Aanvalle in Parys - skokkend

Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Location: Bloemfontein

Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Finfan » Sat Nov 14, 2015 5:47 am

Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

Citfield
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Location: Villieria, Pretoria

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Citfield » Sat Nov 14, 2015 7:11 am

Dis baie sleg.
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver

User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1229
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Location: Centurion

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by spekieries » Sat Nov 14, 2015 8:32 am

Europa se "poef is in die pos". Met hulle liberale uitkyk het hulle nog voor die laaste vlugteling krisis net te veel immigrante toegelaat.
Tien jaar gelede al was daar dele van London waar jy geen witmens op straat gesien het nie, slegs anderskleuriges. Kan jy jou voorstel hoe moeilik dit vir die Franse polisie gaan wees om tussen al die onwettiges die skuldiges aan te keer.

Hulle was hard op ons in die 70's en 80's oor die manier waarop ons regte toegepas het in RSA. Die wiel het gedraai!
Jammer ek het maar min simpatie !!!!!!!!!!!!

User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Location: Grootfontein, Namibie

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Piet Pille » Sat Nov 14, 2015 9:45 am

Speel met 11.1.11 en dit spat gewoonlik....

User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Location: Heidelberg, Tvl

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Philip J » Sat Nov 14, 2015 10:22 am

Ek is jammer vir die onskuldige mense wat hierdeur geraak is en hulle naasbestaandes, maar HKGK en ek bedoel nie Groot Koue nie ++>:
Dit sal nogal interessant wees om te sien wat nou met daai regerings se liberale standpunte gebeur.
Soos oom Spiekeries tereg sê, hulle het ons in die verlede erg veroordeel en nou sit die skoen aan die ander voet. Hulle sal nog agterkom, daai skoen druk maar >:+
Groetnis
Philip

____________________
BZLUSAGERRSAGBR

The only thing necessary for the triumph of evil, is for good men to do nothing. —Edmund Burke

Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Location: Bloemfontein

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Finfan » Sat Nov 14, 2015 10:33 am

spekieries wrote:Europa se "poef is in die pos". Met hulle liberale uitkyk het hulle nog voor die laaste vlugteling krisis net te veel immigrante toegelaat.
Tien jaar gelede al was daar dele van London waar jy geen witmens op straat gesien het nie, slegs anderskleuriges. Kan jy jou voorstel hoe moeilik dit vir die Franse polisie gaan wees om tussen al die onwettiges die skuldiges aan te keer.

Hulle was hard op ons in die 70's en 80's oor die manier waarop ons regte toegepas het in RSA. Die wiel het gedraai!
Jammer ek het maar min simpatie !!!!!!!!!!!!
Ek stem 100% saam.
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4366
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Location: Calvinia

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by cassie_calvinia » Sat Nov 14, 2015 11:51 am

dink daar is 135 dood.
hoefeel boere die jaar al?
HOU HOM DAAI DIKTE

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5407
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Gawie(13mm) » Sat Nov 14, 2015 11:52 am

Nêrens in die wêreld kan jy wegkruip van terreuraanvalle nie.

Hierdie aanvalle is nie die werk van immigrante nie. Wees realisties en vergeet net een oomblik van ras en etnisiteit, want dit het absoluut niks daarmee te doen nie.

Hierdie aanvalle was gerig op Frankryk, Amerika en Duitsland. Die boodskap is duidelik: Die Islamitiese groepe soek nie die Weste betrokke in die Ooste nie. Dit is wraak aanvalle. Uitgevoer op westerse grond, sodat die lande se bevolking teen die regering kan draai tov hul Midde oosterse beleid.

Dit sou ook gebeur het indien daar geen immigrante was nie.

Onthou net dat daar meer as 100 000 plus Suid Afrikaners in Engeland werk en woon. Ons familie, vriende en kinders. Indien die Europese state alle immigrante uitskop, gaan hulle ook die vliegtuig moet haal.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

User avatar
Bulvegter
Full Member
Full Member
Posts: 230
Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Location: Bredasdorp

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Bulvegter » Sat Nov 14, 2015 1:57 pm

Gawie(13mm) wrote:Nêrens in die wêreld kan jy wegkruip van terreuraanvalle nie.

Hierdie aanvalle is nie die werk van immigrante nie. Wees realisties en vergeet net een oomblik van ras en etnisiteit, want dit het absoluut niks daarmee te doen nie.

Hierdie aanvalle was gerig op Frankryk, Amerika en Duitsland. Die boodskap is duidelik: Die Islamitiese groepe soek nie die Weste betrokke in die Ooste nie. Dit is wraak aanvalle. Uitgevoer op westerse grond, sodat die lande se bevolking teen die regering kan draai tov hul Midde oosterse beleid.

Dit sou ook gebeur het indien daar geen immigrante was nie.

