Innige meegevoel.

Post Reply
User avatar
basie
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Location: Steynsburg

Innige meegevoel.

Post by basie » Fri Feb 10, 2012 7:57 am

Ek wil net vir Freddie en sy gesin my innige meegevoel betuig met die dood van sy skoonma gister en ek bid dat hulle Sy liefde en bystand sal ervaar in hierdie tyd.

Freddie
Baie sterkte vir jou en Jale en die res van die familie.

Basie
Elke Rooihond kry sy dag!!

Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Innige meegevoel.

Post by Beyers » Fri Feb 10, 2012 8:00 am

Baie sterkte Freddie en familie
Beyers

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12320
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Innige meegevoel.

Post by Geno » Fri Feb 10, 2012 8:05 am

Sterkte Freddie en gesin.

Groete,
Eugene
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7057
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: Innige meegevoel.

Post by Gerhard » Fri Feb 10, 2012 8:08 am

Freddie,

Baie sterkte vir jou en jou familie in die moeilike tyd.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment

User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Location: Midrand

Re: Innige meegevoel.

Post by SV MAD (Henk) » Fri Feb 10, 2012 9:19 am

Mag sy in vrede rus.

Mag God met julle wees in die moeilike tyd.
ek soek nog wapens...

User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 4638
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Location: Pretoria

Re: Innige meegevoel.

Post by Pvdw » Fri Feb 10, 2012 9:35 am

Freddie, jammer om te hoor en sterkte vir julle gesin en familie.

Peet
Work to live, don"t live to work

User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5963
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Location: Vaalpark Sasolburg

Re: Innige meegevoel.

Post by Marc » Fri Feb 10, 2012 10:32 am

Freddie en gesin

Baie  sterkte, mag God by staan deur hierdie tyd
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner

User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2359
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Location: Otavi, Namibia

Re: Innige meegevoel.

Post by Flip Nel » Fri Feb 10, 2012 10:39 am

Freddie en gesin sterkte in die swaar tyd

User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Location: Johannesburg

Re: Innige meegevoel.

Post by marno » Fri Feb 10, 2012 11:52 am

Freddie baie sterkte vir julle!! Mag God vertroosting bring vir julle.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus

Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Location: Graaff-Reinet

Re: Innige meegevoel.

Post by Triple2 » Fri Feb 10, 2012 12:15 pm

Sterkte Freddie en gesin. Die jaracal familie dink aan julle.
Groete
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa

User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Location: Benoni

Re: Innige meegevoel.

Post by grumpy » Fri Feb 10, 2012 1:10 pm

Baie sterkte Freddie en mag GOD jou krag gee om daar te wees vir die familie.

Dink aan jou maat.

User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1350
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Location: tarkastad

Re: Innige meegevoel.

Post by Freddie101 » Fri Feb 10, 2012 5:52 pm

Basie en almal wat hier ondersteuning en meegevoel betuig het.

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is lekker om soveel te kry van my jaracal familie. Dit is wat hierdie forum laat uitstyg. Dit is nog n familielid wat in my huis bly. Mense met dieselfde waardes en belangstellings

Van Freddie , Jale en gesin
yol bolsun

Henk100
Full Member
Full Member
Posts: 106
Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm

Re: Innige meegevoel.

Post by Henk100 » Fri Feb 10, 2012 7:23 pm

Jammer om te hoor van jul verlies.
Die Liewe Vader het 'n doel met alles.
Ons dink aan julle in die moeilike tyd.
Groete
Henk

User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Location: Bloemhof. North West

Re: Innige meegevoel.

Post by Dawid » Sat Feb 11, 2012 7:04 am

Freddie, jammer om te lees van die verlies.

Dit is gladnie lekker om n geliefde af te staan aan die dood nie.

Dink aan julle in die moeilike tye.

Sterkte
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602

Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Location: Vanderbijlpark

Re: Innige meegevoel.

Post by Freek » Sat Feb 11, 2012 7:14 am

Oom Freddie, sterkte daar vir julle! Dit is 'n seer wat nie weg gaan nie mens leer maar om daarmee saam te leef.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!

User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Location: Weskus

Re: Innige meegevoel.

Post by Monrique (SJ) » Sat Feb 11, 2012 11:33 am

Freddie

Baie sterkte en ons dink aan julle.

Groetnis

User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3193
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Re: Innige meegevoel.

Post by Christo » Sat Feb 11, 2012 2:13 pm

SJ wrote: Freddie

Baie sterkte en ons dink aan julle.

Groetnis
Selle hier.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.

KLASIE
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm

Re: Innige meegevoel.

Post by KLASIE » Sun Feb 12, 2012 6:39 pm

Baie sterkte vir jou en jou gesin

User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2679
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Location: Bloemfontein
Contact:

Re: Innige meegevoel.

Post by Jakkalsgat » Sun Feb 12, 2012 7:34 pm

Jammer om te hoor, van jul verlies, julle is in ons gebede!
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander

User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Location: Bloemfontein

Re: Innige meegevoel.

Post by JACQUES BOTHA » Sun Feb 12, 2012 7:39 pm

rather late than never- Sterkte Freddie..
Jacques
Shoot straight and tell the truth!

User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3624
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Location: Tulbagh

Re: Innige meegevoel.

Post by Hein M. » Wed Feb 15, 2012 5:29 pm

SJ wrote: Freddie

Baie sterkte en ons dink aan julle.

Groetnis
Sterkte Freddie!  Sterk wees!

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein

Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3886
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Location: Klein Karas

Re: Innige meegevoel.

Post by Louis102 » Wed Feb 15, 2012 6:27 pm

Freddie, sien hierdie nou eers.  So jammer om dit te hoor, maar weet ons dink met meegevoel aan julle.

Louis & Anina
Goeie dade oortref goeie woorde.

User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1350
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Location: tarkastad

Re: Innige meegevoel.

Post by Freddie101 » Thu Feb 16, 2012 4:54 pm

Freddie101 wrote: Basie en almal wat hier ondersteuning en meegevoel betuig het.

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is lekker om soveel te kry van my jaracal familie. Dit is wat hierdie forum laat uitstyg. Dit is nog n familielid wat in my huis bly. Mense met dieselfde waardes en belangstellings

Van Freddie , Jale en gesin
Ek herhaal weereens hierdie. Dankie aan almal.
Freddie
yol bolsun

Klopper
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Location: Centurion

Re: Innige meegevoel.

Post by Klopper » Wed Feb 29, 2012 9:14 am

Jammer om te hoor - sterkte vir julle.
Skiet hom in die hol kol, Pa soek die vel!

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”