Sitplek vir jag bakkie.

Post Reply
User avatar
Dolf014
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 436
Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Location: Kathu

Sitplek vir jag bakkie.

Post by Dolf014 » Tue Mar 12, 2019 7:51 am

Dag Vriende.

Tans het ek so n reguit lang bank op my jag bakkie as 'n sitplek. Dis effens ongemaklik as jy elke keer oor die bank moet klim as jy hekke oop en toe maak.

Nou wil ek vir my 2 enkel sitplekke bou, die soort wat so aan die tralie pype vas klamp. Die sit plekke moet nie permanent op die bakkie wees nie, ek wil hulle net opsit wanneer nodig.

Stuur asb vir my foto van jou sitplek, sodat ek paar idees kan kry. Spesifiek ook hoe die sitplek aan die tralie pyp vas klamp.

Ek sal verkies as julle fotos kan watsap na 082 371 3901. Dan kan ek zoom en sommer foto byderhand hou terwyl ek bou. Maar as jy die foto hier wil plaas; is dit ook reg.

Ek sal moet gatroer want die jagseisoen is hier. Alhoewel ek nog geen jagte geboek het nie. :(
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1971
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: Sitplek vir jag bakkie.

Post by andre007 » Tue Mar 12, 2019 8:04 am

Myne werk op dievolgende prinsiep, verwyder ook maklik http://www.fittys.co.za/bakkie-tralies/enkel-bank-2/
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1556
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Location: Boksburg

Re: Sitplek vir jag bakkie.

Post by sako 30-06 » Tue Mar 12, 2019 9:00 am

andre007 wrote:Myne werk op dievolgende prinsiep, verwyder ook maklik http://www.fittys.co.za/bakkie-tralies/enkel-bank-2/
Ek hou van daai enkel bankies.
Weet jy wat kos dit?

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1971
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: Sitplek vir jag bakkie.

Post by andre007 » Tue Mar 12, 2019 9:10 am

sako 30-06 wrote:
andre007 wrote:Myne werk op dievolgende prinsiep, verwyder ook maklik http://www.fittys.co.za/bakkie-tralies/enkel-bank-2/
Ek hou van daai enkel bankies.
Weet jy wat kos dit?
Myne self gebou. Glo Fittys sal die goedkoopste uit die klomp wees. Dink Geno se bakkie was ook daar gedoen. Stockman maak ook enkel stoeltjies maar ken nie hulle pryse nie , hulle HK is hier op ons dorp, hulle verspei wel landswyd. http://www.chevron.co.za/chevronstockmancontactus.html
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 2680
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Location: Zululand

Re: Sitplek vir jag bakkie.

Post by Pappabeer » Tue Mar 12, 2019 11:09 am

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190312/c3329089834fd9cf9e5a24582951aaab.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190312/745e4e84930453e42412027397a0222a.jpg

Drie U forms uit flatbar. Hulle word met felt of 4mm kurk gasket uitgevoer om nie jou raam te krap nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44

Post Reply

Return to “General/Algemeen”