Jakkals jaggeleentheid.

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4509
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by James Wilson » Mon Feb 20, 2012 6:52 pm

as jy n blou aap skiet met n 300 dan lyk dit soos n vere kussing  met n handgrenaat in!!


ek sien saam met n Bobbejaan, n blou rug, n tarrentaal en n bosvark, is die blou aap al sedert die ou SA n plaagdier in die TVL.
Last edited by James Wilson on Mon Feb 20, 2012 7:09 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Location: Pretoria

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by Vosman » Wed Feb 22, 2012 4:40 pm

Kerels,
Ek stel belang, ons behoort 3 manne te wees.
Laat weet asb!

Mooi loop!

User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 4725
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Location: Pretoria

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by Pvdw » Thu Feb 23, 2012 6:01 pm

As dit nader was aan Pretoria sou ek belang stel maar my China bakkie gaan nie onder R1000 daai pad loop nie en dan nog R600 om te slaap >:(. Ek sien eerder die Etrax 10 of 20 my kant toe staan vir daai geld.

Geniet dit manne en sit foto's op 8) 8)

Peet
Work to live, don"t live to work

MANADINI
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Fri Apr 17, 2009 11:17 am
Location: BETHLEHEM

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by MANADINI » Sat Mar 10, 2012 11:34 am

Hi CJ

Ek gaan kyk hoe lyk my program vir die naweek.Sal nie oorslaap nie, maar sal wel net n draai daar kom maak.Dit sal baie lekker wees om nuwe manne te ontmoet.
Gaan die oorslaap plek naby Lewellen se plek wees of op Midenin self ?

Mooi loop

Nick

User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Location: Wesselsbron

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by visstok » Sat Mar 10, 2012 12:03 pm

Hoe lyk die reelings vir daai naweek? Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet

User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by C.J. » Sat Mar 10, 2012 2:17 pm

Visstok,

Die naweek staan, kan ons 'n lys begin maak van wie kom en vir hoe lank of watter dae jy wil oorslaap. Verblyf is nou R150 per nag, nie meer R200 per nag nie.

Groete
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)

Klopper
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Location: Centurion

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by Klopper » Mon Mar 12, 2012 10:19 am

Hey - so in my valley - dis 90 km van my ouers se plaas in Heilbron af! Ek stem saam met die opsie om mense met min ervaring saam te neem om te kyk en leer en te sien hoe die manne dit doen!
Skiet hom in die hol kol, Pa soek die vel!

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12578
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by Geno » Mon Mar 12, 2012 10:22 am

CJ,
Ek kan ongelukkig nie bywoon nie. Dis effens ver om te ry, om sonder vergoeding te jag.

Groete,
Eugene
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by C.J. » Mon Mar 12, 2012 1:41 pm

Manne,

Soos ek belowe het, het ek werk gemaak oor die kostes. Ons verblyf is R150 pppn en die jakke jag ons vir R250 per jak. Dit sal dan die deal wees. Ek het dit so gemaak dat die plase waar nie gejag word nie ook deur die skaapboere gefinansier kan word, ek hoop dit sal 'n wen-wen situasie wees. So ons gaan nie jag waar daar die hele tyd beheer toegepas word nie. Ek dink ook ons kan 'n maks van 6 voertuie wees, waarvan twee plekke klaar gevat is. Dan kan ek  genoeg plase per voertuig re?l sodat die jakke kan help betaal aan die naweek.

Ons moet ook dan bereid wees om 'n paar onervare manne saam te vat, hy sal egter moet verstaan dat dit hekke en bestuur sal wees, nie skiet nie. Maar leer sal jy leer. Ons sal seker ook "score" op die forum kan hou deur die naweek vir die wat belangstel.


So nog 4 jagbakkies en dal 'n paar manne wat wil kom kennis opdoen, ons kan sommer hier besluit hoeveel plek is daar by wie.

Groete,
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Location: Potchefstroom
Contact:

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by BLOK » Mon Mar 12, 2012 1:49 pm

Soos Geno se sou baie graag wou kom maar om nog vir slaapplek te betaal en nie vergoeding te kry vir die jakkalse wat jy skiet nie gaan dit vir my duur uitwerk om so ver te ry. Klink of julle dit kan geniet.

Baie sterkte
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by C.J. » Mon Mar 12, 2012 1:52 pm

Blok,

Jy kry nou R250 per Jak.. Lees hierbo.

So ek neem aan jy sal dit maak...

C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12578
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by Geno » Mon Mar 12, 2012 2:19 pm

C.J.
In daardie geval is ek in. Dankie vir jou moeite!
Ek het 'n co-pilot ook.

Groete,
Eugene
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by C.J. » Mon Mar 12, 2012 2:21 pm

Lys is dan soos volg

C.J.
PieterG +1
Geno +1
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)

User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Location: Wesselsbron

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by visstok » Mon Mar 12, 2012 5:13 pm

Ek sal bietjie nader aan die tyd laat weet of ek kom. Vorige afnaweek was ek by oom Heinrich se kurses, mamma se hoeka ek spandeur hoopeloos te veel tyd met die jakkals jag. So bietjie mooi praat kan ek dit dalk maak! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet

User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Location: Hennenman, Free State

Re: Jakkals jaggeleentheid.

Post by Roger » Mon Mar 12, 2012 6:52 pm

Wens ek kon gaan, dis baie naby aan my.

Roger!
:-[
.22 Blackpowder Pistol
CZ .22lr
NAA .22 Mag
Howa .223
Howa .243AI
Lee Enfield .303
Webley & Scott .30-06
Howa .375 Ruger
Boito .410 S/Shot
Boito 12ga SxS
Franchi 12ga S/Auto
Remington 1100 12ga S/Auto
FN Browning 9mm HP
Hoyt Rampage 72#

Post Reply

Return to “Algemene Kennisgewing/General Notice”