HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3540
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Location: Kempton Park

HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by JPS » Wed Apr 10, 2013 8:52 pm

Manne,

Willem van SO en die ander verskaffers soos Landmark ens. Wat gaan uitstal by HUNTEX, sit bietjie julle Spesiale aanbiedinge hier op vir ons manne om solank die minister van Finansies se armste draai asb. man. Het dit hier in die "members only" area spesifiek geplaas.

Dankie en Mooiloop

JP

User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Location: Pretoria/Swartruggens

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Hugo » Wed Apr 10, 2013 8:58 pm

Asb!

RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by RV » Wed Apr 10, 2013 9:51 pm

Manne

Kom besoek DIE KOOPERASIE\THE CO-OP (Humansdorp Kooperasie) by stalletjie 338 in saal 3 waar alles altyd op "special is".

Te veel om op te noem

Groete Riaan

User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4029
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Location: Moreleta Park; Pta

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by BRNO (Pierre) » Wed Apr 10, 2013 9:56 pm

RV wrote:Manne

Kom besoek DIE KOOPERASIE\THE CO-OP (Humansdorp Kooperasie) by stalletjie 338 in saal 3 waar alles altyd op "special is".

Te veel om op te noem

Groete Riaan
Riaan, het jy 7*57 doppe? Is die Donderdagmiddag vanaf 13H00 oop vir die publiek?
Veiligheid eerste manne!

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3540
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Location: Kempton Park

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by JPS » Wed Apr 10, 2013 9:57 pm

Thx Riaan,

Gaan jy Howa's daar op sale he?

Mooiloop

RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by RV » Wed Apr 10, 2013 9:59 pm

Ons wag nog vir 7x57 doppe ons kan dalk n week na Huntex kry. Dit is oop vir die publiek vanaf 13:00 op Donderdag .

Groete Riaan

immelmanw

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by immelmanw » Wed Apr 10, 2013 10:00 pm

RV wrote:Manne

Kom besoek DIE KOOPERASIE\THE CO-OP (Humansdorp Kooperasie) by stalletjie 338 in saal 3 waar alles altyd op "special is".

Te veel om op te noem

Groete Riaan
Safari & Outdoor.
Howa 1500 Hogue stock R4999
Tikka T3 hunter R12999
Remington 700 Sps DM R6999
Savage VLP R12999

Zeiss 3-12x50 Duralyt R6999
Swarovski Z3 4-12x50 R9999
Nikon Monarch 4-16x42 R2999
Leupold Vx3 6.5-20x50 LR Target R9999

Beretta Silver Pigeon R14999

Dit is vir eers manne! Lekker slaap!
Just kidding,ek maak n grap met die pryse! As ek nou al die specials opsit gee dit die kompetisie te veel tyd om dit te match of om te sien waarop ons fokus! Ek kan julle verseker dit sal die moeite werd wees.

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3540
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Location: Kempton Park

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by JPS » Wed Apr 10, 2013 10:10 pm

Willem dis reg so ek verstaan,

Maar hells bells jy het my nou amper gehad. 1 April is klaar verby man ;D

Gaan julle mail uitstuur die aand voor Huntex na julle mailing lit soos in verlede?

Mooiloop
JP

immelmanw

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by immelmanw » Wed Apr 10, 2013 10:11 pm

JPS wrote:Willem dis reg so ek verstaan,

Maar hells bells jy het my nou amper gehad. 1 April is klaar verby man ;D

Gaan julle mail uitstuur die aand voor Huntex na julle mailing lit soos in verlede?

Mooiloop
JP
Yip!

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3540
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Location: Kempton Park

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by JPS » Wed Apr 10, 2013 10:12 pm

Dankie

User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4029
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Location: Moreleta Park; Pta

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by BRNO (Pierre) » Wed Apr 10, 2013 10:14 pm

RV wrote:Ons wag nog vir 7x57 doppe ons kan dalk n week na Huntex kry. Dit is oop vir die publiek vanaf 13:00 op Donderdag .

Groete Riaan
Hou asb op hoogte.
Veiligheid eerste manne!

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1866
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Location: Randfontein Gauteng South Africa

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by NicoSmit » Wed Apr 10, 2013 10:32 pm

En daar beskyt ek my amper oor daai Howa se pryse

RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by RV » Wed Apr 10, 2013 10:37 pm

Ja, daai was n goeie een. Wou Willem kontak en alles koop.

