Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

User avatar
JJVR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Thu Jan 05, 2012 4:48 pm
Location: Barberton

Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by JJVR » Sat Jan 07, 2012 12:42 pm

Ek het weereens skoolgeld betaal !!!!

Kom ek verduidelik so....ek sien die teleskoop, ek soek die teleskoop, vroulief koop die teleskoop as kersgeskenk...
China-man smile breed !!!

Bushnell 3-9x50 Banner Dusk & Dawn...met aankoop vra ek vir waarborg, alle Bushnell teleskope kom met 'n limited life time warranty(???), en China-man s?...No, no gallantee...you put down kid kick.... bloke...My magtig man, ek is mos nie so onnosel nie !! Die ding gaan gebere word totdat hy ge-mount word, wat dink hy?? Dat ek twee is !!
Daar moes ek al snuf in die neus gekry het....maar nee, van Rensburg soek die teleskoop.

Moet meld dat ek voor die tyd Bushnell gekontak het via facebook, maar hulle reply was drie dae laat !!! Ek moes lank al by die forum aangesluit het en raad/advies gevra het en nie 'n bloutjie geloop het nie...
Nou is dit maar wag tot Februarie om die scope te mount op my .303 en te sien of die namaaksel die recoil sal hanteer.

Groete.
JJ
.303 No5MK1 aka Jungle Carbine
.22 Remington Sportmaster.....die stil een ;-)
.177 Gamo CFX 1000 fps

User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by Theo E » Sat Jan 07, 2012 12:55 pm

JJVR

i am sure it will handel the recoil not to worry about that
a friend has one like that on a 7mm rem mag no problem

User avatar
JJVR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Thu Jan 05, 2012 4:48 pm
Location: Barberton

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by JJVR » Sat Jan 07, 2012 2:12 pm

Thank you for the reply Theo.
I'll post again with the results.
:-)
Regards.
JJ
.303 No5MK1 aka Jungle Carbine
.22 Remington Sportmaster.....die stil een ;-)
.177 Gamo CFX 1000 fps

User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Location: Roodepoort

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by johan1 » Mon Mar 26, 2012 3:14 pm

O genade. Ek sit met dieselfde.  Moet nog koop. Ek was by geweerwinkel en hulle het my sterk afgeraai vir die mtc viper, gese daar is nie n after sales diens nie.

Tog is daar van die manne hier wat met groot lof praat van die scope?

Wat de duiwel doen ek?????

Wil hulle nou net n duur scope aan my afsmeer of moet ek hulle regtig glo!
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie

FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by FE » Mon Mar 26, 2012 4:16 pm

Hi Johan,

Toe ek op die spoor van 'n scope was, was blok een van die manne wat ken. Hy het my goeie raad gegee oor scopes en nog baie ander dinge. ;D ;D Miskien kan hy jou ook help!!

Groete,

FE
Born to hunt, but forced to work!

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Location: Potchefstroom
Contact:

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by BLOK » Mon Mar 26, 2012 5:12 pm

Fe Burris was my raad en wat ek maar gewoonlik gebruik.

Johan ek het ook nou die krap aan my gehad en nie die slag n Burris gekoop nie. Ek het by Rodger op die forum die MTC Viper gekoop maar meer omdat die prys reg was sal as ek hom gekry het toets en kyk wat maak hy. Miskien werk hy miskien moet ek maar later weer n Burris kry.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12320
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by Geno » Mon Mar 26, 2012 5:27 pm

Ek het gister met die 6-24x56 MTC Taipan gemaklik tot op 426m geskiet. Ek is baie tevrede met die scopie.
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4504
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by James Wilson » Tue Mar 27, 2012 8:28 am

JJ, ek het so n scope vir n vriend van my se skoonseun gekoop. ek het destyds n topic daaroor begin maar ek kan nie onthou wat was die topic se naam nie. hy het sedertdien(6-maande) 2 koedoes en n hele klomp varke en n paar jakkalse geskiet.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Location: Roodepoort

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by johan1 » Tue Mar 27, 2012 9:35 am

Ek gaan die scope op n  Howa243 met n bullbarrel sit. Ek glo darm nie die skop sal so woes wees wees dat dit n probleem sal wees vir die scope nie. Weet julle enige iets oor die na diens wat die manne van praat. Sou daar n probleempie opduik vir watter rede ook al ... sal daar hulp wees sonder isues of gaan ons bloedruk opgejaag word deur storietjies agterna. Op die stadium pas die viper my sak so ek het n gevoel vir hom.

