Jacquesb

Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Location: Benoni

Jacquesb

Post by grumpy » Fri Feb 08, 2013 8:49 am

Dis met n swaar hart wat ek hier post. Ons vriend Jacquesb se pa is oorlede. Ons is goeie vriende en hy het my laat weet.

Net gedink om al die jagmaats te laat weet van ons vriend se verlies.

Ons hart en medelye gaan uit vir jou Jacques. Mag GOD sy hand oor jou hou, behoed en vrede gee.

Sterkte vir die res van die familie my vriend.

Liefde vir julle my vriend.

Grumpy! >:(

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 5904
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie

Re: Jacquesb

Post by Eugene » Fri Feb 08, 2013 8:54 am

Inige simpatie Jacquesb, sterkte vir jou en jou gesin.
Aim small, miss small

User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Location: Durbanville - Weskaap

Re: Jacquesb

Post by DawieKotze » Fri Feb 08, 2013 8:57 am

Sterkte aan julle!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!

FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3003
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Location: Roodepoort

Re: Jacquesb

Post by FCLoretz » Fri Feb 08, 2013 9:45 am

Sterkte Jacques.

User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Location: Lydenburg. Mpumalanga

Re: Jacquesb

Post by vlakvark1 » Fri Feb 08, 2013 1:14 pm

Jammer om te hoor Jacque
Sterkte aan jou en jou familie
vlakvark en bosvark Bvk

User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Location: Pretoria

Re: Jacquesb

Post by Musgrave » Fri Feb 08, 2013 2:21 pm

Sterkte in hierdie moeilike tyd.

User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1696
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Location: Philippolis

Re: Jacquesb

Post by jaracal » Fri Feb 08, 2013 6:20 pm

My skoonpa is ook so twee weke terug oorlede en het ek en Marietjie die volgende woorde en wense wat ek aan Jacques wil meedeel baie waardeer: Mag julle God se vrede vinnig in julle harte vind in hierdie tyd.
Ons innige simpatie
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter

User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Location: Lydenburg. Mpumalanga

Re: Jacquesb

Post by vlakvark1 » Fri Feb 08, 2013 6:28 pm

jaracal wrote:My skoonpa is ook so twee weke terug oorlede.
Heinrich
Jammer om te hoor oom Heinrich. Dit is nie lekker om iemand aan die dood aftestaan nie
vlakvark en bosvark Bvk

User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Location: Benoni

Re: Jacquesb

Post by grumpy » Fri Feb 08, 2013 8:35 pm

Heinrich,

Sien nou eers. Jammer vir die verlies en bid julle vind vertroosting by ons Vader se voete.

johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Location: Despatch Eastern cape

Re: Jacquesb

Post by johnny » Fri Feb 08, 2013 8:43 pm

Jacquesb

Innige simpatie

Johnny

User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Location: Bloemfontein

Re: Jacquesb

Post by Johan22 » Sat Feb 09, 2013 10:00 pm

Sterke daar ou vriend jy moet net op jou kniee bly en hulp vra ons doen dit saam met jou. Sterkte voorentoe

Johan22

User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1202
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Location: Pretoria

Re: Jacquesb

Post by Jacquesb » Sun Feb 10, 2013 10:03 pm

Dankie Vriende, ek waardeer die booskappe en die omgee.
Heinrich, sterkte mater! God sal jou oorlede skoonpa se naasbestaandes vertroos!

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”