JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Aug 22, 2019 1:04 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 1039 posts ]  Go to page Previous  1 ... 38, 39, 40, 41, 42
Author Message
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Dec 03, 2018 8:40 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 6272
Location: Waterkloof, Pretoria
Ai Carl

Ek kan net julle alle sterkte toewens in hierdie baie moeilike tyd. Ons bid weereens vir jou hele gesin.

Groetnis
Wout


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Dec 03, 2018 9:29 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 3036
Location: Citrusdal
Baie sterkte.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Dec 03, 2018 9:35 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2317
Location: Otavi, Namibia
Carl wrote:
More manne
Dankie vir die gebede. Dit was 'n moeilike nwaeek. oop chirugie is baie erger as endoskopies en die man se toestand het dit gewys. Hy was beslis baie swakker en met baie meer pyn! Die herstel is ook stadiger. Sondag was weer erge dag sy Natrium vlakke het tot 170 gestyg en Liam was nie 'n mooi prentjie. Hy het gelyk of hy enige oomblik in koma gaan val. Daar het toe met middag besoek tyd 'n pasiënt ge-ares en is oorlede. (nie die tipe goed wat ouers wil beleef nie) Maar darem werk die Here en die medisyne en teen 7 uur was hy beter en het geeët. Vlakke nou af na 159.
Dalk vandag na algemene saal.


Baie Sterkte in die swaar tyd


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Dec 03, 2018 10:07 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4192
Location: Durbanville, WesKaap
Sterkte daar.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Dec 03, 2018 10:17 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Posts: 366
Location: Queenstown EC
Psalm 46:10. Wees stil en weet Ek is jou God.

_________________
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain


Musgrave 308 Win.
Howa SS 6.5 Creedmoor.
Howa 308 Win .
Star Model F22 LR target pistol.
Remington 550 1 Semi Auto 22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Mon Dec 03, 2018 6:24 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1939
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Vasbyt Carl!


My vrou se Oupa is nou 2 weke in die hospitaal ICU
Slegs 25% hartfunksie en moet elke dag dialise kry agv nierfunksie wat ook baie swak is.



Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Feb 01, 2019 1:06 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4600
Location: Rustenburg
Middag manne

Ons dink aan die pa's en ma's van Hoërskool Driehoek en al ons vriende van die Vaal Driehoek. Mag die Here julle krag en vertroosting gee.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Feb 01, 2019 1:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5951
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Ons bid saam

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Feb 01, 2019 2:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Posts: 2210
Location: Vanderbijlpark
Vriend van my seun is dood, baie erg. Ons werk het 2 huiskrane gestuur om the help om die blok op te tel waaronder die kinder was.

https://vaalweekblad.com/lnn/567153/four-dead-after-bridge-collapse-at-vanderbijlpark-high-school/?fbclid=IwAR0AQAau9nT-jWMrdJmC-yt-PfhcaZs1KtarAx9mTxawXDhHV7IzbU2r38o#.XFQLokYhYnw.facebook

_________________
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure
http://www.lifeca.org
Anchor Point Archery and Bowhunting Forum
http://www.anchorpoint.co.za/

"Deo Valente "


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Feb 01, 2019 2:58 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Posts: 1198
Location: Pretoria
Dis uiters tragies en hartseer.
Ons innige meegevoel aan die ouers en families.
Sterkte aan die beseerdes, vriende en mede skoliere.
En n groot dankie aan die Nooddienste.

_________________
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Feb 01, 2019 3:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Posts: 1256
Location: East Rand, Gauteng
Dit is verskriklik! As ouer BREEK my hart as ek dink aan die oproep wat daai ouers vandag gekry het.

_________________
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Feb 01, 2019 3:52 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15753
Location: Vereeniging
Ja, dit het 'n skokgolf deur die omgewing gestuur. Vriende van ons se kind is ook daar, maar hy was nie betrokke nie.

Henrie, jy sal jou kind moet fyn dophou. Ek het in Std 5 as draer vir 'n klasmaat van my opgetree en onthou die impak wat dit op my gehad het. Daar gaan baie vrae wees en moeilike antwoorde om te gee.

Ons kan maar net hoop vir die Vader se troos, daar waar nou rou wonde is.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Feb 01, 2019 5:45 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri Apr 05, 2013 9:18 am
Posts: 13
Location: Empangeni
Dink en bid vir julle in die tyd van beproewing.

Groete

_________________
RSACZECHGBRUSA²


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Gebede versoek
PostPosted: Fri Feb 01, 2019 8:49 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Posts: 2210
Location: Vanderbijlpark
tripodmvr wrote:
Ja, dit het 'n skokgolf deur die omgewing gestuur. Vriende van ons se kind is ook daar, maar hy was nie betrokke nie.

Henrie, jy sal jou kind moet fyn dophou. Ek het in Std 5 as draer vir 'n klasmaat van my opgetree en onthou die impak wat dit op my gehad het. Daar gaan baie vrae wees en moeilike antwoorde om te gee.

Ons kan maar net hoop vir die Vader se troos, daar waar nou rou wonde is.


Dankie Marius, hy is nie lekker nie, dis rof vir hom.

_________________
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure
http://www.lifeca.org
Anchor Point Archery and Bowhunting Forum
http://www.anchorpoint.co.za/

"Deo Valente "


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 1039 posts ]  Go to page Previous  1 ... 38, 39, 40, 41, 42

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group