Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Hi Almal
Ek versamel die ou parrafien 'primus' gas lampies. Indien jy enige van die het wat rondle en stof vergader, maak jou prys en laat my weet asb.
Baie dankie,
Gernie

As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
Gernie
As jy dalk so ou tilly lamp in die hande kry wat jy self nie gaan gebruik nie laat weet maar. Min gaslampe wat soveel kerslig gooi nie nie eers baie van die moderne ligte kan by hulle vashou nie. Het groot geword met hulle in die huis maar het jare laas een gesien.
Groete

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
Ek self is op soek na een of twee van die lampe...
Kan mens hulle nog erns koop in winkels?

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
Gerhard
Ja jy kry hulle nog nuut. Het die vakansie nog op Upington gesien. Pryse wissel tussen R700 en R1200. Jy kry tot een wat 2 mantels het. Hier is 'n plek in JHB waar mens ook kan koop, maar dink dit is CHINESE en kos maar R300.
Ek soek nie nuwes nie, versamel die lampies en soek lampies met karakter.
BLOK - Ek hou maar so vir Bid or Buy ook dop, daar kom nou en dan 'n Tilley deur maar die ouens soek belaglike pryse.
Gernie
Ja jy kry hulle nog nuut. Het die vakansie nog op Upington gesien. Pryse wissel tussen R700 en R1200. Jy kry tot een wat 2 mantels het. Hier is 'n plek in JHB waar mens ook kan koop, maar dink dit is CHINESE en kos maar R300.
Ek soek nie nuwes nie, versamel die lampies en soek lampies met karakter.
BLOK - Ek hou maar so vir Bid or Buy ook dop, daar kom nou en dan 'n Tilley deur maar die ouens soek belaglike pryse.
Gernie
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
Sien jy kry deesdae 'n model wat met petrol werk. Met hom het jy nie eens spirits nodig om die "generator" warm te maak nie. Werk baie mooi.
Louis
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
Hi Louis
Daai werk baie lekker en is baie beter as die ou menere. Ek is maar net lief vir die ou goed wat karakter het.
Gernie
Daai werk baie lekker en is baie beter as die ou menere. Ek is maar net lief vir die ou goed wat karakter het.
Gernie
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5132
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
Ek het hulle versamel vir so 5 jaar. Ek het so 37 perfekte werkende lampe gehad. Sommer BAIE skaars lampe ook.
Ek het so 5 TILLEYS, 12 COLEMANS, 2 PRIMUS, 1 AIDA, 3 PETROMAX, 2 OPTIMUS, 1 COL-MAX, en nog so klompie.
Ek het te veel gehad om mooi na te kyk en toe hou ek die beste 7 lampe waarvoor ek onderdele het en smous die res aan versamelaars.
Ek het noudie dag 60 oorspronklikke Colman saakies uit die 60's by iemand gekoop. Hulle brand mooi wit, nie so geel soos vandag se gemors nie.
Ek het 'n TILLEY tafel lamp hier by my wat graag 'n nuwe baas sal aanvaar. Hy is nog net soos ek hom gekry het en ek weet nie wat werk en wat nie. Hy kort egter sy 182 glaas. Als is v?rder daar.
Hier is 'n link met 'n foto van my gebruiks lampe.
Peet

