakvark1 » Mon Jul 23, 2012 5:20 pm

Skietekat wrote: man hulle is eerste afgesny en saam huis toe maar ek kani onthou waarheen hulle toe verdwyn heti want ons loop toe in neef Olaf vas.

Hulle le seker nog daar in die yskas of liefie het hulle al weg gegooi. :-X ;D
As jy kookkos kry en vroulief wil nie saameet nie dan weet jy waar is daai ''goene'' stuur dan maar die kos vir die buurman ;D ;D ;D
Geniet daai beesvleis ;) ;)
vlakvark en bosvark Bvk

User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Location: Swellendam

Re: Bees Slag

Post by Flip Groenewald » Tue Jul 24, 2012 9:42 am

vlakvark1 wrote:
Skietekat wrote: man hulle is eerste afgesny en saam huis toe maar ek kani onthou waarheen hulle toe verdwyn heti want ons loop toe in neef Olaf vas.

Hulle le seker nog daar in die yskas of liefie het hulle al weg gegooi. :-X ;D
As jy kookkos kry en vroulief wil nie saameet nie dan weet jy waar is daai ''goene'' stuur dan maar die kos vir die buurman ;D ;D ;D
Geniet daai beesvleis ;) ;)


Hahahah jy laat my nou warry want gestraand was kook kos maar sy het darm geeet

Ons sal daai vleisies baie geniet.
Swellendam WC

morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Location: Bloemfontein
Contact:

Re: Bees Slag

Post by morne smith » Sun Mar 03, 2013 10:37 am

As julle hom tussen die oe gaan skiet gaan julle onderdeur die brein skiet. Die kruis tussen linker horing en regteroog en dan regter horing en linkeroog werk 100%

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6236
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Bees Slag

Post by DWB » Sun Mar 03, 2013 12:10 pm

Ek het al 5 beeste gaan skiet wat uitgebreuk het voor die slagtery en van hulle was al erg bloed dorstig as ek daar aankom.

Eerste een het ek met die 30-06 geskiet en die laaste 4 met die 9.3.

3 van hulle het my voluit gestorm soos buffels dan het ek hulle hier naby my plat geskiet.

Dit is groot sports as die manne so kwaai is!
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"

User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2683
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Location: Bloemfontein
Contact:

Re: Bees Slag

Post by Jakkalsgat » Sun Mar 03, 2013 2:29 pm

morne smith wrote:As julle hom tussen die oe gaan skiet gaan julle onderdeur die brein skiet. Die kruis tussen linker horing en regteroog en dan regter horing en linkeroog werk 100%
Die manne wat weet sal vir ons kan help maar klink my Buffel moet jy juis laer skiet omdat sy brein laer is

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6236
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Bees Slag

Post by DWB » Sun Mar 03, 2013 4:14 pm

Jaco, ek sien die buffel teikens wat ons gebruik se brein sit net bo die oë.
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"

User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2683
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Location: Bloemfontein
Contact:

Re: Bees Slag

Post by Jakkalsgat » Sun Mar 03, 2013 5:29 pm

Dankie Deon

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”