Prokureur nodig

Post Reply
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3193
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Prokureur nodig

Post by Christo » Thu Apr 21, 2016 8:49 pm

Naand vriende.

Ken julle 'n goeie kriminele reg prokureur in die Stellenbosch omgewing. Ek het nodig om met iemand te kan gaan praat om te help met 'n ernstige aanranding wat my "seun" in ongevalle laat beland het.

Naam en telefoon nommer dan kan ek reël dat hy en sy ma die prokureur gaan sien sodat reg en geregtighed kan geskied.

Dankie
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.

User avatar
dsmerrills
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Location: Bryanston

Re: Prokureur nodig

Post by dsmerrills » Thu Apr 21, 2016 9:13 pm

Christo I'm sure I have correspondent attorneys in Stellies, I'll check my list for you in the morning. If not one of my partners will know a good criminal lawyer in Stellies!!!
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey

User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1444
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Location: Kuilsrivier

Re: Prokureur nodig

Post by Heinz Petersen » Thu Apr 21, 2016 10:09 pm

Christo. Jy kan vir Werner Welgemoed skakel. Sy nommer is 021 943 1600.
Ek het hom baie gebruik met my besigheid.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

User avatar
dsmerrills
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Location: Bryanston

Re: Prokureur nodig

Post by dsmerrills » Fri Apr 22, 2016 7:56 am

Christo, I have checked my correspondent file and we use Edward Nathan Sonnenbergs they can be contacted on 021 808 6620 they have a branch in Stellenbosch and are one of the big 5 law firms in Africa. I'm just waiting on a call from advocate Hodes SC to see if he knows any other person more suited for your needs in Stellenbosch! Feel free to contact me on 072 463 five five 30 if you don't come right!
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey

User avatar
dsmerrills
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Location: Bryanston

Re: Prokureur nodig

Post by dsmerrills » Fri Apr 22, 2016 7:58 am

Your cell number that you sent me is missing a digit so I posted the detail on the forum.
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey

Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 895
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Location: Middelburg Mpumalanga

Re: Prokureur nodig

Post by Rasmus » Fri Apr 22, 2016 8:19 am

Christo

Dis nou jammer man en baie sleg! Ek het ongelukkig nie kontak details van n prokureur nie, maar n vriend op universiteit is deur dieselfde ding.

Baie geld later en die ramppokers loop steeds rond. Die mense van daai kaliber is nie veel gepla oor sake teen hulle nie.

Al taal wat hulle verstaan is om sterk mense na hulle te stuur, wat swaargoed optel vir n lewe....... ;) ;) Ongelukkig daal mens dan na hulle vlak.

User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3193
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Re: Prokureur nodig

Post by Christo » Sat Apr 23, 2016 4:19 pm

Dankie aan almal wat geantwoord het. Sy ma het een van die prokureurs wat verwys is gekontak. Ek sal volgende week weet wat gebeur het en julle ook verder vertel.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.

User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 620
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Location: Zimpopo....

Re: Prokureur nodig

Post by Penkop » Sat Apr 23, 2016 10:26 pm

Sterkte. Dis slegte nuus. Hoop julle kom reg.

User avatar
dsmerrills
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Location: Bryanston

Re: Prokureur nodig

Post by dsmerrills » Mon Apr 25, 2016 7:42 am

Keep us posted Christo and good luck and strongs for the young man. Let me know if I can do anything my side or if there is anything you don't understand my phone will be on!
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey

User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 365
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Location: Ladismith - Klein Karoo

Re: Prokureur nodig

Post by Willie » Tue Apr 26, 2016 9:01 am

Jammer om te hoor. Baie sterkte daar.

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”