Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Wat se handelsmerk/e gebruik jy oor die algemeen vir jakkalse/katte?

Nosler
3
8%
Sierra
11
28%
Berger
0
No votes
Hornady
23
58%
Barnes
1
3%
Ander: Spesifiseer asb.
2
5%
 
Total votes: 40

Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by Dawie »

Julle wat weet

Ek sien die Nosler Balistic Tip het 'n beter BC as die V-max,  dis nou die 40gr .224.

My vragie aan die wat weet,  nie noodwendig hierdie gewig en kaliber nie,  maar soorte,  wat is die verskil in doodmaak vermoe?  van die bogenoemde 2 ?  ???????

Ceteris paribus

Dawie
Last edited by Dawie on Wed Sep 30, 2009 7:00 pm, edited 1 time in total.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by JACQUES BOTHA »

DAAR IS NET EEN VERSKIL.....EN DIT SIEN JY EERS AS DIE BOK  OF TEIKEN DIER DOOD IS....
DIE VERSKIL IS DIE KLEUR VAN DIE PUNT VOOR JY SKIET, DIE EEN ROOI EN DIE ANDER ORANJE...
NEE WAT DAWIE SKIET WAARMEE JY GELUKKIG IS , ELKE OU SIEN SY GIRL OP SY EIE MANIER,
GEBRUIK DIT WAT WERK VIR JOU, DIE AFSTAND WAAR DAAI VERSDKIL IN BC WERLKLIK N VERSKL MAAK IS IN ELK GEVAL VERDER AS WAT EK EN JY SKIET OP N DIER ,IN EEN GEVAL GAAN JY HOM OP 250M BV MET DIE EEN PUNT OP DIE BOONSTE OOGLID SKIET EN MET DIE ANDER PUNT OP DIE ONDERSTE OOGLID....DOOD DOOODER DOOODSTE........
JOU KEUSE ....JOU GEWEER......JOU BEGROTING...IN MY GEVAL LAAT EK DIE ROER KIES WAT HY LUS IS OM MEE TE SKIET...
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by Janjak »

Taffie
ek sal hom opsit

Dawie
stem saam met Jacques, laat jou geweer besluit. Dis 6 van die een en n half dosyn van die ander.
tafjak

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by tafjak »

Jannie
ek sal hom opsit
.... dankie
tafjak

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by tafjak »

Jakes

Ek hoor jy is ook een van die dae in Aliwal. Bring jy darem darie bonzai 243'tjie van jou ook saam.

Ek het besluit om die plankroer se lopie aan jou te skenk! Sal sommer ou Slingervel die dag loslaat op julle. Miskien het ek al my sak/mat by Jannie gekry en sal tog te lekker op die ding kan slaap na die prysuitdeling. Het ook besluit om sommer met 'n mixgrill patrone te gooi sodat julle darem 'n kans het vir 2de plekke. Hoor my span se naam is klaar op die beker. Sal jou span 'n voorgee gee. Die organiseerders het nou sommer besluit om ons span met 'n handicap te laat skiet, glo om nog steeds belangstellendes te kry vir die dag.

Lyk darem of die Toyotatjie teen vanmiddag weer op die been sal wees.

Hulle s? dis Vrydag en kwaai innie Kaap!
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by Dawie »

Jaak/Taffie

Thanks virrie antwoord,  sal dan 'n pakkie Ballistic tips vir die joke traai as ek eendag verveelt is.

D
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by Janjak »

User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by JACQUES BOTHA »