Ek lees nou baie op die site van julle manne wat so ver skiet , en aan die gang is met die jakke, ek wil net een keer koop, en hopenlik reg koop. Ek het nie sovel spaar op my ou spaargeldjies dat ek nou flop wil maak nie.

Ander pel se ek moet scope spesifiseer op versekering, teen onder R50 n maand en as daar probleem is laat versekering uitbetaal?
Weet nie.. wat dink julle?
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4504
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by James Wilson » Tue Mar 27, 2012 10:50 am

johan1 wrote: Ander pel se ek moet scope spesifiseer op versekering, teen onder R50 n maand en as daar probleem is laat versekering uitbetaal?
Weet nie.. wat dink julle?
die tegniese naam hiervoor is versekerings bedrog.


gaan vir die mtc
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 1455
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Contact:

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by Koos Barnard » Tue Mar 27, 2012 11:49 am

Dags?
Ek het 'n brief by Magnum van 'n baie ontevrede man. Het MTC Viper gekoop en nou spoeg hy vuur. Volgens sy brief het hy die MTC mense plaaslik gedreig dat hy aan ons gaan skryf en hulle het nie daarop reageer nie. Oordeel maar self.
Mooi loop

User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Location: Bloemfontein

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by JACQUES BOTHA » Tue Mar 27, 2012 11:59 am

kOOP MAAR DIE NAAM WAT JY KAN VERTROU

EK het al n scope terug gestuur na n maatskappy en hom terug gekry met dieselfd fout en moes betaal vir instuur en terugkry---(di maatskappy het n naam iets soos rooikat naam)
Toe ek hom terugkry is hy maar net presies dieselfde,, uit gatvol gyt maak ek die skroewe oop en draai hulle self so vas  as wat ek kan ,,toe werk hy eers...
Sooos julle weet hou baie manne van die scopes maar ek se nie hulle is sleg nie, ek se net ek hou nie van hulle nie...

Die ander een bietjie duurder gewees destyds, het sy kruishaar gebreek --- maar steeds sy zero gehou ek het ek weet nie hoe lank so gejag en dit nie eers agtergekom nie..
Toe ek hom isntuur , het die agent hom opgelaai in bloem en weer terugbesorg,sonder koste , nie gevra waar en wannneer het jy gekoop, is hy onder waarborg of enigiets nie
net herstel en terug gestuur
, dis mos diens  (die scope klink weer soos iets soos "swartwors") 
groete
jacques
Shoot straight and tell the truth!

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4504
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by James Wilson » Wed Mar 28, 2012 8:21 am

9 maande is belaglik, ek hoop nie ek kry moelikeheid met my MTC nie.

die ironie van die saak is as jy Ludwig wat n Moderator hier is n goeie ondervinding gehad het en dit hier gese het, dan het hulle waarskeinlik al 20 scopes net daaroor verkoop aan lede van Jaracal. kortsigtig. dit bly n lekker scope as jy met die scope werk en na hom kyk sal jy eerder glo dit is n scope van tussen R15 en R20k. wat help dit alles as die naverkope sukkel?
Last edited by James Wilson on Wed Mar 28, 2012 8:24 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Location: Pretoria

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by Ferdi » Wed Mar 28, 2012 1:50 pm

Leopold en Nikon of dan Zeis en Swarofski tussen 2 prysklasse
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15

fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Location: PRETORIA

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by fanie17 » Wed Mar 28, 2012 11:12 pm

