JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Jul 18, 2019 8:26 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 
Author Message
PostPosted: Thu Jul 11, 2019 3:35 pm 
Online
Full Member
Full Member

Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Posts: 245
Location: Pretoria
Die Hooggeregshof (Gauteng) het vandag n dringende aansoek van die SA Wapen en Ammunisie Handelaars Vereniging teen die SAPS ivm die besluit dat lisensies vir vuurwapen lope nie meer goedgekeur sal word nie, met koste toegestaan.
Bls 1 die laaste 2 van die hofuitspraak is aangeheg
Groete


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 11, 2019 3:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Posts: 1587
Location: Brackenfell , Kaap
Uiteindelik!
'n Bietjie "common sense".
Verder sal ek liefs niks sĂȘ nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 11, 2019 3:49 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2145
Location: Upington
Mooi man! Dankie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 11, 2019 5:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Posts: 3535
Location: Tulbagh
Pragtig!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 11, 2019 5:42 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15600
Location: Vereeniging
Daar is egter 'n byt. Jy kan aansoek doen, maar hulle het nog die mag om dit te weier.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 11, 2019 6:13 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3643
Location: Pretoria
Oom Marius is dit nie maar hoe dit nog altyd werk nie jy moet die loop vervanging motiveer. Van daar af gee hulle ja of nee.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 11, 2019 6:50 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15600
Location: Vereeniging
Ja, sekerlik. Nou is hulle weer verkeerd bewys en hulle sal al hoe meer probeer om ons te na te kom. Hulle sien dit as persoonlik en besef nie dat hulle bloot hulle werk moet doen nie.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 11, 2019 9:47 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1282
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
tripodmvr wrote:
Ja, sekerlik. Nou is hulle weer verkeerd bewys en hulle sal al hoe meer probeer om ons te na te kom. Hulle sien dit as persoonlik en besef nie dat hulle bloot hulle werk moet doen nie.


Dis omdat hulle in die eerste plek 'n persoonlike agenda het...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jul 12, 2019 8:08 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4587
Location: Rustenburg
Alwin wrote:
tripodmvr wrote:
Ja, sekerlik. Nou is hulle weer verkeerd bewys en hulle sal al hoe meer probeer om ons te na te kom. Hulle sien dit as persoonlik en besef nie dat hulle bloot hulle werk moet doen nie.

Dis omdat hulle in die eerste plek 'n persoonlike agenda het...

Ek dink nie dis persoonlik nie, hierdie is deel van die Kommunistiese handves om totale beheer te kry. Die ideologie gaan reg deur die regerende party.
https://paratus.info/2019/07/05/south-africa-communism/

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jul 12, 2019 8:34 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 423
Location: Pietersburg Limpopo
Dis baie goeie nuus.

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: fbarraza28 and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group