|
Author |
Message |
Nico Harris
|
Posted: Sun Jan 05, 2014 6:42 pm |
|
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm Posts: 1836 Location: Melmoth
|
Bietjie meer inligting. Die plaas is gelee naby Melmoth in die hart van Zululand. Melmoth is 100km van Vryheid as jy op die R34 ry na Richardsbaai. Richardsbaai is 80km van Melmoth af. Daar is selfoon sein op die plaas en by die kamp. Vrouens en kinders is welkom en die kamp is meer as gerieflik genoeg vir hulle. Daar is n dam voor die kamplek en hy het baie rooibors kurpers en ons het dit ook onlangs nembwes daar ingesit, so julle kan n lyntjie natmaak in die middae. Van tyd tot tyd bied ek ook bosvark jagte in ons neut boorde aan. Maar dit is as die varke daar woel as jy daar is. So dis per geleentheid- wat die varke gee.
Groete
Nico
|
|
Top |
|
 |
DWB
|
Posted: Sun Jan 05, 2014 6:49 pm |
|
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am Posts: 5766 Location: Piet Retief, Mpumulanga
|
Hallo manne. Julle kan gerus by Nico gaan jag.
Die man se gasvryheid is tops.
Ek het al baie by hom gaan jag en kuier.
Dis vet pret met baie mooi wild.
_________________ Noem my sommer Deon 7x57 - 404 Jeff "All men die, but few men ever really live"
|
|
Top |
|
 |
FCLoretz
|
Posted: Mon Jan 06, 2014 7:44 am |
|
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am Posts: 2947 Location: Roodepoort
|
douw wrote: FCLoretz wrote: Het jy al by hulle gejag? Groete Douw Hi Douw, Ka ek het die afgelope 2 jaar al by hulle gejag. Hier is Jakes se terugvoer - viewtopic.php?f=61&t=23380En hier is my laaste 2 jaar se terugvoer - viewtopic.php?f=34&t=11894
_________________ Frederick Quote: I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
|
|
Top |
|
 |
mw
|
Posted: Mon Jan 06, 2014 6:55 pm |
|
Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm Posts: 124 Location: Lindley (FS)
|
Manne,
Gaan julle nou nooit datums kies nie? Kannie wag vir my beurt nie!
Groete
|
|
Top |
|
 |
Reggie Gerber
|
Posted: Tue Jan 07, 2014 5:56 pm |
|
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm Posts: 1220 Location: Ladysmith
|
Nico Is julle dalk mtonjaneni lodge
As dit so is is dit klein wereld
Groete Reggie
|
|
Top |
|
 |
DWB
|
Posted: Tue Jan 07, 2014 6:03 pm |
|
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am Posts: 5766 Location: Piet Retief, Mpumulanga
|
Reggie, dis net hulle ja
_________________ Noem my sommer Deon 7x57 - 404 Jeff "All men die, but few men ever really live"
|
|
Top |
|
 |
Reggie Gerber
|
Posted: Tue Jan 07, 2014 6:04 pm |
|
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm Posts: 1220 Location: Ladysmith
|
|
Top |
|
 |
douw
|
Posted: Wed Jan 08, 2014 7:14 am |
|
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm Posts: 1830 Location: BYENESPOORT PRETORIA
|
FCLoretz wrote: douw wrote: FCLoretz wrote: Het jy al by hulle gejag? Groete Douw Hi Douw, Ka ek het die afgelope 2 jaar al by hulle gejag. Hier is Jakes se terugvoer - viewtopic.php?f=61&t=23380En hier is my laaste 2 jaar se terugvoer - viewtopic.php?f=34&t=11894 Sien asb jou pm
|
|
Top |
|
 |
Bees
|
Posted: Sun Mar 02, 2014 5:02 pm |
|
Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am Posts: 87 Location: Potch
|
Manne, terloops - nog n plek in Zululand wat julle kan oorweeg is Harloo Safaris. Net so klein entjie anderkant Pongola op die N2 en uitstekende geriewe en wild vir die prys. Ek het nie hul nuwe pryslys nie maar was van die beste jagtogte wat ons nog gehad het. 9 boog hides maar geweer jag ook baie lekker. Google hulle.
Bly nou in Potch so moet nuwe bekostigbsre jagplek soek hiernaby vir 2014...enige idees?
Zach
_________________ 7mm Rem Mag .243 Brn Beretta S56E 12g O/U .308 Howa Varminter ____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___ 
|
|
Top |
|
 |
Mauser
|
Posted: Tue Feb 10, 2015 1:22 pm |
|
Joined: Thu Mar 28, 2013 2:00 pm Posts: 12 Location: Pretoria
|
Goeiedag,
Ek is opsoek na 'n jagplaas in Limpopo/Enige bosveld waar ek en my vriende kan gaan jag vir ons jaarlikse pelle jag. Ons is omtrent 7 jagters en altesaam so 10 ouens. Sal dankbaar wees as iemand nog beskikbare datums het. Ons geniet jag verantwoordelik.
Lekker dag vir julle!
_________________ .308 Mauser 12 BR Harington & Richards
"Skiet hom waar dit saak maak"
|
|
Top |
|
 |
Who is online |
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|