My telling op posts

Post Reply
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Location: Centurion

My telling op posts

Post by OomMatt » Fri Sep 21, 2018 8:33 am

Ek het verlede jaar al agter gekom die telling op my posts hak vas so van tyd tot tyd , maar het dit maar gelos.
Is mos nou nie regtig belangrik nie.
Die jaar nog meer so , en wil hoor wat die rede moontlik kan wees , en kan dit herstel word
Dankie
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.

User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1042
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Location: Pretoria Oos

Re: My telling op posts

Post by Ashley » Fri Sep 21, 2018 8:43 am

More oom Matt.

Ek het in die verlede iewers lank terug gelees dat daar n paar afdelings is waar jou posts nie tel nie;
ek dink "algemeen" en "nuwe aansluitings" is onder andere van die afdelings.

Ek verbeel my ook dat, as jy op n advertensie reageer, en die advertensie word later verwyder dan val jou posts ook weg.

Dalk kan iemand slimmer bevestig of ek op die regte spoor is hier...
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP

User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 2731
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Location: Paarl

Re: My telling op posts

Post by joe rocket » Fri Sep 21, 2018 8:43 am

Oom Matt op sekere afdeling soos Highjacking en advertensies tel n mens se posts nie.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 2731
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Location: Paarl

Re: My telling op posts

Post by joe rocket » Fri Sep 21, 2018 8:44 am

Snap!
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1042
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Location: Pretoria Oos

Re: My telling op posts

Post by Ashley » Fri Sep 21, 2018 8:46 am

joe rocket wrote:Snap!
;D ;D ;D
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12578
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: My telling op posts

Post by Geno » Fri Sep 21, 2018 8:54 am

Die manne hier bo is reg.
Jy verloor ook 10 posts se telling elke keer as jy iets positiefs oor die volgende onderwerpe tik:
Creedmoor, .270, .223, Ford, Blou Bulle, sokker, PMP en Jurie Els.
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Riempies (Revo)
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Mon Sep 09, 2013 11:19 am
Location: Vryheid

Re: My telling op posts

Post by Riempies (Revo) » Fri Sep 21, 2018 8:59 am

Geno wrote:Die manne hier bo is reg.
Jy verloor ook 10 posts se telling elke keer as jy iets positiefs oor die volgende onderwerpe tik:
Creedmoor, .270, .223, Ford, Blou Bulle, sokker, PMP en Jurie Els.

:laugh: :laugh:

Skerp Geno..
Only a sinner, saved by Gods grace !!

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1627
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: My telling op posts

Post by jdpretorius » Fri Sep 21, 2018 9:14 am

Ek love my 270 ! BAIE, en 6.5 CM is 'n pot choll en word net gebruik deur dogterkies wat bang is vir recoil >:D .... die res kan ek nie mee help nie


-10 +10 .... nou weer square ++>:
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Location: Centurion

Re: My telling op posts

Post by OomMatt » Fri Sep 21, 2018 9:21 am

Geno wrote:Die manne hier bo is reg.
Jy verloor ook 10 posts se telling elke keer as jy iets positiefs oor die volgende onderwerpe tik:
Creedmoor, .270, .223, Ford, Blou Bulle, sokker, PMP en Jurie Els.
Dan gaan ek sukkel om by 200 posts te kom
-270
-Ford
-Blou Bulle
+
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.

User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 2768
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Location: Zululand

Re: My telling op posts

Post by Pappabeer » Fri Sep 21, 2018 9:23 am

Geno wrote:Die manne hier bo is reg.
Jy verloor ook 10 posts se telling elke keer as jy iets positiefs oor die volgende onderwerpe tik:
Creedmoor, .270, .223, Ford, Blou Bulle, sokker, PMP en Jurie Els.
Let op dat dit waar is, met die uitsondering van Jurie se HIV -status, en die bulle se roids piepie toetse. Saam met dit gee die woord positief vir jou 5 gratis posts.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44

User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Location: Pretoria

Re: My telling op posts

Post by heywillie » Fri Sep 21, 2018 9:24 am

Geno wrote:Die manne hier bo is reg.
Jy verloor ook 10 posts se telling elke keer as jy iets positiefs oor die volgende onderwerpe tik:
Creedmoor, .270, .223, Ford, Blou Bulle, sokker, PMP en Jurie Els.
6.5 of 6mm Creed ?

Gaan hierdie post tel ?
30-06 Sako Finnbear
.22 Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
.222 Tyrol

Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Location: Kaapstad

Re: My telling op posts

Post by Harambe » Fri Sep 21, 2018 9:38 am

Die ouens lieg vir jou. Ons stem almal vir wie ons die meeste van hou. Jou telling is basies jou "cool punte".
Of so iets

User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Location: Centurion

Re: My telling op posts

Post by OomMatt » Fri Sep 21, 2018 9:47 am

Harambe wrote:Die ouens lieg vir jou. Ons stem almal vir wie ons die meeste van hou. Jou telling is basies jou "cool punte".
Dit maak nou baie meer sin
Hang natuurlik ook af oor hoeveel mense jy af ….. of deboude in maak
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.

User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1866
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Location: Randfontein Gauteng South Africa

Re: My telling op posts

Post by NicoSmit » Fri Sep 21, 2018 9:51 am

hang ook seker af hoe die Springbokke gespeel het die naweek
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas

User avatar
Victor_
Full Member
Full Member
Posts: 159
Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Location: Durbanville

Re: My telling op posts

Post by Victor_ » Fri Sep 21, 2018 10:22 am

Geno wrote:Die manne hier bo is reg.
Jy verloor ook 10 posts se telling elke keer as jy iets positiefs oor die volgende onderwerpe tik:
Creedmoor, .270, .223, Ford, Blou Bulle, sokker, PMP en Jurie Els.
Supacow het seker nou al minus posts!


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5407
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: My telling op posts

Post by Gawie(13mm) » Fri Sep 21, 2018 3:30 pm

Verbale diaree omgesit in die geskrewe woord (ook bekend as: fluitige vingers) help nogal 'n bietjie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”