Kees se kind

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3757
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Location: Tsumeb, Namibia

Kees se kind

Post by FHM » Tue Aug 13, 2019 9:32 am

Ek het nou lekker gesit en lag vir die keese ++>:
https://www.youtube.com/watch?v=8EjTO5qivZc

In my jong dae het ons n mikstok gesny - oorgroot kettie mik basies. Stuk binneband gesny en styf om en om gedraai en die punt net-net so onder die laaste draai ingedruk dat hy net-net vas is. Smeer bietjie marmite of heuning op die plek waar die rek net-net vas is en gaan los op die windpomp-krip se rand. Maak seker hulle sit en kyk vir jou van doer ver af. Gaan sit ons so 300 m verder met die verkyker en wag. Dis nie lank nie dan vat die nuuskierigheid oor en hulle kom drentel nader. Een sal die mikstok optel en as hy daai marmite of heing ruik begin hy lek en byt. Dan gaan daai styf opgerolde rek los rek los in sy hande...my maat dis gaos!!! Jy al gesien hoe bek..k n bob homself letterlik soos hy traai wegkom ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD

User avatar
Prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 574
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Location: Mosselbaai

Re: Kees se kind

Post by Prohunt » Tue Aug 13, 2019 1:21 pm

Dankie Francois, het dit self geniet.
Last edited by Prohunt on Tue Aug 13, 2019 9:09 pm, edited 1 time in total.

User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 823
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Location: Walkerville

Re: Kees se kind

Post by Plaashaas » Tue Aug 13, 2019 1:35 pm

https://www.youtube.com/watch?v=7Le9ufN5uEc

Beste stukkie is 3:20..... Been there, done that
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3757
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Location: Tsumeb, Namibia

Re: Kees se kind

Post by FHM » Wed Aug 14, 2019 12:17 pm

Plaashaas wrote:https://www.youtube.com/watch?v=7Le9ufN5uEc

Beste stukkie is 3:20..... Been there, done that
++>: ++>: ++>: me too!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD

Post Reply

Return to “Vir die Lag spiere/Funnies”