Oop is die ore

Post Reply
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 751
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Location: Kalkbank

Oop is die ore

Post by savage(P Coetzer) » Mon Oct 07, 2013 12:31 pm


User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 605
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Location: Sasolburg

Re: Oop is die ore

Post by HennieC » Mon Oct 07, 2013 12:39 pm

Dit het baie goed gewerk toe ons jonk was.
Dit werk net so goed nou nog vir my knape

User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2313
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Location: Upington

Re: Oop is die ore

Post by alecjohnson » Mon Oct 07, 2013 12:44 pm

Ja nee dis wat ons skole nou nodig het!

savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 751
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Location: Kalkbank

Re: Oop is die ore

Post by savage(P Coetzer) » Mon Oct 07, 2013 12:48 pm

Min dinge kon spangees so aanwakker!

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 5800
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie

Re: Oop is die ore

Post by Eugene » Mon Oct 07, 2013 12:52 pm

Janee, daai video bring sommer so lekker warm gevoel na my sitvlak terug....
Aim small, miss small

User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Location: Nelspruit

Re: Oop is die ore

Post by 375fanatic » Mon Oct 07, 2013 12:58 pm

Priceless daar is darem niks wat jou g#t laat brand soos n plank nie
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm

Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Location: Mosselbaai

Re: Oop is die ore

Post by Jakkie 321 » Mon Oct 07, 2013 1:09 pm

Ja nee stem saam mo£r hulle as jy nie wil hoor nie moet jy maar voel.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako
22-250 Howa 1500
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel

User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5002
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Location: OosKaap-Port Elizabeth verkies die Bos

Re: Oop is die ore

Post by theedge » Mon Oct 07, 2013 3:56 pm

Stem - pa het altyd gese as daar was in die ore is -is daar net een manier om dit te smelt - die sitvlak is die plek wat moet warm raak sodat die was smelt

User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1276
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Location: East Rand, Gauteng

Re: Oop is die ore

Post by Hein22 » Mon Oct 07, 2013 5:06 pm

Ag die lekker ou dae!! ><) ><)

mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Oop is die ore

Post by mariusr » Mon Oct 07, 2013 7:14 pm

Laat my nou terug dink aan ons wiskunde onnie in std 6 ! Magtig ons was bang vir hom hy kon hard black-sam met daai rottang! Jy sou nie waag om vir hom gaga werk in te handig nie!!!

User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Location: BYENESPOORT PRETORIA

Re: Oop is die ore

Post by douw » Mon Oct 07, 2013 8:53 pm

Ons houtwerk meneer het so miniatuur krieketkolf gemaak, dan "slice" hy jou boud met die ding!!

Ons het baie mooi gehoor in sy klas!

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3448
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Location: Kempton Park

Re: Oop is die ore

Post by JPS » Mon Oct 07, 2013 9:32 pm

Ons het Mnr. Gehad wat jou met die bord passer ge wetter het as die ore nie so lekker wou hoor nie. Ons het redelik goed geluister in sy klas...

User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 833
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Location: Pretoria

Re: Oop is die ore

Post by LongWolf » Mon Oct 07, 2013 11:08 pm

JPS wrote:Ons het Mnr. Gehad wat jou met die bord passer ge wetter het as die ore nie so lekker wou hoor nie. Ons het redelik goed geluister in sy klas...

Ja daai verdommenis van n hout bord passer het seer geblack-sem...
Oooooooooodonnnnner ek ril sommer as ek terugdink aan Rooikop Oosthuizen... hy was die kleinste onnie ini skool maar man kon hy vir jou .
Van die eerste span tot die cleaner was 11 1 11 bang vir hom.

User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1201
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Location: Rustenburg

Re: Oop is die ore

Post by Ratel » Fri Oct 11, 2013 2:28 pm

Ek kan nou nog nie besluit wat het die hardste gemoer nie. Pine se rottang of Smook se emboya plank nie. Dit bring ou memories terug. Vandag laat weet die onnies maar vir pa en pa doen die roer werk. Dit werk nog steeds soos 'n bom.
Maak 'n verskil

User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm
Location: Ermelo OTvl

Re: Oop is die ore

Post by Naas1 » Fri Oct 11, 2013 9:13 pm

Ja nee dit was die dae (sug) maar my jong man moet maar verby kom wanner dit nodig is, ek is so groot gemaak en so sal hy ook groot gemaak word, niks werk beter as 'n gat brand op die regte tyd nie, dit hou hulle in lyn.
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3756
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Location: Tsumeb, Namibia

Re: Oop is die ore

Post by FHM » Sat Oct 12, 2013 3:45 pm

eish ons vat mekaar ver terug hierso...ek het rottang op skool 'VERKIES' bo plank in houtwerk-kamer! Rottang het my agterstewe een hou lam gemaak - die ander hou was roetine. MAAR, daai fkn plank in die houtwerk kamer wat ou Dif gehaad het, daai ding het elke bietjie pynselle geroer, en veral daai 2 de hou - F@kt ! :):
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”