Op soek na Wildfire of iets soort gelyk.

Post Reply
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Location: Sasolburg

Op soek na Wildfire of iets soort gelyk.

Post by HennieC » Sat Jul 21, 2018 2:12 pm

Dag sê mense.

Het iemand dalk 'n ekstra roeper waar van hulle wil ontslae raak.
Wildfire 1 of 2 sal 100% wees asb.
Dis vir iemand wat ook begin om toerusting bymekaar te maak.
Laat weet maar asb.

Post Reply

Return to “Roep toerusting/Calling equipment”