Lisensies

Post Reply
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5130
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Lisensies

Post by Gawie(13mm) » Thu Nov 07, 2019 6:51 am

Gister my .22 se lisensie gaan optel by DFO
27 Junie ingegee, 8 Oktober goedgekeur en 5 November by my DFO geland. ;D :-X

Sien julle nou wat opgewondenheid aan 'n man kan doen. :laugh:
Last edited by Gawie(13mm) on Thu Nov 07, 2019 9:03 am, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

OosKaapJagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Lisensies

Post by OosKaapJagter » Thu Nov 07, 2019 7:06 am

Gawie(13mm) wrote:Gister my .22 se lisensie gaan optel by DFO
27 Junie ingegee, 8 Oktober goedgekeur en 5 Oktober by my DFO geland. ;D
Hulle is vlymskerp in jou omgewing; ek sien dit land 3 dae voor goedkeuring al by jou DFO!

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1096
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Lisensies

Post by jankraay » Thu Nov 07, 2019 7:07 am

Geluk Gawie

My ander 6.5-284 is nou op 58 werks dae en le nog by consideration.

Sal hulle van volgende week af weer begin pla.


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1096
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Lisensies

Post by jankraay » Thu Nov 07, 2019 7:09 am

OosKaapJagter wrote:
Gawie(13mm) wrote:Gister my .22 se lisensie gaan optel by DFO
27 Junie ingegee, 8 Oktober goedgekeur en 5 Oktober by my DFO geland. ;D
Hulle is vlymskerp in jou omgewing; ek sien dit land 3 dae voor goedkeuring al by jou DFO!
Hahaha ek dink eerder die raaksien van dit is vlymskerp...Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1096
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Lisensies

Post by jankraay » Thu Nov 07, 2019 7:10 am

OosKaapJagter wrote:
Gawie(13mm) wrote:Gister my .22 se lisensie gaan optel by DFO
27 Junie ingegee, 8 Oktober goedgekeur en 5 Oktober by my DFO geland. ;D
Hulle is vlymskerp in jou omgewing; ek sien dit land 3 dae voor goedkeuring al by jou DFO!
Hahaha ek dink eerder die raaksien van dit is vlymskerp...Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 5130
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Location: Paarl

Re: Lisensies

Post by Gawie(13mm) » Thu Nov 07, 2019 9:04 am

My DFO is so skerp, hy laat my sommer rond spring in tyd. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!

FredJ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Sat Apr 24, 2010 8:56 am
Location: Sandton

Re: Lisensies

Post by FredJ » Fri Nov 08, 2019 5:07 pm

Goeie nuus op 'n Vrydag oggend.
My Howa in 6.5 Creedmoor is goedgekeur.
Presies 3 maande vanaf die aansoek ingedien is by my DFO.
Nou vir die lang wag vir die kaartjie.
.22lr Sako
.222 Magnum Anschutz
.30-06 Springfield Steyr Mannlicher
8x68 Steyr Mannlicher
9.3x64 Brenneke
.45-70 Govt Marlin
12Ga Cogswell & Harrison
9x19 Glock

Landcruiserman
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm
Location: Melkbosstrand

Re: Lisensies

Post by Landcruiserman » Mon Nov 11, 2019 12:24 pm

Aansoek ingedien 27 Junie - toestemming gekry 08 November - 117 werksdae later....

Nou vir daai kaartjie...... ai!

Post Reply

Return to “General/Algemeen”