Ferdie
+1
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo

User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Location: Bloemfontein

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by JACQUES BOTHA » Thu Mar 29, 2012 9:04 am

James
Ek moet se daai scope van jou kan kyk---hy is nogal baie duidelik.
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4504
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by James Wilson » Fri Mar 30, 2012 2:53 pm

Jaques, ek was baie verbaas dat  die scope daardie geweldige hou kon oorleef. ek meen nadat die stof gaan le het, het ek gesien die scope was gedraai in die ringe. ek was baie verbaas toe ek dien die scope groep nog en stel nog soos hy moet. ek sal egter nie verbaas wees as hy maar tog permanente skade gekry het wat my nog gaan verras nie. die plek op die scope waar die bakkies se tralies die scope getref het is soommer so ingeduik.

ps, JB ek het my kd van pieter af gekry. dit is die mooiste en ligste kd wat ek nog gesien het. en dit vir R800 btw en posgeld  en crown cap ingesluit!!!!  o ja. net 3 dae nadat ek die kd bestel het.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Location: Potchefstroom
Contact:

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by BLOK » Fri Mar 30, 2012 3:08 pm

James wrote: ps, JB ek het my kd van pieter af gekry. dit is die mooiste en ligste kd wat ek nog gesien het. en dit vir R800 btw en posgeld  en crown cap ingesluit!!!!  o ja. net 3 dae nadat ek die kd bestel het.
Op watter geweer gaan jy hom sit James.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4504
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by James Wilson » Fri Mar 30, 2012 3:29 pm

300 HOLLAND &  HOLLAND !!!!

die kd is korter dunner en ligter as my 308 se kd
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Location: Potchefstroom
Contact:

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by BLOK » Fri Mar 30, 2012 4:02 pm

Het jy dan n ander 300 ook. hahahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

immelmanw

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by immelmanw » Fri Mar 30, 2012 6:38 pm

Piet-Skiet wrote: Soos my trijicon wat nie zero wou hou nie... Ek koop van nou af net nikon. Daai cheap prostaff wat ek op die 303 gehaat het bakgat gewerk en eks seker my monarch wat op my 375 nou kom gan nog beter werk! Ek gee julle I wile raai wat ek op die 243 gan sit. En as ek proebleeme het vat ek hom terug s&o toe
Piet skiet, print uit wat ek hier tik. As jy n Nikon van Safari and Outdoor koop (lw, nie grys invoer of by iemand in sy garage koop nie) en jy het n probleem met die scope wat die vervaardiger se fout is, sal ek persoonlik sorg dat jy n ander teleskoop binne drie dae in jou hande het! My mail is willem@so.co.za of 0828540804' as ek nie antwoord nie stuur n sms en ek bel jou terug.

Lekker rondshop manne! Om n nuwe scope te koop in exciting!

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4504
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by James Wilson » Sat Mar 31, 2012 9:05 am

sjoe immelman, jy maak dat ek n nikon heroorweeg. so moet n man mos sy produk ondersteun. kan ek ook maar die stuk uitprint?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Location: Centurion

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by spekieries » Sat Mar 31, 2012 11:45 am

Willem  ;)

Laat bietjie die aap uit die mou. Gaan S&O 'n paar specials by Huntex h?. Daai Rudolp is vir my baie mooi maar hy bly net so paar rand voor my budget.

JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 710
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Location: RIVERSDAL OAKDALE

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by JOHANNIC » Sat Mar 31, 2012 12:11 pm

+1 Willem
Dis mos nou service!
Biebers
Need for speed >:D

immelmanw

Re: Teleskoop koop-skoolgeld betaal !!!

Post by immelmanw » Sun Apr 01, 2012 1:13 am

Naand Manne. Kom nou van Nuweland, yip 01:12. Jammer die Bulle het verloor maar dis OK, Loftus le nog voor vir die Stormers!

Wat Huntex aanbetref, daar gaan verseker specials wees, ook so paar verassings! Julle weet mos.

Groete

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”