Boland Ope Veldskiet

Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Gerrit Visser » Mon Aug 08, 2011 7:00 pm

Arnold ja dankie jy het al 'n no. Kan nie wag om jou 260 te sien nie.

Johan met die wat jy al op punte gespaar het kan jy seker al kyk na 'n buffeltjie. Ek hoor jy betaal nie R5000 as jy vir buffel met 55gr skiet. ;D

G Gert

JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 710
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Location: RIVERSDAL OAKDALE

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by JOHANNIC » Tue Aug 09, 2011 4:30 pm

;D ;D ;D
Met n 65gr Impala skiet ek dwarsdeur die buffelbokkie se kop :angel:
Biebers
Need for speed >:D

User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3193
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Christo » Tue Aug 09, 2011 9:29 pm

Christo wrote: Ek het nog nie 'n lekkerder skiet as Wynland se skiete bygewoon nie. Voel soos ou vriende en familie.

Ek sal daar wees kom wat.
Nou ja, kom wat kom toe, sorry ouens ek sal julle mis, vlieg eers die oggend terug en sal te laat wees. GENIET DIT.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.

User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Location: Rawsonville, Wes Kaap
Contact:

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by baboonstalker » Tue Aug 09, 2011 10:29 pm

As jy die vroeg oggend vlug vat is jy voor 11:00 op die baan Christo, dan kan jy 14:00 klaar geskiet wees en met 'n spit-skapie en 'n glas wyn voor jou sit. Wat is dan nou die probleem?
Pieter

User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3193
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Christo » Wed Aug 10, 2011 8:01 pm

baboonstalker wrote: As jy die vroeg oggend vlug vat is jy voor 11:00 op die baan Christo, dan kan jy 14:00 klaar geskiet wees en met 'n spit-skapie en 'n glas wyn voor jou sit. Wat is dan nou die probleem?
Pieter
:'(  :'(  net as ek as late entry miskien kan kom.  :-\
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.

Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Gerrit Visser » Mon Aug 29, 2011 8:08 pm

Die manne wat nog wil inskryf moet maar gou maak. Daar is nog net 50 plekke oor, moenie wag tot die laaste week nie. 

Henk
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Tue Mar 22, 2011 10:23 pm
Location: Beaufort-Wes

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Henk » Mon Aug 29, 2011 9:32 pm

Gerrit,
Ek het ingeskryf en betaal, maar nog nie iets terug gehoor van julle nie. Moet ek inskrywings nommer h? of is dit nie nodig nie?
Skiet naby....skiet raak !!

User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Location: Windhoek, Namibia

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Francois Marais » Mon Aug 29, 2011 11:29 pm

Manne

My inskrywingsgeld is betaal, sal more inskrywingsvorm faks vir Andries, hoop ek ontmoet sommer n klomp van julle daar, sien voorwaar uit om saam met julle manne te kuier......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447

User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1006
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Location: Durbanville.

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by GreyGhostGear » Tue Aug 30, 2011 8:51 am

More Francois,

Sleep jy vir Wittes saam? ;D

Lekker dag,
Petrie.

User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Location: Windhoek, Namibia

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Francois Marais » Tue Aug 30, 2011 9:32 am

Petrie

Nee jong, daai man is mos aan jou niggie vasgegroei.....nee, grap net, die baas v/d shop waar ek werk betaal my vliegkaartjie, so ek sal maar alleen hier af beur...Sien ek jou daar??

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447

User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1006
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Location: Durbanville.

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by GreyGhostGear » Tue Aug 30, 2011 9:51 am

Francois,

O ok, baie gaaf van jou baas! Ek gaan verseker bietjie skiet ja, pm my as jy hulp/vervoer ens. van lughawe af nodig het!
Groete daar vir Wittes hulle.

Lekker dag,
Petrie.

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6233
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Arnold » Tue Aug 30, 2011 11:46 am

Ek kan nie wag vir die een nie. Die eerste skiet wat ek nie met my 308 gaan skiet nie en ek my gradeboog by die huis kan los  ;D

Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Gerrit Visser » Tue Aug 30, 2011 2:00 pm

Henk jy kry die oggend jou nommer en als, maar jy kan gerus seker maak by Andries [nul82 78drie 654een].
FM bly om te hoor jy is ook die 17de hier. Ek neem aan met BR en al.

