Hartskoot vir Hennie

Post Reply
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5968
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Location: Vaalpark Sasolburg

Hartskoot vir Hennie

Post by Marc » Fri Mar 22, 2013 2:18 pm

So vêr ek weet het Hartskoot Hennie die week sy nekband gekry. Baie geluk ou maat, geniet die Honey moon en kom veilig terug ;)

Mooi loop
Marc

http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/525050_10151321100137694_1833980100_n_zps7622edb5.jpg
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner

Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1149
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Location: Fourways

Re: Hartskoot vir Hennie

Post by Beer (Christo) » Fri Mar 22, 2013 2:23 pm

Geluk Hennie

Onthou net om geweer aansoeke by die polisie goedgekeur te kry gaan 'n fulletjie wees in vergelyking met mammie se streng reels.

Groete

User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3416
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Location: Helderkruin - Wes Rand

Re: Hartskoot vir Hennie

Post by VdWalt » Fri Mar 22, 2013 2:25 pm

Baie geluk, mag julle jare se vreugde en liefde deel.

User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6720
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: Hartskoot vir Hennie

Post by PWV » Fri Mar 22, 2013 2:25 pm

Smaak my hy het die skoot hoog deur! Geluk ou Hennie.

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7100
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: Hartskoot vir Hennie

Post by Gerhard » Fri Mar 22, 2013 2:50 pm

Geluk Hennie...

Alles wat mooi is vir julle twee.

User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1146
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Location: Centurion

Re: Hartskoot vir Hennie

Post by Giepie » Fri Mar 22, 2013 2:51 pm

Is die koeël nou deur die kerk? Geluk
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.

FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3003
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Location: Roodepoort

Re: Hartskoot vir Hennie

Post by FCLoretz » Fri Mar 22, 2013 2:57 pm

Geluk Hennie,

God se rykste seen vir julle

User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Location: Midrand

Re: Hartskoot vir Hennie

Post by SV MAD (Henk) » Fri Mar 22, 2013 3:32 pm

Geluk Hennie.

Was dit by Pta Oos kerk? Mooi kerk gebou daai hoor!
ek soek nog wapens...

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 5904
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie

Re: Hartskoot vir Hennie

Post by Eugene » Fri Mar 22, 2013 5:02 pm

Baie geluk! Geniet die getroude lewe en daai sewe sakke sout!
Aim small, miss small

User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Location: Pretoria

Re: Hartskoot vir Hennie

Post by Musgrave » Fri Mar 22, 2013 8:41 pm

Geluk Hennie! Mooi en gelukkige jare saam vir julle!

User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5014
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Location: OosKaap-Port Elizabeth verkies die Bos

Re: Hartskoot vir Hennie

Post by theedge » Sat Mar 23, 2013 2:19 am

Baie geluk aan julle mag dit net vreuge en blydskap wees.

User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3210
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Re: Hartskoot vir Hennie

Post by Christo » Sat Mar 23, 2013 7:44 am

.45-70 Govt wrote:Geluk Hennie! Mooi en gelukkige jare saam vir julle!
Sal so wees solank jy haar soos die senior partner laat voel.

Geluk, dit is darem net lekker. Word SAAM oud.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”