User avatar
Sam Kelbrick
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Apr 26, 2011 9:44 am
Location: Stellenbosch

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Sam Kelbrick » Wed Apr 10, 2013 10:41 pm

Ek wou ook gou probeer om alles te koop, voordat dit te laat is! Met Willem in die rondte, gaan my hart beslis nie lank hou nie! ;D

User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 833
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Location: Pretoria

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by LongWolf » Wed Apr 10, 2013 10:44 pm

NicoSmit wrote:En daar beskyt ek my amper oor daai Howa se pryse

ek het amper nou ATM toe gery om n staat te trek. :laugh: :laugh: :laugh:

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7100
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Gerhard » Thu Apr 11, 2013 1:56 am

immelmanw wrote:
RV wrote:Manne

Kom besoek DIE KOOPERASIE\THE CO-OP (Humansdorp Kooperasie) by stalletjie 338 in saal 3 waar alles altyd op "special is".

Te veel om op te noem

Groete Riaan
Safari & Outdoor.
Howa 1500 Hogue stock R4999
Tikka T3 hunter R12999
Remington 700 Sps DM R6999
Savage VLP R12999

Zeiss 3-12x50 Duralyt R6999
Swarovski Z3 4-12x50 R9999
Nikon Monarch 4-16x42 R2999
Leupold Vx3 6.5-20x50 LR Target R9999

Beretta Silver Pigeon R14999

Dit is vir eers manne! Lekker slaap!
Just kidding,ek maak n grap met die pryse! As ek nou al die specials opsit gee dit die kompetisie te veel tyd om dit te match of om te sien waarop ons fokus! Ek kan julle verseker dit sal die moeite werd wees.
Skerp een .... >:D :laugh:

Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 916
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Rasmus » Thu Apr 11, 2013 11:03 am

Maak die skou Donderdag oop vir die publiek of eers die Vrydag?

Gewoonlik is eerste dag mos net vir Handelaars en vriende met handelaars....

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3540
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Location: Kempton Park

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by JPS » Thu Apr 11, 2013 11:11 am

Hy maak Donderdag middag oop vir die publiek. Dink 13:00.

Groete

marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Location: Lichtenburg

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by marthinus100 » Thu Apr 11, 2013 11:19 am

Is die spesiale pryse al geldig van donderdag af? En seker net terwyl voorraad hou?

User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1692
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Location: Brackenfell, CT

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by JTM » Thu Apr 11, 2013 11:20 am

Willem se prys op daai Beretta Silver Pigeon het my bykans 'n hart aanval gegee... Sies mense , julle mors met my gesondheid!
Jannie Welman

User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2238
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Location: Vanderbijlpark
Contact:

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by henried » Thu Apr 11, 2013 12:19 pm

RV wrote:Manne

Kom besoek DIE KOOPERASIE\THE CO-OP (Humansdorp Kooperasie) by stalletjie 338 in saal 3 waar alles altyd op "special is".

Te veel om op te noem

Groete Riaan
Sal kom groet Riaan.

Ek soek 150gr Remington Core-Lokt ammunisie vir die 30-06.

Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1903
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Johan Nel » Thu Apr 11, 2013 1:01 pm

BRNO .06 (Pierre) wrote:
RV wrote:Ons wag nog vir 7x57 doppe ons kan dalk n week na Huntex kry. Dit is oop vir die publiek vanaf 13:00 op Donderdag .

Groete Riaan
Hou asb op hoogte.
Het ook gesoek. S&O het my laat weet hulle het 2 pakke PMP by hulle Pta tak. Dalk is daar nog beskikbaar.

Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter

User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Location: Pretoria East
Contact:

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Celesti@NiteCoreSA » Thu Apr 11, 2013 4:45 pm

OOOO nog net 'n week hoop jy het julle spaar geldjies reg;') en natuurlik moet julle almal van die forum vir ons kom hello se en julle self voorstel :laugh:
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1866
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Location: Randfontein Gauteng South Africa

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by NicoSmit » Thu Apr 11, 2013 11:20 pm

Kry SA jagters lede weer afslag of is dit ook volprys vir die toegang

User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 2305
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Fanta300 » Thu Apr 11, 2013 11:59 pm

So vêr ek weet is toegang vir SA Jagters lede gratis. Jy moet net jou Lid Kaart wys!

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”