Onthou net dat daar meer as 100 000 plus Suid Afrikaners in Engeland werk en woon. Ons familie, vriende en kinders. Indien die Europese state alle immigrante uitskop, gaan hulle ook die vliegtuig moet haal.
+1

User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1229
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Location: Centurion

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by spekieries » Sat Nov 14, 2015 3:37 pm

Soos die bomaanvalle in Suid Afrika en landmyne in RSA. Ja wegkruip kan jy nie. Dit is nie die werk van die immigrante nie maar van ISIS wat aanspreeklikheid aanvaar het. Met al die vlugtelinge maak dit net makliker om te beweeg en te infiltreer. Jammer ek was daar, Europa het hulle rug op ons gedraai daarom geen simpatie!!!!

slagdop
Full Member
Full Member
Posts: 173
Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Location: Overberg

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by slagdop » Sat Nov 14, 2015 6:34 pm

spekieries wrote:Soos die bomaanvalle in Suid Afrika en landmyne in RSA. Ja wegkruip kan jy nie. Dit is nie die werk van die immigrante nie maar van ISIS wat aanspreeklikheid aanvaar het. Met al die vlugtelinge maak dit net makliker om te beweeg en te infiltreer. Jammer ek was daar, Europa het hulle rug op ons gedraai daarom geen simpatie!!!!
Ja-nee karma is maar 'n BIETS

User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Location: Grootfontein, Namibie

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Piet Pille » Sun Nov 15, 2015 12:23 am

Een van die bommers is geidentifiseerr as 'n Sieriese vlugteling wat laasmaand via Griekeland ingekom het....

http://www.nbcnews.com/storyline/paris- ... ys-n463526

Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1249
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Location: Laingsburg/Somerset-Wes

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Dawie » Sun Nov 15, 2015 7:01 am

Op 'n ander noot....

Ek wonder wat die uitkoms sou gewees het as die Franse burgers selfverdediging wapens gedra het?

Hoe lyk hulle wapenwette?

willers
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Mon May 21, 2012 6:43 pm
Location: Walvis Bay!

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by willers » Sun Nov 15, 2015 7:31 am

JA EN MY DOGTER EN SKOONSEUN IS DAAR MET VAKANSIE. HULLE WOU OOK NOG NA DIE BAND GAAN KYK HET.

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9501
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Capt. Oblivious » Sun Nov 15, 2015 10:56 am

Dawie wrote:Op 'n ander noot....

Ek wonder wat die uitkoms sou gewees het as die Franse burgers selfverdediging wapens gedra het?

Hoe lyk hulle wapenwette?

Hulle dra nie want dit is so veilig daar.Onwettige wapens is teen die wet in Frankryk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 257
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Location: Roodepoort

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by JDKey » Sun Nov 15, 2015 9:33 pm

Lyk my daar is n paar manne wat vasgehaak het in die verlede...

Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Location: Bloemfontein

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Finfan » Mon Nov 16, 2015 12:07 am

JDKey wrote:Lyk my daar is n paar manne wat vasgehaak het in die verlede...
Kom ons hou asb ons opinies en kommentare na aanleiding van die berig en stigting van die draad en val nie mense op die wyse aan nie. Dit maak dit onsmaaklik
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 257
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Location: Roodepoort

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by JDKey » Mon Nov 16, 2015 7:48 am

Finfan dis juis die punt. Julle kommentaar op die nuusberig is onsmaaklik. Stellings soos "geen simpatie" want hulle het hul rug gekeer op ons in die ou dae.
Vergeet bietjie van "ons" en hoe "ons" te na gekom is, wit teen swart en christen en moslem en betoon simpatie teenoor al die onskuldige mense wat hul lewe verloor het en hul naasbestaandes.
Regering neem soms besluite op grond van menslikheid en kan nie blameer word vir die radikale elemente wat hierdie tipe chaos veroorsaak nie.

User avatar
Deeg (Lourens)
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Location: Pretoria

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Deeg (Lourens) » Mon Nov 16, 2015 8:14 am

JDKey wrote:Finfan dis juis die punt. Julle kommentaar op die nuusberig is onsmaaklik. Stellings soos "geen simpatie" want hulle het hul rug gekeer op ons in die ou dae.
Vergeet bietjie van "ons" en hoe "ons" te na gekom is, wit teen swart en christen en moslem en betoon simpatie teenoor al die onskuldige mense wat hul lewe verloor het en hul naasbestaandes.
Regering neem soms besluite op grond van menslikheid en kan nie blameer word vir die radikale elemente wat hierdie tipe chaos veroorsaak nie.
+1

User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1229
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Location: Centurion

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by spekieries » Mon Nov 16, 2015 9:08 am

Lyk my hierdie word weer 'n bakleiery daarom gaan ek maar finaal antwoord en dan is ek klaar. Eerstens dikwels is ek spuit as ek 'n opinie uitspreek op 'n gesels forum, dat ek dit wel gedoen het. Ek pos nie baie nie en het seker al 200 klaar geskrewe boodskappe "ge-delete" juis omdat dit altyd in 'n onsmaaklikheid ontaard.

Ek aanvaar as mense van my verskil, dit is elkeen se goeie reg. Ek ken nie almal se agtergrond nie, en julle ook nie myne nie. Ek is nie heeltemal 'n ou Ballie nie maar ek stap aan.

