FURY
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
FURY
Dagse manne. Ek weet nie of hierdie topic al bespreek is nie ek wil net by julle hoor is die FURY n goeie roeper of stel julle n ander roeper voor ek kyk so daarna jy kan al jou klanke opsit en en dit is veraltyd op manne praat met my ek luister graag. PIENAAR
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: FURY
Nee oom ek het laas week 8 rooijakkalse geskiet en giste aand n rooikat eintlik hoekom ek hom soek is ek is nou al moeg om klanke op my spitfire optelaai asgevolg van die seisoene maar dankie vir die raad oom dawie
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat