So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekondes

User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Location: Ladysmith

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by Reggie Gerber » Wed Jul 10, 2013 2:17 pm

Dankie boys

My verkoue is sommer weggeskrik.

Die kind wil sommer vanaand saam om Jakkies te skiet maar sy sal moet die ene uitsit :(

Reggie


Manne die haelgeweer is net daar om die mannetjies te briek dis die Kershaw wat die ding uitsort :police:

User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4255
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Location: Kempton Park
Contact:

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by Frikkiedbr » Wed Jul 10, 2013 2:19 pm

Reggie Gerber wrote:Dankie boys

My verkoue is sommer weggeskrik.

Die kind wil sommer vanaand saam om Jakkies te skiet maar sy sal moet die ene uitsit :(

Reggie


Manne die haelgeweer is net daar om die mannetjies te briek dis die Kershaw wat die ding uitsort :police:
Manne die haelgeweer is net daar om die mannetjies te briek dis die Kershaw wat die ding uitsort
Like die een hahaha ++>:

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5168
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by Gawie(13mm) » Wed Jul 10, 2013 3:52 pm

Reggie, ek het nou amper flou geraak op my stoel toe ek die fotos sien.
Sulke dinge laat 'n man binne sekondes dekades ouer word.
Bly om te hoor alles is weer amper normaal.
Ek glo sy is tawwer as ek. Die "nurse" moes my lawe die laaste keer toe ek vyf steke laat uithaal het by die hospitaal.
Net die reuk van die plek maak my wit om die kiewe. ;)

Groete,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2221
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Location: Vanderbijlpark
Contact:

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by henried » Wed Jul 10, 2013 7:20 pm

Ek lees nou die storie vir my vrou, ek wys haar net die foto van jou dogtertjie voor ek die storie lees.
Dadelik sê sy dat sy soos die meisie in Brave lyk, min het sy geweet...

Ai dit maak mens oud!

User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 4995
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Location: OosKaap-Port Elizabeth verkies die Bos

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by theedge » Wed Jul 10, 2013 8:37 pm

Ai maatsaam met julle baie bly dat sy ok is - dit kon so veel erger gewees het - voorwaar n daper girl daai. Hoop pa bederf met n leker roomys

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7057
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by Gerhard » Sat Jul 27, 2013 2:39 pm

Hoe gaan dit nou met die voshaar nooi?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment

User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Location: Ladysmith

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by Reggie Gerber » Mon Jul 29, 2013 5:49 am

Hi Gerhard
Die voshaar nooi ;D

Dit gaan goed met haar. DIe DOc het die steeke uitgehaal na 7 dae (EK en my vrou het gedink dit was te gou) en het n groot verband oor die sny gesit. Twee dae later kom Mr Murphy en sy stamp die been weer oop teen die kar se deur. Sy is toe met klomp pleisters aan mekaar geplak en weer verbind.Sy het gister die pleisters beggine aftrek en ek moet se die sny lyk baie beter

Sal vanaand n foto opsit van die letsel. Ma gaan begin met tissue oil om die letsel so mooi as moontlik te laat genees

Groete

Reggie

User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4028
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Location: Moreleta Park; Pta

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by BRNO (Pierre) » Mon Jul 29, 2013 7:11 am

Reggie, ek sal vcandag vir jou uitvind van die dokter wat my susterskind se gesig herstel het toe die hond hom gebyt het. Die dokter het n salf en pleister "sisteem" ontwikkel, waar jy die pleister oor die letsel plak, en dan die salf opsmeer. Op die manier absorbeer die vel die medisyne baie geleidelik. Mens kan werklik sien hoe maak dit Ruaan se letsels gesond. Sal jou later n pm stuur met die ou se besonderhede.
Veiligheid eerste manne!

User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Location: Ladysmith

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by Reggie Gerber » Mon Jul 29, 2013 7:33 am

Dankie Bruno

Wardeer

Reggie

User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Location: Ladysmith

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by Reggie Gerber » Mon Jul 29, 2013 3:34 pm

So lyk haar beentjie na die steke uit is

https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2013-07-29%2013.31.25.jpg

Reggie

FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3001
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Location: Roodepoort

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by FCLoretz » Mon Jul 29, 2013 3:45 pm

Kry ek nou sommer Hoendervleis net om na daai sny te kyk. Bly sy is gesond
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.

User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Location: Ladysmith

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by Reggie Gerber » Mon Nov 11, 2013 11:52 am

More al die Ooms en jonger ooms

Ek wou nie nog n post oopmaak nie maar wou net gou met julle deel.

Gaan baie goed met Amy se been en die letsel begin al hoe beter lyk.

Sy het saterdag haar eerste vis gevang maar wou glad nie aan hom vat nie. Pa moes maar release en sussie het verder gevang.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2013-11-09%2008.59.52.jpg

Groete

FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3001
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Location: Roodepoort

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by FCLoretz » Mon Nov 11, 2013 12:03 pm

Fantastiese nuus. Dankie Reggie.

Lyk sommer asof julle die visvang geniet het.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.

User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Location: Ladysmith

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by Reggie Gerber » Mon Nov 11, 2013 12:05 pm

Dankie Fred

Was baie pret. Haar boetie en sy maaitjie het n span gemaak teen Amy,ek en maatjie se pa.

Noodloos om te se die laaities het ons ore aan gesit. Meer vis en swaarder visse ;D

User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4028
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Location: Moreleta Park; Pta

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by BRNO (Pierre) » Mon Nov 11, 2013 12:15 pm

Mooi so Reggie! Bly dit gaan goed met haar!
Veiligheid eerste manne!

User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4255
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Location: Kempton Park
Contact:

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by Frikkiedbr » Mon Nov 11, 2013 12:50 pm

Dis goeie nuus Reggie,

Ja nee altyd skrikerig om die vis te hanteer maar lekker om te vang

User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 833
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Location: Pretoria

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by LongWolf » Mon Nov 11, 2013 1:31 pm

Ek sien haar weerligstraal lyk goed na die steke uit is. Samboksalf elke dag. Dit help om die letsel kleiner te maak..... dis nou as nie bragg met hom nie.

User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1208
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Location: Hennenman, Free State

Re: So laat my meisie kind my 5 jaar ouer word in 10 sekonde

Post by Roger » Mon Nov 11, 2013 1:45 pm

Genade van Bo.

Bly sy is weer haar ou self.
.22 Blackpowder Pistol
CZ .22lr
Howa .223
Webley & Scott .30-06
Howa .375 Ruger
Boito .410 Single shot
Franchi 12ga Semi-Auto
Remington 1100 12ga Semi-Auto
FN Browning 9mm HP
Hoyt Rampage 72#

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”