JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Aug 22, 2019 6:50 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 1039 posts ]  Go to page Previous  1 ... 38, 39, 40, 41, 42  Next
Author Message
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Sun Nov 11, 2018 3:52 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1939
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Carl wrote:
More vriende. Liam stap al rond, sy drup is al uit hy is regtig in goeie luim en weer sy ou self. Vergeet niks en daar is geen teken van skade nie. Net effe hoofpyn. Dankie vir julle gebede.


Dis lekker om te hoor!

Sterkte met die res van die herstel proses!


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Sun Nov 11, 2018 3:56 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2317
Location: Otavi, Namibia
Carl wrote:
More vriende. Liam stap al rond, sy drup is al uit hy is regtig in goeie luim en weer sy ou self. Vergeet niks en daar is geen teken van skade nie. Net effe hoofpyn. Dankie vir julle gebede.
Baie bly om te hoor sterkte met herstel

Sent from my SM-G610F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Sun Nov 11, 2018 6:20 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6305
Location: Paarl
Dankbaar vir julle part, Charl!!!

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Sun Nov 11, 2018 8:51 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Posts: 1198
Location: Pretoria
Wonderlik Carl.
Ekt geweet dit sal goed gaan.

Voorspoed.

Jacques

_________________
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Sun Nov 11, 2018 9:16 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15753
Location: Vereeniging
Was die naweek in Pta. Ek lees nou eers die goeie nuus. Baie bly dat die groot spanning op 'n einde is en julle nou sy beterskap kan vier. Ons bede is vir volkome herstel.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Nov 12, 2018 4:45 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Posts: 430
Location: Polokwane
Alle eer aan ons SKEPPER!
Amen

_________________
Just smile and wave boys >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Nov 12, 2018 7:44 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 6272
Location: Waterkloof, Pretoria
More Carl

Baie bly om te hoor alles het so goed afgeloop met Liam. Toevallig my jongste se naamgenoot. Sterkte met die herstel verder!

Groetnis
Wout


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Nov 12, 2018 7:51 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Posts: 366
Location: Queenstown EC
Nella wrote:
Alle eer aan ons SKEPPER!
Amen



Amen

_________________
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain


Musgrave 308 Win.
Howa SS 6.5 Creedmoor.
Howa 308 Win .
Star Model F22 LR target pistol.
Remington 550 1 Semi Auto 22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Tue Nov 13, 2018 8:09 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4600
Location: Rustenburg
Liam is van gister middag by die huis. Ons het laas week Woensdag saam met 'n paar manne vir hom hier op die stoep gebid. Dankie ook vir julle gebede!!


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Tue Nov 13, 2018 9:11 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4192
Location: Durbanville, WesKaap
Amen!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Nov 26, 2018 3:23 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4600
Location: Rustenburg
Middag vriende
Soms verstaan ons nie die werking van die lewe en die Here se plan met ons nie. Liam moet Vrydag weer terug gaan vir chirugie-binne 21 dae. Ons het gehoor verlede week toe hy sy steke laat uithaal het, die gewas is onbekend en daar het net te veel oorgebly. My vrou is platgeslaan.
Al wat ek kan vra is maar net weer gebede vir rustigheid in ons ouers se harte en leiding deur die tyd.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Nov 26, 2018 3:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4192
Location: Durbanville, WesKaap
Ai sterkte Carl!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Nov 26, 2018 3:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1939
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Sterkte daar!


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Nov 26, 2018 4:08 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 1163
Location: Pretoria Oos
Baie sterkte, julle is in ons gebede

_________________
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Nov 26, 2018 4:12 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 114
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Baie sterkte oom.
Ek wil graag vra dat julle saam my sal bid ook. My broer, Hanru is nou net in teater toe vir 'n operasie aan sy been. Die klappe in sy are is foutief en dit veroorsaak infeksie in die been. Die dokters is bang dat dit kan lei tot die amputasie van sy been. Hulle het egter 'n moontlike oplossing, wat hulle nou probeer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Nov 26, 2018 4:20 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Posts: 430
Location: Polokwane
Sterkte Carl...maar plaas julle volle vertroue in ons God.
Ons gebede is saam met julle Carl
Ben selfde aan julle kant.....plaas julle vertroue 100% in ons Skepper ...
Sterkte

_________________
Just smile and wave boys >:D


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Tue Nov 27, 2018 6:20 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1939
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
BenJacobs wrote:
Baie sterkte oom.
Ek wil graag vra dat julle saam my sal bid ook. My broer, Hanru is nou net in teater toe vir 'n operasie aan sy been. Die klappe in sy are is foutief en dit veroorsaak infeksie in die been. Die dokters is bang dat dit kan lei tot die amputasie van sy been. Hulle het egter 'n moontlike oplossing, wat hulle nou probeer.


Sterkte daar Ben!


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Tue Nov 27, 2018 7:01 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Posts: 197
Location: Gansbaai
Baie Sterkte.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Tue Nov 27, 2018 7:03 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Posts: 745
Location: Heidelberg, Tvl
Sterkte vir julle Carl.
So ook vir julle Ben.
Ons glo en vertrou dat alles goed sal afloop.

_________________
Groetnis
Philip

____________________
CZUSAGERRSAGBR


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Tue Nov 27, 2018 9:25 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 114
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Baie dankie aan almal wat saam gebid het. Die operasie het goed verloop en hulle verwag 'n spoedige herstel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Nov 30, 2018 4:08 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Posts: 430
Location: Polokwane
Carl wrote:
Middag vriende
Soms verstaan ons nie die werking van die lewe en die Here se plan met ons nie. Liam moet Vrydag weer terug gaan vir chirugie-binne 21 dae. Ons het gehoor verlede week toe hy sy steke laat uithaal het, die gewas is onbekend en daar het net te veel oorgebly. My vrou is platgeslaan.
Al wat ek kan vra is maar net weer gebede vir rustigheid in ons ouers se harte en leiding deur die tyd.

Carl julle is spesiaal vandag in ons gedagtes en gebede..
Ek is oortuig van ten volle genesing in ons God en Almagtige Vader se Naam.
Mag HY julle dra deur die tyd.

_________________
Just smile and wave boys >:D


Last edited by Nella on Fri Nov 30, 2018 7:31 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Nov 30, 2018 6:16 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Posts: 1198
Location: Pretoria
Sterkte my vriend,
Praat as dit nodig is, enige tyd.
Ons dink elke dag aan julle.

Groete
Jacques

_________________
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Nov 30, 2018 8:10 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2317
Location: Otavi, Namibia
Nella wrote:
Carl wrote:
Middag vriende
Soms verstaan ons nie die werking van die lewe en die Here se plan met ons nie. Liam moet Vrydag weer terug gaan vir chirugie-binne 21 dae. Ons het gehoor verlede week toe hy sy steke laat uithaal het, die gewas is onbekend en daar het net te veel oorgebly. My vrou is platgeslaan.
Al wat ek kan vra is maar net weer gebede vir rustigheid in ons ouers se harte en leiding deur die tyd.

Carl julle is spesiaal vandag in ons gedagtes en gebede..
Ek is oortuig van ten volle genesing in ons God en Almagtige Vader se Naam.
Mag HY julle dra deur die tyd.
Sterkte dink en bid vir julle

Sent from my SM-G610F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Sat Dec 01, 2018 5:30 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Posts: 366
Location: Queenstown EC
Sterkte Carl en vrou.
Vir julle ook Ben.
Julle is in ons gedagte en gebede.
God is getrou en regverdig.

_________________
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain


Musgrave 308 Win.
Howa SS 6.5 Creedmoor.
Howa 308 Win .
Star Model F22 LR target pistol.
Remington 550 1 Semi Auto 22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Dec 03, 2018 8:36 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4600
Location: Rustenburg
More manne
Dankie vir die gebede. Dit was 'n moeilike nwaeek. oop chirugie is baie erger as endoskopies en die man se toestand het dit gewys. Hy was beslis baie swakker en met baie meer pyn! Die herstel is ook stadiger. Sondag was weer erge dag sy Natrium vlakke het tot 170 gestyg en Liam was nie 'n mooi prentjie. Hy het gelyk of hy enige oomblik in koma gaan val. Daar het toe met middag besoek tyd 'n pasiënt ge-ares en is oorlede. (nie die tipe goed wat ouers wil beleef nie) Maar darem werk die Here en die medisyne en teen 7 uur was hy beter en het geeët. Vlakke nou af na 159.
Dalk vandag na algemene saal.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 1039 posts ]  Go to page Previous  1 ... 38, 39, 40, 41, 42  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group