Gebede versoek

Post Reply
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6379
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: Gebede versoek

Post by Wouter Roets » Mon Dec 03, 2018 8:40 am

Ai Carl

Ek kan net julle alle sterkte toewens in hierdie baie moeilike tyd. Ons bid weereens vir jou hele gesin.

Groetnis
Wout

User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3048
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Location: Citrusdal

Re: Gebede versoek

Post by Chevvy SS » Mon Dec 03, 2018 9:29 am

Baie sterkte.

User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2337
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Location: Otavi, Namibia

Re: Gebede versoek

Post by Flip Nel » Mon Dec 03, 2018 9:35 am

Carl wrote:More manne
Dankie vir die gebede. Dit was 'n moeilike nwaeek. oop chirugie is baie erger as endoskopies en die man se toestand het dit gewys. Hy was beslis baie swakker en met baie meer pyn! Die herstel is ook stadiger. Sondag was weer erge dag sy Natrium vlakke het tot 170 gestyg en Liam was nie 'n mooi prentjie. Hy het gelyk of hy enige oomblik in koma gaan val. Daar het toe met middag besoek tyd 'n pasiënt ge-ares en is oorlede. (nie die tipe goed wat ouers wil beleef nie) Maar darem werk die Here en die medisyne en teen 7 uur was hy beter en het geeët. Vlakke nou af na 159.
Dalk vandag na algemene saal.
Baie Sterkte in die swaar tyd

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4309
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Gebede versoek

Post by ruaanb » Mon Dec 03, 2018 10:07 am

Sterkte daar.

User avatar
airhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Location: Queenstown EC

Re: Gebede versoek

Post by airhunter » Mon Dec 03, 2018 10:17 am

Psalm 46:10. Wees stil en weet Ek is jou God.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain


Musgrave 308 Win.
Howa SS 6.5 Creedmoor.
Howa 308 Win .
Star Model F22 LR target pistol.
Remington 550 1 Semi Auto 22LR

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2025
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: Gebede versoek

Post by Apie » Mon Dec 03, 2018 6:24 pm

Vasbyt Carl!


My vrou se Oupa is nou 2 weke in die hospitaal ICU
Slegs 25% hartfunksie en moet elke dag dialise kry agv nierfunksie wat ook baie swak is.



Sent from my iPhone using Tapatalk

Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4611
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Location: Rustenburg

Re: Gebede versoek

Post by Carl » Fri Feb 01, 2019 1:06 pm

Middag manne

Ons dink aan die pa's en ma's van Hoërskool Driehoek en al ons vriende van die Vaal Driehoek. Mag die Here julle krag en vertroosting gee.
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6015
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Gebede versoek

Post by DWB » Fri Feb 01, 2019 1:08 pm

Ons bid saam
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"

User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2221
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Location: Vanderbijlpark
Contact:

Re: Gebede versoek

Post by henried » Fri Feb 01, 2019 2:44 pm

Vriend van my seun is dood, baie erg. Ons werk het 2 huiskrane gestuur om the help om die blok op te tel waaronder die kinder was.

https://vaalweekblad.com/lnn/567153/fou ... w.facebook
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure
http://www.lifeca.org

"Deo Valente "

User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1198
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Location: Pretoria

Re: Gebede versoek

Post by Jacquesb » Fri Feb 01, 2019 2:58 pm

Dis uiters tragies en hartseer.
Ons innige meegevoel aan die ouers en families.
Sterkte aan die beseerdes, vriende en mede skoliere.
En n groot dankie aan die Nooddienste.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.

User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1268
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Location: East Rand, Gauteng

Re: Gebede versoek

Post by Hein22 » Fri Feb 01, 2019 3:03 pm

Dit is verskriklik! As ouer BREEK my hart as ek dink aan die oproep wat daai ouers vandag gekry het.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16317
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Gebede versoek

Post by tripodmvr » Fri Feb 01, 2019 3:52 pm

Ja, dit het 'n skokgolf deur die omgewing gestuur. Vriende van ons se kind is ook daar, maar hy was nie betrokke nie.

Henrie, jy sal jou kind moet fyn dophou. Ek het in Std 5 as draer vir 'n klasmaat van my opgetree en onthou die impak wat dit op my gehad het. Daar gaan baie vrae wees en moeilike antwoorde om te gee.

Ons kan maar net hoop vir die Vader se troos, daar waar nou rou wonde is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Louis K
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Fri Apr 05, 2013 9:18 am
Location: Empangeni

Re: Gebede versoek

Post by Louis K » Fri Feb 01, 2019 5:45 pm

Dink en bid vir julle in die tyd van beproewing.

Groete
RSACZECHGBRUSA²

User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2221
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Location: Vanderbijlpark
Contact:

Re: Gebede versoek

Post by henried » Fri Feb 01, 2019 8:49 pm

tripodmvr wrote:Ja, dit het 'n skokgolf deur die omgewing gestuur. Vriende van ons se kind is ook daar, maar hy was nie betrokke nie.

Henrie, jy sal jou kind moet fyn dophou. Ek het in Std 5 as draer vir 'n klasmaat van my opgetree en onthou die impak wat dit op my gehad het. Daar gaan baie vrae wees en moeilike antwoorde om te gee.

Ons kan maar net hoop vir die Vader se troos, daar waar nou rou wonde is.
Dankie Marius, hy is nie lekker nie, dis rof vir hom.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure
http://www.lifeca.org

"Deo Valente "

User avatar
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 541
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Location: Pretoria Oos

Re: Gebede versoek

Post by Joe13 » Wed Aug 28, 2019 11:43 am

Hello almal, ek vra julle met n swaar hart, bid asb vir Erhard Bode. Die jongman is krities in ICU. Mag ons God genadig wees en sy lewe spaar. Asb julle!
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2098
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE

Re: Gebede versoek

Post by Swede » Wed Aug 28, 2019 12:55 pm

Sterkte vir julle in die tyd!!
And as thy days, so shall thy strength be

User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 3732
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: Gebede versoek

Post by Frederik » Wed Aug 28, 2019 1:11 pm

Maak so Joe.

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1323
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Gebede versoek

Post by jdpretorius » Wed Aug 28, 2019 2:35 pm

Maak so boeta

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3048
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Location: Citrusdal

Re: Gebede versoek

Post by Chevvy SS » Wed Aug 28, 2019 2:54 pm

Sterkte.

User avatar
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 541
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Location: Pretoria Oos

Re: Gebede versoek

Post by Joe13 » Mon Sep 02, 2019 12:32 pm

Joe13 wrote:Hello almal, ek vra julle met n swaar hart, bid asb vir Erhard Bode. Die jongman is krities in ICU. Mag ons God genadig wees en sy lewe spaar. Asb julle!
Mense ek wil net terugvoer gee en bietjie meer oor die geval praat.

Die jongman is 'n PH en is kwaai besig met toeriste. Soos sy pa met my deel is hy mal vir die veld.

Hy het 'n operasie in sy knieg ondergaan toe kry die 'n infeksie. Sy voorgeskrewe medikasie bots toe met 'n ander een wat sy lewer aan tas. Dokters het gesê hy gaan dit nie maak nie. Hy was bo aan wag lys vir lewer. Die laaste week het dinge so verbeter dat hy vandag vaste kosse begin eet het. Sy lewer herstel self, hulle het nie die vervanging gedoen nie.

Vir die wat gebid het, dankie! Ons hou vas aan geloof, hierdie is n wonderwerk. Ons bid dat die man ten volle sal herstel.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1127
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Gebede versoek

Post by jankraay » Mon Sep 02, 2019 1:06 pm

Joe13 wrote:
Joe13 wrote:Hello almal, ek vra julle met n swaar hart, bid asb vir Erhard Bode. Die jongman is krities in ICU. Mag ons God genadig wees en sy lewe spaar. Asb julle!
Mense ek wil net terugvoer gee en bietjie meer oor die geval praat.

Die jongman is 'n PH en is kwaai besig met toeriste. Soos sy pa met my deel is hy mal vir die veld.

Hy het 'n operasie in sy knieg ondergaan toe kry die 'n infeksie. Sy voorgeskrewe medikasie bots toe met 'n ander een wat sy lewer aan tas. Dokters het gesê hy gaan dit nie maak nie. Hy was bo aan wag lys vir lewer. Die laaste week het dinge so verbeter dat hy vandag vaste kosse begin eet het. Sy lewer herstel self, hulle het nie die vervanging gedoen nie.

Vir die wat gebid het, dankie! Ons hou vas aan geloof, hierdie is n wonderwerk. Ons bid dat die man ten volle sal herstel.
Amen


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1323
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Gebede versoek

Post by jdpretorius » Mon Sep 02, 2019 1:24 pm

Joe13 wrote:
Joe13 wrote:Hello almal, ek vra julle met n swaar hart, bid asb vir Erhard Bode. Die jongman is krities in ICU. Mag ons God genadig wees en sy lewe spaar. Asb julle!
Mense ek wil net terugvoer gee en bietjie meer oor die geval praat.

Die jongman is 'n PH en is kwaai besig met toeriste. Soos sy pa met my deel is hy mal vir die veld.

Hy het 'n operasie in sy knieg ondergaan toe kry die 'n infeksie. Sy voorgeskrewe medikasie bots toe met 'n ander een wat sy lewer aan tas. Dokters het gesê hy gaan dit nie maak nie. Hy was bo aan wag lys vir lewer. Die laaste week het dinge so verbeter dat hy vandag vaste kosse begin eet het. Sy lewer herstel self, hulle het nie die vervanging gedoen nie.

Vir die wat gebid het, dankie! Ons hou vas aan geloof, hierdie is n wonderwerk. Ons bid dat die man ten volle sal herstel.
Amen
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Sekelbos
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Wed Jul 15, 2015 10:42 am
Location: Thabazimbi

Re: Gebede versoek

Post by Sekelbos » Mon Sep 02, 2019 1:32 pm

Baie sterkte vriend
Elke dag is bef@k

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3741
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Location: Tsumeb, Namibia

Re: Gebede versoek

Post by FHM » Mon Sep 02, 2019 1:59 pm

Joe13 wrote: Hy het 'n operasie in sy knieg ondergaan toe kry die 'n infeksie. Sy voorgeskrewe medikasie bots toe met 'n ander een wat sy lewer aan tas. Dokters het gesê hy gaan dit nie maak nie. Ons bid dat die man ten volle sal herstel.
My niggie se man het 3 jaar terug ook met n na geopereerde infeksie-knieg en botsende medikasie in die ICU beland in WHK. Hy is 2 dae daarna oorlede - organe het gaan staan. Mannetjie was 38 jaar oud.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD

User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Location: Ladysmith KZN

Re: Gebede versoek

Post by musgrave270 » Fri Oct 25, 2019 11:28 am

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... ge-vermis/

Manne, ek weet nie of iemand die berig gelees het nie. Klink soos n Bear Grills episode. Ek werk saam die man wat steeds vermis is. Lyk of dit al reeds die 6e dag is wat hul na hom soek nadat hy en sy broer gaan stap het in die berge. Hul het die broer vroeer in die week gekry maar Devereaux is steeds soek. Kan jul asb die man en sy familie in jul gebede opdrae en bid dat hulle hom lewend sal vind.

Dankie

Post Reply

Return to “General/Algemeen”