Jaggeleenthede Noordkaap
-
jammies
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Jan 29, 2011 11:58 am
Jaggeleenthede Noordkaap
Dagse.
Ek het ongelukkig nie meer gemsbok of springbok jagplek in Kalahari beskikbaar vir 2013 nie.
Lekker jag.
Groete.
Jammies.
Ek het ongelukkig nie meer gemsbok of springbok jagplek in Kalahari beskikbaar vir 2013 nie.
Lekker jag.
Groete.
Jammies.
Last edited by jammies on Mon Apr 29, 2013 3:09 pm, edited 2 times in total.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Jaggeleenthede Noordkaap
Jou ge PM Jammies
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Taylor
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Jaggeleenthede Noordkaap
Jou ge PM, laat weet asb!
-
Bushwack
Re: Jaggeleenthede Noordkaap
Jammies,
Waar in die Noord Kaap is jy?
Ek gaan die eerste week in April Kathu toe en n mens sal sweer mense is heilig op hulle gemsbokke en springbokke.
Ek stel baie belang.
Groete
Waar in die Noord Kaap is jy?
Ek gaan die eerste week in April Kathu toe en n mens sal sweer mense is heilig op hulle gemsbokke en springbokke.
Ek stel baie belang.
Groete
- Renier
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm
Re: Jaggeleenthede Noordkaap
Hi
Kan ek asb. meer inligting kry bv. ligging, spesies en pryse
Vriendelike groete
Kan ek asb. meer inligting kry bv. ligging, spesies en pryse
Vriendelike groete
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jaggeleenthede Noordkaap
Baie welkom hier op die forum,dit is n baie lekker plak en ek glo hier sal jy baie goeie inligting en hulp krymaar sal jy asb so gaaf wees om jouself eers mooi aan ons te kom voorstel en meer van jouself vertel en n paar posts maak voor jy advertensies beginne plaas. Deur dit te doen sal die manne jou net beter terugvoering gee en saam jou kan gesels. Sit sommer ook die pryse en jagplek inligting by jou post dan kan almal sommer mooi sien en jou die moeite spaar vir onnodig opvolging.
Weereens baie welkom en geniet die forum
Groete
Weereens baie welkom en geniet die forum
Groete
Last edited by BLOK on Wed Jan 18, 2012 3:34 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Jaggeleenthede Noordkaap
Ek sien Jammies het nog net 2 keer gepost van hy aangesluit het "Date Registered: January 29, 2011, 11:58:29"
So ek hoop julle manne kom reg wat jagplek soek by hom.
Mooi loop
So ek hoop julle manne kom reg wat jagplek soek by hom.
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jaggeleenthede Noordkaap
Sien hierdie was weer n tipiese geval van hit & run. Mods kan seker maar sommer die post verwyder 
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Jaggeleenthede Noordkaap
BlokBLOK wrote:Sien hierdie was weer n tipiese geval van hit & run. Mods kan seker maar sommer die post verwyder
Nog n adverteerder wat wil kom oes, lyk my die kalahari en die suide van Nam is vervuil van die gemse en springbokke soos die manne
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jaggeleenthede Noordkaap
Witpietskiet wrote:Ek sien Jammies het nog net 2 keer gepost van hy aangesluit het "Date Registered: January 29, 2011, 11:58:29"
So ek hoop julle manne kom reg wat jagplek soek by hom.
Mooi loop
Jammies is 'n man van min woorde!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jaggeleenthede Noordkaap
Manne as dit by jaggeleenthede kom en die verskaffer is n "man van min woorde" dan moet mens maar eerder n jagter met "min moed" wees... Elke jaar is daar getuienis van jagters wat oop-oe in n
'ding'
ingestap het en hulle hele jag ontsuur het daardeur.
Kyk maar die jakkals mooi uit die gat voordat jy n jag op n vreemde plek sonder goeie verwysings van betroubare bronne vasmaak...
Kyk maar die jakkals mooi uit die gat voordat jy n jag op n vreemde plek sonder goeie verwysings van betroubare bronne vasmaak...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD