JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Jul 16, 2019 4:24 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 2445 posts ]  Go to page Previous  1 ... 94, 95, 96, 97, 98
Author Message
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Apr 18, 2019 3:57 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Posts: 63
Location: Brackenfell
Ja nee man moet omtrent tande kners. Geluk jou kant ook. Kan ongelukkig nie die naweek al lood gooi nie

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue May 07, 2019 8:08 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Posts: 505
Location: Worcester
Uiteindelik... gister middag gekry, met sy Hyperpod wat ek by Geno gekoop het, en ek behoort hopelik voor die einde van die week sy Silent Hunter met 2 ekstra kamers in te kry.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

_________________
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed May 15, 2019 11:23 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Posts: 23
Aansoeke ingedien 09 Oktober laasjaar (Een jagwapen, een los loop en een selfverdediging handwapen), "receiving attention" SMS'e gekry op 05 Desember, nooit niks verder gehoor nie.... Kry netnou SMS - al drie goedgekeur!!! 133 werksdae later, maar lyk my daar is nog hoop kerels!
Nog niks verder op die prosessering van die SAPS 350 van 2 jaar gelede nie (Skyfskiet wapen sit nog op die invoerder se naam, kan nie eers aansoek doen nie!) ::) Nou net die wag vir die kaartjies print en aflewer... Ai!!!

Vanoggend SMS gekry kaartjies is by die DFO!!! (19 werksdae later) Jippeee - as als nou vinnig gebeur kan ek dalk nog die seisoen met my eie roer gaan jag!
Aangaande die uitstaande 350 van nou 2 en half jaar later het ons vanoggend ook geloer en dit is deur!!! Maar niemand weet daarvan nie! Nou kan ek my skyfskiet wapen wat ek die graagste wou he se aansoek indien!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed May 15, 2019 12:40 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 12052
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
.22LR en .416Ruger ingedien op 5 Februarie.
Vanoggend goedgekeur.
Steeds geen nuus oor my AR15 appél nie... Appél raad het hom die 5de Desember ontvang.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 Target .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243win
Howa 6.5Grendel
CZ550 .260AI
Ruger Hawkeye African .416Ruger


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed May 15, 2019 2:26 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1708
Location: Bronkhorstspruit
CZ 527 in 7.62x39 die 25ste Januarie ingedien.Nou net sms vir goedkeuring gekry!


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed May 15, 2019 5:28 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 236
Location: Benoni
Geno wrote:
.22LR en .416Ruger ingedien op 5 Februarie.
Vanoggend goedgekeur.
Steeds geen nuus oor my AR15 appél nie... Appél raad het hom die 5de Desember ontvang.


My appel was die 5de Nov ingehandig en ek was suksesvol al die 14de Maart gewees. Joune sloer heeltemal te lank, jy moet gaan stem dik maak.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Mon Jun 10, 2019 1:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 12052
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Geno wrote:
.22LR en .416Ruger ingedien op 5 Februarie.
Vanoggend goedgekeur.
Steeds geen nuus oor my AR15 appél nie... Appél raad het hom die 5de Desember ontvang.


Vanoggend kaartjies opgetel vir die .22 en .416
AR steeds by appel raad. Laaste update is dat my lidmaadskapsertifikaat uitgedatteer is en hulle die nuutste soek. 128 werksdae...

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 Target .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243win
Howa 6.5Grendel
CZ550 .260AI
Ruger Hawkeye African .416Ruger


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Wed Jun 26, 2019 11:33 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Posts: 270
Nuwe moeilikheid? SAPS en SITA betaal nie vir FDA nie. FDA is die maatskappy wie se sagteware vir die FPS (Firearm Permit System) gebruik word. Tensy die maatskappy betaal word, mag die SAPS nie meer kragtens 'n hofinterdik gebruik maak van die sisteem nie. Blykbaar gebruik die SAPS al so 18 maande lank die sagteware onwettig.
https://www.news24.com/SouthAfrica/News ... g-20190626


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Jun 27, 2019 4:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 5024
Location: Paarl
14h30 my .22 lisensie aansoek ingehandig.
14h45 Sms gekry om te sê dat my aansoek aandag geniet by die DFO. ;D

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Thu Jun 27, 2019 4:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Posts: 2962
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder
N maand terug my 222 se aansoek ingedien. Le nounog by die stasie


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Jun 28, 2019 8:26 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Posts: 330
Location: Bloubergstrand
12 boor lisensie ingedien 19 Mar, goedgekeur 26 Jun.

_________________
Wynand

300WM; 30-06; 6XC; 12br x3; 40S&W


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Jun 28, 2019 8:27 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Posts: 257
16 Jan ingehandig en 2 Mei goedgekeur. Jagtersreg het my motivering gedoen. Baie bly. Het daardie Anchutz .22 gisteraand ogies opgesit, moet vandag by die baan uitkom!


Sent from my iPad using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Jun 28, 2019 3:20 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1614
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Basie2 wrote:
16 Jan ingehandig en 2 Mei goedgekeur. Jagtersreg het my motivering gedoen. Baie bly. Het daardie Anchutz .22 gisteraand ogies opgesit, moet vandag by die baan uitkom!


Sent from my iPad using Tapatalk



Mooi man, groot plesier gaan skiet die oudjie en geniet hom!!!

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Jun 28, 2019 6:56 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Posts: 257
Ja, baie dankie vir daardie motivering, geen drama en die geweertjie skiet gaaf. Nou loop ek deur .22 patrone soos purgasie deur ‘n maer mannetjie (Etiopiëse uitruilstudent, skeleton in die wetenskapklas). [emoji30][emoji30]


Sent from my iPad using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Fri Jun 28, 2019 11:24 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1980
Location: Vereeniging
My CZ 75 Compact goedgekeur op 70 werksdae

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Jul 09, 2019 9:06 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 5024
Location: Paarl
Gawie(13mm) wrote:
14h30 my .22 lisensie aansoek ingehandig.
14h45 Sms gekry om te sê dat my aansoek aandag geniet by die DFO. ;D

Vanoggend kluis inspeksie gehad. Vinnig nog twee boutte in die vloer vasgesit nadat ek die draad oor "kluise vassit" gelees het.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Jul 09, 2019 11:59 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4099
Location: Durbanville, WesKaap
Gawie(13mm) wrote:
Gawie(13mm) wrote:
14h30 my .22 lisensie aansoek ingehandig.
14h45 Sms gekry om te sê dat my aansoek aandag geniet by die DFO. ;D

Vanoggend kluis inspeksie gehad. Vinnig nog twee boutte in die vloer vasgesit nadat ek die draad oor "kluise vassit" gelees het.


Watter Superglue werk die beste? >:+


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Jul 09, 2019 12:56 pm 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Posts: 31
Location: Centurion
Gister my Creedmoor se goedkeuring SMS ontvang na 79 werksdae.

Sent from my G8141 using Tapatalk

_________________
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Howa 6.5 Creedmoor - Wag vir lisensiekaart ::)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Jul 16, 2019 11:08 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 12052
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Geno wrote:
Geno wrote:
.22LR en .416Ruger ingedien op 5 Februarie.
Vanoggend goedgekeur.
Steeds geen nuus oor my AR15 appél nie... Appél raad het hom die 5de Desember ontvang.


Vanoggend kaartjies opgetel vir die .22 en .416
AR steeds by appel raad. Laaste update is dat my lidmaadskapsertifikaat uitgedatteer is en hulle die nuutste soek. 128 werksdae...
Vanoggend SMS ontvang dat my AR15 se appél suksesvol was.

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 Target .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243win
Howa 6.5Grendel
CZ550 .260AI
Ruger Hawkeye African .416Ruger


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Lisensies
PostPosted: Tue Jul 16, 2019 11:11 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Posts: 182
Location: Faerie Glen, Pretoria
Baie geluk Geno!!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 2445 posts ]  Go to page Previous  1 ... 94, 95, 96, 97, 98

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group