Nee man, dis mossie regverdig om 'n man so lus vir hengel te maak nie!
Spawning geelvis
- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Spawning geelvis
Oom Heinrich,
Nee man, dis mossie regverdig om 'n man so lus vir hengel te maak nie!
Nee man, dis mossie regverdig om 'n man so lus vir hengel te maak nie!
Goed, beter, 6millimeter!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Spawning geelvis
Geno, ek sit ook nou hier sommer met n waterende mond. Aaklige plek die forum!
Moet jou dit gee Heinrich, mens kan sien dit is nie die eerste keer wat jy daai stok in die hand vat nie. Die kamera doen sy werk darrem ook baie goed.

Veiligheid eerste manne!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Spawning geelvis
Geno & Brno.06
Lekker as die katrol so skree, laat die adrinalien vloei. Het nog so 'n paar opgeneem wat ek later sal oplaai. Moet se^ die kameratjie verbaas my werklik met die kwaliteit van die beeld materiaal.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Spawning geelvis
Heinrich
Lekker video om te kyk. Lyk my jy sal nog sulke kursusse ook moet gee. Ook lyk dit of jy nog jou werksomgewing geniet.
Groete en voorspoed
,

yol bolsun
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Spawning geelvis
Hallo Freddie
Ek is werklik gelukkig om die werk hier so teen die rivier te kan geniet
Nie aldag dat sport en werk so saamvleg nie.
Groete
Heinrich
Ek is werklik gelukkig om die werk hier so teen die rivier te kan geniet
Nie aldag dat sport en werk so saamvleg nie.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Spawning geelvis
Freddie
Jy moet gaan klas loop daar in Phillipolis of by die spanlid daar op Leliekloof dan kom kuier julle vir my
en gaan soek ons n paar grootbek geeles.
groete
carel

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Spawning geelvis
Carel
Hoe lyk die water daar by julle, nog skoon of het dit al verkleur?
Ek begin nou eers om die grootbekke raak te loop.
Groete
Heinrich
Hoe lyk die water daar by julle, nog skoon of het dit al verkleur?
Ek begin nou eers om die grootbekke raak te loop.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Spawning geelvis
Ou Carel
Julle smelt seker vandag daar.
Ja ek sal eers op leliekloof moet gaan oefen, voor n mens die manne van die Gariep kan aanvat.
Ek weet net van babers vang met platannas.
Voorspoed vir die jaar.