JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon May 27, 2019 11:01 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 2431 posts ]  Go to page Previous  1 ... 94, 95, 96, 97, 98  Next
Author Message
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Feb 20, 2019 10:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1938
Location: Vereeniging
Speen wrote:
My lisensie vir 9mm is in vir consideration vanaf 12 Nov. Vandag gebel, preliminary refusal. Ekt gevra om watse rede, maar ek moet Maandag weer bel.
Enige raad asb manne?

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk


Selfde boodskap verlede week gekry op my selfverdediging 9mm. Stuur toe e-mail en vra mooi of hulle nie wil heroorweeg nie. Bel weer vanoggend toe is hy weer “ in concideration “

Hou maar duim vas ::)

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact (aansoek ingehandig), BRNO (Mod 2) .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Mar 04, 2019 9:40 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Posts: 186
Location: Kathu , Noord Kaap
.270 Man wrote:
.270 Man wrote:
.270 Man wrote:
[quote=".270 Man"]Goeie dag julle :
Ek het my aansoek ingedien by my DFO gister en het SMS ontvang.
My vraag is nou net my ID is nie gesertifiseer nie gaan dit enige probleme veroorsaak met my aansoek.
Ek is bang word dalk af gekeer omdat id nie gesertifiseer is nie.
Ek wonder nou.
Dankie :
Okay het dam gebel en gehoor dit is nou by consideration.
So nou moet n ou maar weer wag.

Sent from my LM-G710 using Tapatalk


Ek het nou net weer gebel.
Aansoek lê nog steeds by consideration al van die 6 de November af.
Trek al op 63 werks dae op die aansoek.
My lesensie is goed gekeur op 88 werksdae uiteidelik wag nou net vir kaartjie. Weet julle dalk hoe lank vat dit dalk enige iemand.
Kan nie wag om my 6CM RPR vas te hou nie.

Sent from my LM-G710 using Tapatalk[/quote]Lesensie kaartjie vandag gekry. So amper 4 weke gewag na die goed keuring.

Sent from my LM-G710 using Tapatalk

_________________
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
;D ;D ;D


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Mar 04, 2019 10:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1938
Location: Vereeniging
Fanta300 wrote:
Speen wrote:
My lisensie vir 9mm is in vir consideration vanaf 12 Nov. Vandag gebel, preliminary refusal. Ekt gevra om watse rede, maar ek moet Maandag weer bel.
Enige raad asb manne?

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk


Selfde boodskap verlede week gekry op my selfverdediging 9mm. Stuur toe e-mail en vra mooi of hulle nie wil heroorweeg nie. Bel weer vanoggend toe is hy weer “ in concideration “

Hou maar duim vas ::)


Vanoggend sms gekry om te sê my aansoek is geweier. Ek het hulle nie oortuig dat ek die wapen nodig het nie. Ek bly in Suid Afrika!! Wat meer moet ek sê >:(

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact (aansoek ingehandig), BRNO (Mod 2) .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 04, 2019 10:02 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 835
Location: Kroonstad
Na 150 dae het ek ook vanoggend gehoor my AR is afgekeur. Maak n mens lekker moerig.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 04, 2019 10:11 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5866
Location: Piet Retief, Mpumulanga
My 9.3 x 62 en 9mm is vandag op 94 werksdae goedgekeur.

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 04, 2019 10:12 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 835
Location: Kroonstad
DWB wrote:
My 9.3 x 62 en 9mm is vandag op 94 werksdae goedgekeur.


Dit is goeie nuus...baie geluk.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 04, 2019 10:23 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5866
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Dankie en sterkte met joune!

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 04, 2019 11:22 am 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Mon May 26, 2014 7:08 am
Posts: 17
Location: MosselBaai, Weskaap
My AR se aansoek is die 18 Jun 2018 ingegee die 20Oct sms gekry "Refusal"
Doen her aansoek die 29 Oct, kry sms die 15 Mrt 2019 "Refusal".
25Mrt stuur ek toe maar my Appel in. Nou wag ons maar.

_________________
.300 Howa Win Mag/Silencer
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Apr 10, 2019 12:38 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Posts: 490
Location: Worcester
My 308 se aansoek is 10 Desember 2018 ingedien en ek het sopas die sms gekry dat dit goedgekeur is.
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

_________________
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Apr 10, 2019 12:38 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 835
Location: Kroonstad
Philip_R wrote:
My 308 se aansoek is 10 Desember 2018 ingedien en ek het sopas die sms gekry dat dit goedgekeur is.
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro


Baie geluk


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Apr 10, 2019 12:42 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Posts: 490
Location: Worcester
Dankie Jan, nou moet die kaartjie net kom maar die groot kopseer is darem nou agter die rug.

_________________
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Apr 10, 2019 10:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Posts: 626
Location: Lutzville, Weskaap
Toitjie wrote:
My AR se aansoek is die 18 Jun 2018 ingegee die 20Oct sms gekry "Refusal"
Doen her aansoek die 29 Oct, kry sms die 15 Mrt 2019 "Refusal".
25Mrt stuur ek toe maar my Appel in. Nou wag ons maar.
Self 3 keer moes aansoek doen met 1 onsuksesvolle appél tussenin om my AR te kry

Sent from my Redmi 4A using Tapatalk

_________________
22LR - Anschutz Model 1400
223 - Browning A-bolt II
243 - Ruger American
6.5x39 - Howa
260 - Sako TRG-22
7mm RM - Remington 783
300WM - Sako A7
338LM - Custom
12g Girsan MC312
5.56x45 Norinco CQA
22LR M&P 15-22
7.62x51 HK G3
9mm CZ P-07 Gen2


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 11, 2019 4:33 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15320
Location: Vereeniging
Nuus oor my RPR 243 gewen op die forum.

Ontvang aandag SMS 12 Nov 2018
Goedgekeur 19 Maart 2019
Kaartjie by DFO 10 April 2019

Happy days !!!!!!!
Gaan hom vandag haal.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 11, 2019 5:37 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Posts: 1399
Location: Welgelegen
308 aansoek ingedien 19 Des 2018 met Bevoegdheid hernuwing...gister sms gekry 308 is goedgekeur, Bevoegdheid so maand terug goedgekeur.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 11, 2019 7:22 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Posts: 164
Location: Centurion
Geluk Marius

Nou gaan daar weer lekker gespeel word

_________________
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 11, 2019 7:47 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 835
Location: Kroonstad
tripodmvr wrote:
Nuus oor my RPR 243 gewen op die forum.

Ontvang aandag SMS 12 Nov 2018
Goedgekeur 19 Maart 2019
Kaartjie by DFO 10 April 2019

Happy days !!!!!!!
Gaan hom vandag haal.


Baie geluk Oom.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 11, 2019 2:47 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1274
Location: Weskus
tripodmvr wrote:
Nuus oor my RPR 243 gewen op die forum.

Ontvang aandag SMS 12 Nov 2018
Goedgekeur 19 Maart 2019
Kaartjie by DFO 10 April 2019

Happy days !!!!!!!
Gaan hom vandag haal.



Geniet hom jy verdien dit.

DD


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Apr 15, 2019 2:20 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 487
Location: Slurry
28 Maart my 9mm SD pistool lisensie hernuwing ingedien, sopas sms gekry hy is hernu. Kan nie kla nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Apr 15, 2019 3:30 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Sat Apr 24, 2010 8:56 am
Posts: 62
Location: Sandton
Hernuwingsaansoek vir my .30-06 is ingegee op 18 Desember 2018.
Goedgekeur op 12 Februarie 2019, kaartjie opgetel by DFO 12 April 2019.
2 maande vir goedkeuring is nie sleg in my opinie nie.
Die alewige gewag vir kaartjies om gedruk en afgelewer te word is 'n ander storie.

_________________
.22lr Sako
.222 Magnum Anschutz
.30-06 Springfield Steyr Mannlicher
8x68 Steyr Mannlicher
9.3x64 Brenneke
.45-70 Govt Marlin
12Ga Cogswell & Harrison
9x19 Glock


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Apr 15, 2019 3:41 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Posts: 18
Aansoeke ingedien 09 Oktober laasjaar (Een jagwapen, een los loop en een selfverdediging handwapen), "receiving attention" SMS'e gekry op 05 Desember, nooit niks verder gehoor nie.... Kry netnou SMS - al drie goedgekeur!!! 133 werksdae later, maar lyk my daar is nog hoop kerels!
Nog niks verder op die prosessering van die SAPS 350 van 2 jaar gelede nie (Skyfskiet wapen sit nog op die invoerder se naam, kan nie eers aansoek doen nie!) ::) Nou net die wag vir die kaartjies print en aflewer... Ai!!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Apr 16, 2019 1:47 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Posts: 1042
Location: Potchefstroom
Vier liksense ingegee vir hernuwing.

Vier weke later almal gesort!!

Met `n vleisie...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 18, 2019 6:22 am 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Sat Apr 24, 2010 8:56 am
Posts: 62
Location: Sandton
Gisteraand SMS ontvang dat my 9.3x64 lisensie goedgekeur is.
Ingehandig 14 Desember 2018 en goedgekeur op 17 April 2019.
Nou weereens die gewag vir die kaartjie.

_________________
.22lr Sako
.222 Magnum Anschutz
.30-06 Springfield Steyr Mannlicher
8x68 Steyr Mannlicher
9.3x64 Brenneke
.45-70 Govt Marlin
12Ga Cogswell & Harrison
9x19 Glock


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 18, 2019 7:59 am 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Posts: 24
Location: Centurion
FredJ wrote:
Gisteraand SMS ontvang dat my 9.3x64 lisensie goedgekeur is.
Ingehandig 14 Desember 2018 en goedgekeur op 17 April 2019.
Nou weereens die gewag vir die kaartjie.


Dit was 83 werksdae volgens my wiskunde, nie te sleg nie. Ek wag ook maar nog (on)geduldig vir my aansoek. Ek het eers die 13de Maart ingegee.

_________________
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
*Soon* Howa 6.5 Creedmoor


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 18, 2019 8:04 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Posts: 56
Location: Brackenfell
Gister my kaartjies opgetel!!

Aansoeke was 31 Mei 2018!!
Goedgekeur 4 Aug
Reprint gevra in Desember. Weer reprint gevra in Februarie. Nou het ek darem al die kaartjies


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 18, 2019 3:51 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 221
Location: Benoni
Matewis28 wrote:
Gister my kaartjies opgetel!!

Aansoeke was 31 Mei 2018!!
Goedgekeur 4 Aug
Reprint gevra in Desember. Weer reprint gevra in Februarie. Nou het ek darem al die kaartjies


Genade, Job se geduld daar mnr. Maar baie geluk! Ek het ook kaartjie opgetel vanmore vir ‘n aansoek in Mei 2018.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 2431 posts ]  Go to page Previous  1 ... 94, 95, 96, 97, 98  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group