Work to live, don"t live to work
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
Hi Peet
Dit is wonderlik om te sien hoe baie van die lampe eintlik nog daar buite is. Ek is maar nog in die begin stadium van versameling, nou maar so 6 lampe. Die groot probleem in SA is maar net die parte.
Ek het agtergekom dat baie ouens die goed in die garage aanhou en nie weet hoe hy werk nie want dit kom van oupa af ens. Ek sien die link na jou versameling werk nie. Jy het nie dalk 'n foto van die Tilley nie?
Baie dankie,
Gernie
Dit is wonderlik om te sien hoe baie van die lampe eintlik nog daar buite is. Ek is maar nog in die begin stadium van versameling, nou maar so 6 lampe. Die groot probleem in SA is maar net die parte.
Ek het agtergekom dat baie ouens die goed in die garage aanhou en nie weet hoe hy werk nie want dit kom van oupa af ens. Ek sien die link na jou versameling werk nie. Jy het nie dalk 'n foto van die Tilley nie?
Baie dankie,
Gernie
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5132
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
Work to live, don"t live to work
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
Hallo Gernie
Ek krap sommer op die forum rond toe ek sien ons het 'n stokperdjie in gemeen. Ek is ook versot op die lampies en lanterns, ek erken met n smile dat ek amper obsessief is daaroor.
Ek wonder toe sommer toe of jou versameling al vorder?
Miskien kan ons oor whatsapp gesels. Ek het darem al 'n paar parte versamel en ons kan moontlik iets ruil.
Hier is 'n lys van wat ek al in die hande kon kry.
Tilley TL 146-IP, dankie Peet.
Coleman 237 Empire 1939
Coleman 249 Scout 1951
Sunflame 104
Optimus 935 350CP
2x Coleman 214 1994
Coleman 339 1971 Canada
Coleman 625 1984 Canada met staal kassie.
500 cp OR-MA, petromax kloon.
Ek het ook 2 Aladdin 21C lampe volledig wn nog 2 wat glase kort.
Wel, dit sal interessant wees om te hoor hoe jou hobby vorder.
Groete
Johan le Roux
O83455365I

Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.

- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
As julle my kan help om ‘n Coleman 237Empire weer aan die werk te kry wat aan my oupa behoort het, sal ek baie dankbaar wees, kort so paar parte......
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
JJV, jy is welkom om my te kontak, ek kan moontlik help.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5132
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
Ek speel steeds graag met hulle alhoewel ek nie meer versamel nie. Sal met graagte loer of ek hom aan die brand kan kry.JJV wrote:As julle my kan help om ‘n Coleman 237Empire weer aan die werk te kry wat aan my oupa behoort het, sal ek baie dankbaar wees, kort so paar parte......
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5132
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
Daarshy, jou obsessie vat mooi vlam!!!!J le Roux wrote:Hallo Gernie
Ek krap sommer op die forum rond toe ek sien ons het 'n stokperdjie in gemeen. Ek is ook versot op die lampies en lanterns, ek erken met n smile dat ek amper obsessief is daaroor.
Ek wonder toe sommer toe of jou versameling al vorder?
Miskien kan ons oor whatsapp gesels. Ek het darem al 'n paar parte versamel en ons kan moontlik iets ruil.
Hier is 'n lys van wat ek al in die hande kon kry.
Tilley TL 146-IP, dankie Peet.
Coleman 237 Empire 1939
Coleman 249 Scout 1951
Sunflame 104
Optimus 935 350CP
2x Coleman 214 1994
Coleman 339 1971 Canada
Coleman 625 1984 Canada met staal kassie.
500 cp OR-MA, petromax kloon.
Ek het ook 2 Aladdin 21C lampe volledig wn nog 2 wat glase kort.
Wel, dit sal interessant wees om te hoor hoe jou hobby vorder.
Groete
Johan le Roux
O83455365I
Jy het al meeste van die basiese Colemans wat in SA te koop was. Sien nog plek vir 'n nice 639. 'n 201 met rooi dak en 201 met groen dak en dan 1 van my gunstelinge die 241A met aluminium dak.
Die rooi 206 dubbel sakkie was vir kort hier maar is bitter skaars. Geniet die soek en krap. Dis steeds lekker om daaroor te gesels.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
Baie dankie, ek het ingespring en gestrip en toe besef ek weet niks! Is oppad plaas toe, sal volgende week kontak, wil baie graag daai lamp aan die brand kry!!!J le Roux wrote:JJV, jy is welkom om my te kontak, ek kan moontlik help.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
As ek dalk epos adres kn kry dan stuur ek fotos, klink my die “generator” was die probleem, nadat hy vervang was wou lamp nie werk nie. Dis nou seker so 50 jaar gelede! JJJ le Roux wrote:JJV, jy is welkom om my te kontak, ek kan moontlik help.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
My nommer vir whatsapp 082 vyf 33303 agt.
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Gesoek - 'Primus' parrafien pomp gas lamp
Daar is n baie bekende ou in Lydenburg met die naam Koos Roets.
Meeste mense in Lydenburg ken hom. Hy het altyd BAIE lampe gehad, gekoop en verkoop.
As enige versamelaar belangstel kan jy laat blyk dan soek ek sy nommer vir jou.
Terloops, ek glo hys seker ook die grootste Lister man in SA.

The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain