Dag se almal
Kan iemand aseblief vir my se by wie in Sodwana ek n charter kan book vir n trippie vir Vrydag of Saterdag die 18 of 19 de November.
Ek en 2 pelle gaan bietjie kyk hoe lyk die blou waters.
Ek sal dit opreg waardeer.
Taylor
Sodwana
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Sodwana
Kyk agter in die Stywe Lyne. Oom Tokkie Hugo is ook daar onder het het 'n mooi skip.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes

