Boland Ope Veldskiet

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12320
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Geno » Mon Sep 05, 2011 9:10 am

MJK wrote: Piet Breedt - wat is jul manne se siening
Oom Piet is in Italie besig met die windbuks w?reld-kampioenskappe, hy sal seker oor 'n week of twee terug wees....
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Location: Rawsonville, Wes Kaap
Contact:

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by baboonstalker » Mon Sep 05, 2011 9:41 am

MJK, Ek dink hy sit nog. Solank jou boude op die grond is, sit jy. (op jou rug l? uitgesluit)

As daar nie 'n reel is wat s? jou elmboe? mag nie grond raak nie, dink ek dit is OK.

User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Location: Boland

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by MJK » Mon Sep 05, 2011 1:47 pm

Ek het Satedag by Mooreesburg se skiet aan die posisie gedink - ek kou nog aan hom - is toe nie so moeilik om so te sit le nie. Nie geprobeer skiet nie - nie lus vir skewe neus nou al nie...

Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Gerrit Visser » Wed Sep 07, 2011 10:43 pm

Die 250 inskrywings is vol. Dankie aan almal wat ingeskryf het, dit is julle wat so 'n dag 'n sukses maak.
Die meeste werk is al gedoen en selfs die 5 skape wat gespit word kan nie meer wag vir die 17de nie. Nou hoop ons net vir 'n mooi dag. 

G Gert

User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3193
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Christo » Wed Sep 07, 2011 10:49 pm

Gerrit Visser wrote: Die 250 inskrywings is vol. Dankie aan almal wat ingeskryf het, dit is julle wat so 'n dag 'n sukses maak.
Die meeste werk is al gedoen en selfs die 5 skape wat gespit word kan nie meer wag vir die 17de nie. Nou hoop ons net vir 'n mooi dag.  

G Gert
Gert, bestel solank die weer, net reg, geen tot min wind, effe bewolk so 18-22 grade, re?n elders ( hier by my oppie plaas as moontlik ).
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.

User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3193
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Christo » Sat Sep 10, 2011 10:55 pm

Christo wrote:
Gerrit Visser wrote: Die 250 inskrywings is vol. Dankie aan almal wat ingeskryf het, dit is julle wat so 'n dag 'n sukses maak.
Die meeste werk is al gedoen en selfs die 5 skape wat gespit word kan nie meer wag vir die 17de nie. Nou hoop ons net vir 'n mooi dag.  

G Gert
Gert, bestel solank die weer, net reg, geen tot min wind, effe bewolk so 18-22 grade, re?n elders ( hier by my oppie plaas as moontlik ).
Saturday 17/09/2011

02:00?08:00   11? 0 mm Light air, 1 m/s from north
08:00?14:00   14? 0 mm Light air, 1 m/s from north-northwest
14:00?20:00   26? 0 mm Light breeze, 3 m/s from south-southwest
20:00?02:00   15? 0 mm Light breeze, 2 m/s from south


Lyk my ek het hom reg bestel Volgens yr.no  :D
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.

Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Gerrit Visser » Sun Sep 11, 2011 12:45 pm

Christo hoop dit is nie 'n heruitsending nie. 1m/s x 3.6 = 3.6km/h tot 11km/h
Dit voorspel sterk kompetisie. Nou het die 223's en natuurlik Johan met 55gr 243 die voorsprong.

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”