Aanvalle in Parys - skokkend

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2311
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Apie » Mon Nov 16, 2015 9:55 am

Chris Swart wrote:Ek sien Frankryk het nie tyd gemors met die beloofde vergelding nie...

http://www.news24.com/World/News/france ... q-20151116
Klink my hulle is al n rukkie besig in Syria, en dat hierdie amper n wraakaanval deur Isis was op Parys.
Groot gemors hierdie.

User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Location: Pretoria

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Ferdi » Mon Nov 16, 2015 3:07 pm

Spiekeries ek is eenmiljoen persent met jou in daardie siening. Amper maar soos ons het ons probleme en hulle het hulle probleme. Die feit is dat mense het die al voorsien en dit is nou besig om met groot spoed waar te word.

Piet Pille

Ook met jou dara in jou post.

User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1462
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Location: Kuilsrivier

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Heinz Petersen » Mon Nov 16, 2015 3:22 pm

Lyk vir my die poef gaan nou die fan slaan. Isis het gewaarsku dat hulle Washington gaan aanval.
Wonder of die SA regering hulp >:D aangebied het met die ondersoeke.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6720
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by PWV » Tue Nov 17, 2015 5:54 pm

cassie_calvinia wrote:dink daar is 135 dood.
hoefeel boere die jaar al?
.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Location: Pretoria

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Ferdi » Tue Nov 17, 2015 6:01 pm

Daarsy oom Pieter. Van ons almal se gunsteling ex pedagoog die skokkende syfers waaroor geen ophef gemaak word nie.

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Location: Tsumeb, Namibia

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by FHM » Wed Nov 18, 2015 1:43 pm

Wys jou hoe siek is die wereld regtig!!! SENSASIE!!! Dis al wat tel!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD

User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3065
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Location: Citrusdal

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Chevvy SS » Wed Nov 18, 2015 3:24 pm

Isis spog hulle het nou 4000 "soldate" in Europa....

User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1327
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Location: East Rand, Gauteng

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Hein22 » Wed Nov 18, 2015 3:52 pm

Waar kry hierdie ISIS manne hulle fondse vandaan? Dit klink vir my die hele wereld fight teen ISIS maar tog met almal gekant teen hulle het hulle geld vir wapens en ammunisie ens. Ek verstaan dat baie van hulle is nie voltydse soldate nie, maar om oorlog te voer kos geld.

User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1462
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Location: Kuilsrivier

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Heinz Petersen » Wed Nov 18, 2015 4:01 pm

Gaan kyk op die link www.globalresearch.ca/america. Hier sal jy sien dat die CIA hulle befonds.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1327
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Location: East Rand, Gauteng

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Hein22 » Wed Nov 18, 2015 4:03 pm

Ek sal bietjie gaan loer daar. Maar hoe dan nou??? America is dan een van die groot vyande van ISIS en nou befonds die CIA hulle? :o :o

User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3065
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Location: Citrusdal

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Chevvy SS » Wed Nov 18, 2015 4:11 pm

Heinz Petersen wrote:Gaan kyk op die link http://www.globalresearch.ca/america. Hier sal jy sien dat die CIA hulle befonds.

Heinz, ek glo nie hierdie goed nie. Daar word ook beweer dat die CIA verantwoordelik was vir die Twin Towers en Pentagon vliegtuigaanvalle. Daar is mense wat beweer die Illuminati en die Jode is ook befondsers van Isis.

Met 'n knippie sout, ja, met 'n knippie sout........

User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1327
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Location: East Rand, Gauteng

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Hein22 » Wed Nov 18, 2015 4:24 pm

Ok, hierdie video verduidelik alles redelik mooi.

https://youtu.be/o6kdi1UXxhY

User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Location: Grootfontein, Namibie

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Piet Pille » Wed Nov 18, 2015 4:33 pm

Hein22 wrote:Ek sal bietjie gaan loer daar. Maar hoe dan nou??? America is dan een van die groot vyande van ISIS en nou befonds die CIA hulle? :o :o
Ek dink nie dis so verregaande nie.....

https://www.youtube.com/watch?v=t_QH0WkBeP0

https://www.youtube.com/watch?v=OXavIbOQnZw

Ek het nou die dag iewers gelees dat Amerika nog net iets soos 23 jaar in hulle ganse geskiedenis NIE in oorlog betrokke was nie.... Hulle skep markte vir wapen afset en manupileer geldmarkte deur taktiese konflikte...

Wie verskaf die wapens?? Defnitief nie die lapkoppe wat die goed self bou nie.... En beslis nie rusland nie. Putin self beskuldig USA hiervan.... Se selfs hyt die syfers bekend van die wapentransaksies.... Ek sal die link daarvan net gou moet gaan soek.
Gaan kyk bietjie bogaande links..... dan se julle hoe DIESELFDE verslaggewer van 'n Amerikaanse koerant 3x toevallig by die grootste teroriste aanvalle op die weste TOEVALLIG elke keer daar was op verskillende plekke in die wereld.... Makes you think...

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9501
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Capt. Oblivious » Wed Nov 18, 2015 10:20 pm

Puten is kwaad hy gaan nou vir Obamatjie wys hoe jy a land plat skiet, google bq father of all bombs en TOS-1.Rusland het tot hul bombers van die 60's uit die stoor gaan haal om te bom, as ek n doekie in Syria was sou ek vir my n gat begin grawe het.
Blykbaar is China ook nou daar in Rusland om te kyk of hulle nie ook kan help nie, dink China het lus vir n lekker oefening

Vir Amerika gaan dit maar oor the lessor off 2 evils en wie gaan die beste vir hulle sorg as die stof gaan le. Slefde soos in Iraq en selfde soos Libya sal hulle altyd een van die partye back en befonds want daar gaan op die einde iemand wees wat "wen" en die land en sy oli/minirale bestuur
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12578
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Geno » Thu Nov 19, 2015 8:09 am

Ag lekker





Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3065
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Location: Citrusdal

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Chevvy SS » Thu Nov 19, 2015 8:54 am

Allister Sparks het gister redelik omvattend in die Burger geskryf dat die befondsing van Saudi-Arabië kom.

http://www.netwerk24.com/Stemme/Aktueel ... r-20151117

User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 4019
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Frederik » Thu Nov 19, 2015 10:15 am

Vriend van my van Engeland het sopas vir my vertel hulle het die groot manne gevang wat alles beplan het gister. 7 ure skietgeveg met meer as 5000 rondtes en 100 spesiale taakmaag net noord van Parys. Hulle was van plan om nog 'n aanval op lughawe te doen. Blykbaar is 7 van hulle lewend geneem vir 'n lieflike tyd van ondervraging.

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9501
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Capt. Oblivious » Thu Nov 19, 2015 10:56 am

Frederik wrote:Vriend van my van Engeland het sopas vir my vertel hulle het die groot manne gevang wat alles beplan het gister. 7 ure skietgeveg met meer as 5000 rondtes en 100 spesiale taakmaag net noord van Parys. Hulle was van plan om nog 'n aanval op lughawe te doen. Blykbaar is 7 van hulle lewend geneem vir 'n lieflike tyd van ondervraging.

Ja was in die nuus ook. Daai manne het darem geskiet!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Location: Grootfontein, Namibie

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Piet Pille » Mon Nov 23, 2015 10:47 am


User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12578
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Aanvalle in Parys - skokkend

Post by Geno » Fri Nov 27, 2015 7:54 am


Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”