User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Location: Windhoek, Namibia

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Francois Marais » Tue Aug 30, 2011 2:30 pm

Gerrit

Nee, sien ons is BLASER agente, en die baas wil mos sy produk adverteer, dit sal n R93 Blaser wees, met n swaarloop (jakt/match) in 243 Win. Noggie te veel met hom geskiet nie, maar hy groep nie TE sleg nie......die kolf issi ding wat die oog vang ;D ;D

[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1995.jpg[/img]

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447

User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Location: Boland

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by MJK » Tue Aug 30, 2011 3:22 pm

EisH  :o - ek sal nie so kan skiet nie. Is erger as Piet se metode wat al klaar my kringspier skeur... en dan sal daai kolf my heeltemal verblind ;D

Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Gerrit Visser » Tue Aug 30, 2011 6:12 pm

FM as daardie geweer skiet soos hy lyk sal hy verseker die oog vang.

User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 736
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by MEERKAT » Tue Aug 30, 2011 7:36 pm

Francois

Is dit sit, half le, lyk moeg, of wat noem julle daardie posisie?

Mooi loop
MEERKAT

Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Gerrit Visser » Tue Aug 30, 2011 9:44 pm

Meerkat ek hoor uit Nam. dit is die "gay" sit met 'n lemoen gun, maar verstaan ook die roer kan gooi. Amper rooi warm.

G Gert

JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 710
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Location: RIVERSDAL OAKDALE

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by JOHANNIC » Wed Aug 31, 2011 6:40 am

;D ;D ;D

Kyk ek dink ook nie my "o ring" sal daardie sit posisie kan doen nie,die wilde weste wind in my hou nie van n blok in die kloof nie ;D
Biebers
Need for speed >:D

immelmanw

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by immelmanw » Wed Aug 31, 2011 8:44 am

Francois Marais wrote: Gerrit

Nee, sien ons is BLASER agente, en die baas wil mos sy produk adverteer, dit sal n R93 Blaser wees, met n swaarloop (jakt/match) in 243 Win. Noggie te veel met hom geskiet nie, maar hy groep nie TE sleg nie......die kolf issi ding wat die oog vang ;D ;D

[img width=560 height=420]http://i729.photobucket.com/albums/ww29 ... CF1995.jpg[/img]

Mooi loop
Francois
More Francois
Die posisie lyk nice,  ek kan nie!  Ongelukkig gaan dit as le tel en nie sit nie! ABC Human het dit ook aan die begin probeer!

User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3624
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Location: Tulbagh

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Hein M. » Sat Sep 03, 2011 5:37 pm

Ek wonder of jy so 'n skoot kan skiet met 'n 300Winmag - sonder om 'n halfmoon te kry...

Dit is 'n dom vraag, maar wat is die rede vir hierdie posissie?

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein

JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 710
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Location: RIVERSDAL OAKDALE

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by JOHANNIC » Sat Sep 03, 2011 5:59 pm

Hein
Dit is n posiesie wat jy kan gebruik as jy na iets (teiken,bok ens ) skiet en jy geen rus mag gebruik nie jy sit doekstil so.

Daar is verskeie maniere van sit en skiet sonder n rus ek gebruik n ander manier want my maag is te groot ;D ;D ;D
As jy dit baie doen (en oefen) kan jy heel maklik n gong op 300m rook deur so te sit en skiet sonder enige rus ;)

Probeer daardie 300wm en sit vir ons n foto op van jou oog ;D ek dink jy gaan n FullMoon kry ;D
Biebers
Need for speed >:D

User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Location: Oos Rand

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Janjak » Sun Sep 04, 2011 6:09 pm

Hulle s? mos "van sit en staan is l? die lekkerste"

Hou maar by die ligter kalibers vir daai sitte. Ek het Piet se sit eendag probeer (blonde oomblik) en my 300 het my GEKLAP dat ek luister. ;D

User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3193
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by Christo » Sun Sep 04, 2011 9:23 pm

is daar nog plek vir my , ma en die 2 laaities. Lyk my ek kan nou weer. Sal more vir Andries bel.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.

User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Location: Boland

Re: Boland Ope Veldskiet

Post by MJK » Mon Sep 05, 2011 9:06 am

Van 'n tegniese punt - word dit nog as sit en skiet beskou daar waar die elemboog op die grond l?? ???

Piet Breedt - wat is jul manne se siening

Groete
M

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”