JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Aug 22, 2019 6:42 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 
Author Message
PostPosted: Tue May 28, 2019 7:26 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Posts: 1431
Location: Welgelegen
Goeiemôre

As jy nou in Durbanville gezero is, en ry Colesberg toe om te ga jag, is jy mos nou aansienliker op 'n hoër seespieël vlak...

My vraag dus, as jy vir jou jag, 'n cheat sheet wil maak..sou jy Altitude Density kies, Colesberg se hoogte bo seevlak insit?

Ek luister graag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2019 8:15 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2176
Location: Upington
Ek het nog nie strelock in die veld gebruik nie, maar jy het jou "zeroing weather" waar lugdruk ook in is. Nou as jy die verstellings gebruik neem die program dit in ag, mits jou toestel so gestel is anders moet jy dit self doen onder "weather"

"Altitude Density kies, Colesberg se hoogte bo seevlak insit?"--Ja


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2019 8:18 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4192
Location: Durbanville, WesKaap
Hier verduidelik oom Piet Breedt dit mooi:

viewtopic.php?f=75&t=4735&p=103136&hilit=density+altitude#p103136


Last edited by ruaanb on Tue May 28, 2019 8:51 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2019 8:39 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 983
Location: Kroonstad
JohanvB wrote:
Goeiemôre

As jy nou in Durbanville gezero is, en ry Colesberg toe om te ga jag, is jy mos nou aansienliker op 'n hoër seespieël vlak...

My vraag dus, as jy vir jou jag, 'n cheat sheet wil maak..sou jy Altitude Density kies, Colesberg se hoogte bo seevlak insit?

Ek luister graag.


Jy sal maar elke keer moet zero. DA kom werklik in aksie as jy oor 1000m skiet en onder dit maak dit nie veel van n verskil nie.

As jy van 6931ft tot 4931ft beweeg maak dit eers op 1000m 0.7MOA of 0.2 Mills verskil in elevasie.

Daar behoort nie n groot verskil op jou 100m zero te wees nie maar ek sou vir veiligheid elke keer seker maak.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2019 8:47 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Posts: 232
ruaanb wrote:
Hier verduidelik oom Piet Breedt dit mooi:

viewtopic.php?f=75&t=4735&p=103136&hilit=density+altitude#p103136

Goeiemôre Ruaanb

Kan jy asb die skakel reg maak, sal graag wil lees.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2019 9:19 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1216
Location: Durbanville
JohanvB wrote:
Goeiemôre

As jy nou in Durbanville gezero is, en ry Colesberg toe om te ga jag, is jy mos nou aansienliker op 'n hoër seespieël vlak...

My vraag dus, as jy vir jou jag, 'n cheat sheet wil maak..sou jy Altitude Density kies, Colesberg se hoogte bo seevlak insit?

Ek luister graag.
DA is 'n kombinasie van temp, lugdruk en humiditeit. Moet dit "real time" meet en insit. Jy kan wel die hoogte bo seevlak en verwagte temperatuur by die jag gebruik jou cheat sheet op te stel. Soos Jan sê, sit maak eers oor heelwat langer afstande 'n noemenswaardige verskil so ek sou nie te veel daaroor bekommer nie. As jy so vêr gaan skiet, het jy in elkgeval "real time" verstellings nodig.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2019 9:44 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2730
Location: Port Elizabeth
As ek op 150m alt gezero het en ek gaan skiet erens op 1300m alt dan val my koel reeds 2 duim minder op 500m volgens strelok. Op n 1000m gaan dit n baie groter verskil he.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2019 11:34 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Posts: 5772
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie
alecjohnson wrote:
Ek het nog nie strelock in die veld gebruik nie, maar jy het jou "zeroing weather" waar lugdruk ook in is. Nou as jy die verstellings gebruik neem die program dit in ag, mits jou toestel so gestel is anders moet jy dit self doen onder "weather"

"Altitude Density kies, Colesberg se hoogte bo seevlak insit?"--Ja


In teorie is dit veronderstel om so te werk, maar ek het gevind dat dit in praktyk nie werklik so akkuraat werk nie, daarom zero ek maar weer op elke "nuwe" plek op 100m en pas die "zeroing weather" se data aan op die app. Dit gee vir my beter resultate.

_________________
Aim small, miss small


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2019 12:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4192
Location: Durbanville, WesKaap
Eugene wrote:
alecjohnson wrote:
Ek het nog nie strelock in die veld gebruik nie, maar jy het jou "zeroing weather" waar lugdruk ook in is. Nou as jy die verstellings gebruik neem die program dit in ag, mits jou toestel so gestel is anders moet jy dit self doen onder "weather"

"Altitude Density kies, Colesberg se hoogte bo seevlak insit?"--Ja


In teorie is dit veronderstel om so te werk, maar ek het gevind dat dit in praktyk nie werklik so akkuraat werk nie, daarom zero ek maar weer op elke "nuwe" plek op 100m en pas die "zeroing weather" se data aan op die app. Dit gee vir my beter resultate.


+1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2019 2:35 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Posts: 1431
Location: Welgelegen
Ja my vraag het gegaan oor 'n Cheat Seat en Altitude Density...dankie vir die terugvoer...

Maar dit blyk of van julle wil hê ek moet in die veld met Strelock karring...hmmm...daar is nie tyd vir Strelock in die veld nie, (ek ken ouens wat dit doen).. , dis die rede vir die Cheatsheet...

Maar glo ek sal regkom...met spoed hier gemeet, cheatsheet opstel, en gaan zero op die jagplaas, en hom so vat.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2019 2:41 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Posts: 5772
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie
Johan, jammer ek het aanvaar jy bedoel 'n tabel ("cheat sheet") wat jy van Strelok af doen. Met LA jag het ek nog altyd genoeg tyd gehad om rustig te werk met Strelok en as dit nie kan nie, gebruik ek Strelok se tabel vir vinnige verstellings.

_________________
Aim small, miss small


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2019 2:43 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Posts: 1431
Location: Welgelegen
Eugene wrote:
Johan, jammer ek het aanvaar jy bedoel 'n tabel ("cheat sheet") wat jy van Strelok af doen. Met LA jag het ek nog altyd genoeg tyd gehad om rustig te werk met Strelok en as dit nie kan nie, gebruik ek Strelok se tabel vir vinnige verstellings.



Nee jy is reg, maar ek wil hom sommer hier by die huis print en saamvat...daai Rooibokke gee nie kans vir Strelock nie...dis range en gooi!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group