HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1866
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Location: Randfontein Gauteng South Africa

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by NicoSmit » Fri Apr 12, 2013 4:08 pm

Ek is in die mark vir 'n Howa1500 243 wie van die uitstallers op die forum kan my so bietjie inlig oor hulle "specials" by Huntex .Wil die bal aan die rol sit so wil weet of dit die moeite werd gaan wees om te wag of kan ek maar Maandag Camdix gaan besoek

User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4136
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Location: JHB

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Cobus(Cobb) » Fri Apr 12, 2013 4:14 pm

NicoSmit wrote:Ek is in die mark vir 'n Howa1500 243 wie van die uitstallers op die forum kan my so bietjie inlig oor hulle "specials" by Huntex .Wil die bal aan die rol sit so wil weet of dit die moeite werd gaan wees om te wag of kan ek maar Maandag Camdix gaan besoek
Hulle het nog net 4(vier) .243 Varmint gewere oor
Baie .243 22' loop oor

Cheers

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1866
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Location: Randfontein Gauteng South Africa

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by NicoSmit » Fri Apr 12, 2013 4:18 pm

Het met hulle vamiddag gepraat stel belang in die 22' loop

User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Location: Pretoria East
Contact:

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Celesti@NiteCoreSA » Tue Apr 16, 2013 8:17 am

Nog net 2 x dae om te gaan;') Stalletjie 294!!! Is die plek om te wees - sien jou daar
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za

User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Location: Tzaneen, Limpopo

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Riaan Beeslaar » Tue Apr 16, 2013 9:50 am

Kan nie wag nie, ek dink die bankbestuurder begin al te sweet.

Groete

atplay
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Location: Jeffreys Bay - Eastern Cape

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by atplay » Tue Apr 16, 2013 9:55 am

Die Kooperasie se 3 bakkies nou by Colesberg op pad Huntex 2013 toe, dit gaan maar swaar met al die specials wat moet saamry!

User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5968
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Location: Vaalpark Sasolburg

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Marc » Tue Apr 16, 2013 11:41 pm

Bring hulle, sal probeer help dat julle heelwat ligter terug keer ;)

User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Location: Pretoria East
Contact:

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Celesti@NiteCoreSA » Wed Apr 17, 2013 12:47 pm

ooo cool sien julle ouens daar dan;')
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za

User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Location: Pretoria East
Contact:

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Celesti@NiteCoreSA » Thu Apr 18, 2013 9:57 pm

Dankie vir almal wat daar was vandag - julle is kookers;')

Die wat nog nie daar was nie julle mis uit.... kom more tot Sondag 09:00 - 18:00 Gallagher Estate - Midrand
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3540
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Location: Kempton Park

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by JPS » Thu Apr 18, 2013 10:18 pm

RV wrote:Manne

Kom besoek DIE KOOPERASIE\THE CO-OP (Humansdorp Kooperasie) by stalletjie 338 in saal 3 waar alles altyd op "special is".

Te veel om op te noem

Groete Riaan
RV

Ek kan eerlik se julle het van die beste pryse daar gehad. Ek moes eksta sierra matchkings by julle koop net om die wat ek reeds gekoop het se prys uit te average anders het ek lekker 11 1 11 smaak in my mond gehad oor hoveel goedkoper julle was.....

Dankie vir die baie goeie pryse

Mooiloop

User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Location: Potchefstroom

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by PJS » Fri Apr 19, 2013 3:28 pm

JPS wrote:
RV wrote:Manne

Kom besoek DIE KOOPERASIE\THE CO-OP (Humansdorp Kooperasie) by stalletjie 338 in saal 3 waar alles altyd op "special is".

Te veel om op te noem

Groete Riaan
RV

Ek kan eerlik se julle het van die beste pryse daar gehad. Ek moes eksta sierra matchkings by julle koop net om die wat ek reeds gekoop het se prys uit te average anders het ek lekker 11 1 11 smaak in my mond gehad oor hoveel goedkoper julle was.....

Dankie vir die baie goeie pryse

Mooiloop
Virseker. Ekt vir n item by die manne meer as R350 :): goedkoper betaal as by ander verkopers! Di-on het my mooi gehelp
Dankie manne.
Mooiloop
PJ

Johan243
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sat Feb 16, 2013 12:59 pm
Location: Bloemfontein

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Johan243 » Fri Apr 19, 2013 4:22 pm

Nico
Ek het n vriend wat n Howa 243 dikloop het en jy sal nie n fout maak nie,hy skiet baie goed

Johan

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1866
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Location: Randfontein Gauteng South Africa

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by NicoSmit » Fri Apr 19, 2013 7:22 pm

Ek het myne klaar gekoop en die aansoek is al in nou net wag,Ek het baie goeie dinge van die Howa hier op die forum gelees . Ek sou natuurlik meer van 'n Sako gehou het maar nou ja die Howa sal sy ding ook net so goed doen

User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2351
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by G-force » Mon Apr 22, 2013 9:09 am

Celesti baie dankie vir n puik produk en aangename diens.Jy ken jou produk en is n bitter goeie "sales lady".Daai flitsie wat ek by Huntex gekoop werk baie mooi veral as mens na sy grote kyk.Die diffuser lens wat ek gratis gekry het saam die flits gaan baie dooie jakkalse nog raak lig vir my.
Groete
Ge
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?

User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Location: Pretoria East
Contact:

Re: HUNTEX 2013 Spesiale aanbiedinge

Post by Celesti@NiteCoreSA » Wed Apr 24, 2013 11:46 am

G-force wrote:Celesti baie dankie vir n puik produk en aangename diens.Jy ken jou produk en is n bitter goeie "sales lady".Daai flitsie wat ek by Huntex gekoop werk baie mooi veral as mens na sy grote kyk.Die diffuser lens wat ek gratis gekry het saam die flits gaan baie dooie jakkalse nog raak lig vir my.
Groete
Ge
Dankie Ge man, vir die mooie woorde ++>: geniet jou flits terdee
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”