Gesien my verlede het ek 'n sekere opinie en verwysingsraamwerk. Laat ek kwalifiseer. Die feit dat onskuldige mense sterf in 'n lafhartige aanval is vir my 'n bron van groot hartseer. Vir my gaan dit oor beginsels wat verkeerd is. Nader aan ons is dit gesien as die " freedom fighters" en nie terreuraanvalle nie. Toe sulke aanvalle geloods is (waarin ek toevallig 'n baie goeie vriend in verloor het - Kerkstraat) was daar geen simpatie nie.

Nou sit die skoen aan die ander voet. In die 80's het die Franse regering dit nie veroordeel nie. Inteendeel hulle het die terroriste gesteun. Miskien verstaan jy hoekom ek sê ek het min simpatie. Miskien moes ek in my eerste pos pertinent gesê het (Met die Franse regering). Die beginsel om onskuldige mense dood te maak was toe verkeerd en is steeds onaanvaarbaar.

Jammer as ek op tone getrap het. Dit is egter hoe ek voel. Ons plig is om te vergewe, maar vergeet is 'n ander saak.

User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2435
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Location: Otavi, Namibia

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Flip Nel » Mon Nov 16, 2015 9:19 am

JDKey wrote:Finfan dis juis die punt. Julle kommentaar op die nuusberig is onsmaaklik. Stellings soos "geen simpatie" want hulle het hul rug gekeer op ons in die ou dae.
Vergeet bietjie van "ons" en hoe "ons" te na gekom is, wit teen swart en christen en moslem en betoon simpatie teenoor al die onskuldige mense wat hul lewe verloor het en hul naasbestaandes.
Regering neem soms besluite op grond van menslikheid en kan nie blameer word vir die radikale elemente wat hierdie tipe chaos veroorsaak nie.

+1

User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Location: Grootfontein, Namibie

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Piet Pille » Mon Nov 16, 2015 9:20 am

Dit is skokkend. En baie hartseer elke keer as onskuldige mense met hulle lewens moet betaal vir klomp barbare se verwronge idees vd werklikheid.
En ek kry die naasbestaandes baie jammer.

Wat egter netso skokkend is, is hoe die media en wereld mense katagoriseer volgens "vreeslik belangrik en nuuswaardig" en "onbelangrik en kyk ander pad".
128 mense vermoor in Frankryk en dit is voorbladnuus wereldwyd (en ook tereg so.......!
400+ ELKE MAAND in RSA vermoor vir die laaste klomp jare en dit haal nie eers die plaaslike koerante nie.
Wie van julle was bewus dat daar 'n bom in Siriee ontplof het laas Vrydag aand ook en klomp mense daar ook dood is? Niemand. Want Frankryk is belangriker. Mense se lewens in Europa en Amerika is skynbaar net eenvoudig soveel meer werd as die lewe van 'n Boer in die Vrystaat, 'n 11 jarige dogtertjie in die township of 'n ma en haar 3 kinders in Siree..... As mense op onskuldige- en wreedste wyse denkbaar vermoor word - waarom is dit groter nuus in Frankryk as in RSA????
Dis die oorsaak van die frustrasie wat tot hierdie skynbaar ongevoelige comments lei.

Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 850
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Location: Randburg

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Chris Swart » Mon Nov 16, 2015 9:37 am

Piet Pille wrote:Dit is skokkend. En baie hartseer elke keer as onskuldige mense met hulle lewens moet betaal vir klomp barbare se verwronge idees vd werklikheid.

Mooi gestel.

Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 850
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Location: Randburg

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Chris Swart » Mon Nov 16, 2015 9:39 am

Ek sien Frankryk het nie tyd gemors met die beloofde vergelding nie...

http://www.news24.com/World/News/france ... q-20151116

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2311
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Apie » Mon Nov 16, 2015 9:54 am

Piet Pille wrote:Dit is skokkend. En baie hartseer elke keer as onskuldige mense met hulle lewens moet betaal vir klomp barbare se verwronge idees vd werklikheid.
En ek kry die naasbestaandes baie jammer.

Wat egter netso skokkend is, is hoe die media en wereld mense katagoriseer volgens "vreeslik belangrik en nuuswaardig" en "onbelangrik en kyk ander pad".
128 mense vermoor in Frankryk en dit is voorbladnuus wereldwyd (en ook tereg so.......!
400+ ELKE MAAND in RSA vermoor vir die laaste klomp jare en dit haal nie eers die plaaslike koerante nie.
Wie van julle was bewus dat daar 'n bom in Siriee ontplof het laas Vrydag aand ook en klomp mense daar ook dood is? Niemand. Want Frankryk is belangriker. Mense se lewens in Europa en Amerika is skynbaar net eenvoudig soveel meer werd as die lewe van 'n Boer in die Vrystaat, 'n 11 jarige dogtertjie in die township of 'n ma en haar 3 kinders in Siree..... As mense op onskuldige- en wreedste wyse denkbaar vermoor word - waarom is dit groter nuus in Frankryk as in RSA????
Dis die oorsaak van die frustrasie wat tot hierdie skynbaar ongevoelige comments lei.
En dit is wat fout is met die wêreld

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”