DANKIE TAFFIE VIR DIE SKENKING EK MOET JOU SEKER EEN OUE TERUG GEE VIR DIE OWERHEID SE BOEKE TE LAAT KLOP, MAAR LAT ONS NIE UITWEI OOR DIE LOS TORRRINGS NIE...
EK SIEN UIT OM SLINGERVEL TE ONTMOET.....EK SAL MAAR DIE BONZAIKIE MOET UITPLUK MET SY 55GR ROOI HELMIT MANNE....EK HOOP EN BID NET DAAR IS GEEN WIND NIE, ANDERS SAL EK MY KLEILAT 308 MOET SAAMBRING(MET DIE LYNX OP) OM TE KYK OF HY NOG N GAATJIE OP PAPIER KAN MAAK...
TAFFIE EN DIE TROPHY..... EK WIL NOU NIE UIT MY PLEK UIT PRAAT NIE, MAAR DIE TUISVELD VOORDEEL KAN NOGAL N ROL SPEEL BY SO KOMPETISIEKIE...EN DIS MANNE WAT DIE POSSISIES OEFEN EN SOMS ELKE NAWEEEK OP DAAI TEIKENKIES OEFEN. EK HOOR DIE MANNE HET SPESIFIKEKE MERKPLEKKE OP DIE TEIKENS WAAARNA HULLE MIK.. END AN VERNEEM EK ANDER MANNEWEN DAAI LUIPOLTE OP EN AF  AMPER SOOS N WEKKER VAN OUDS....DIE 25 KLIEKS OP EN DERTIEN LINGS EN SES REGS.... EN WOEPS WAPS SKIET HULLE VOLTAlle..
JY MOET WEET DAAI ALIWAL SPAN DINK EK IS OF WAS DIE SA JAGTERS SE KAMPIOEN SKIET SPAN...DAAI OOM ORGIE LE N ROER STOFDIG EN BANKVAS.....KOUBUS OEFEN OP SY EIE BAAN OPPIE PLAAS...... KOMENDANT PIIIEERRRIE IS SELF N MAN WAT N SNIPER KURSUS OP TIEN GEDOEN HET....SOOOO MET MY BEPERKTE KENNIS IS DIT NIE NET VIR VAT NIE HOOR..... DAAI KAAP KOLONIE IS VROT VAN DIE SKERPSKUTTERS EN OOM BRITSMAN GOOI OOK N GAATJIE IN DIE PAPIER  JY SIEN EEN MAAR DAARS 5 DEUR.....EN EK SIEN OM DIE DORP IS DAAR N HOOP JAKKALS JAGTERS EN BOK SKIETERS WAT GROOT NAME HET ...EK DIN EK SAL MAAR MET GOVERMENT SE PATRONE SKIET DAN HET EK REDE HOEKOM EK NIE GAATJIES IN DIE PAPIER SKIET NIE MAAR IN DIE BERG AGTER DIE PAPIER...mA EK SIEN UTI OM JULLE TE ONTMOET.....
GROETNIS (MAG DIE WINDE STIL WEES DAAI DAG)
Shoot straight and tell the truth!
tafjak

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by tafjak »

Jakie

As die wind stil is, trek ek die sneller stadig, maar as die wind waai, O bloed!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by JACQUES BOTHA »

TAFFIE.
PROJEKTIELE. EK VERMOED AMPER DIE EEN IS NET SO GEOD SOO DIE ANDER.
EK KEN MIN ROERE WAT DIE 4000 VT/S VERBYGAAN,
OP 350 METER BV.....
MAAR AS JY MET DIE 243              @  4000 KAN HAAL MET N 65 VMAX  MET N BC VAN  .281 EN SD VAN .157  SAL JY DIE TEIKEN TREF 0.321 SEK NA DIE SNELLER GEDRUK IS .
MET N BONZAI  243(KRUPPEL 2 50) @  3650 KAN HAAL MET N 55 BAL TIP      N BC  VAN .276 EN SD  VAN .157 SAL JY DIE TEKEN TREF  0.355 SEK NA DIE SNELLER GEDRUK IS.
OP 350 SAL DIE 243 SAL 7 DUIM VAL EN DIE KRUPEL2 50 (BONZAI 243) SAL 8.4 DUIM VAL..... SAME DIFS -----NO DIFS.... I REST MY CASE ......YOUR HONOR..
SO VIR DIE MINDER KRUIT EN MINDER RECOIL (VIR SENSITIEWESKOUERS ) KLINK DIT VIR MY NA N BETER ROEP OM MAAR AF TE SIEN VAN DIE 6MM...
NA N ONLANGSE BERIG SIEN EK DAT IEMAND DIE OPERKING MAAK DAT HEINRICH ONS VER VOOR WAS ....OF IS....OF SO IETS..
EK WONDER OF HEINRICH NOG MET SO STD 222-250 SKIET? DIT HET NOU NIKS MET ANDER MANNE TE DOEN NIE, DIS SOMMER SO OPMERKING IN DIE VERBYGAAN....

GROETE
JBOTHA LANK LEEF DIE KRUPPEL2 50 (as die wind nie waai nie)
Shoot straight and tell the truth!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by Louis102 »

JACQUES wrote: ... EN MINDER RECOIL (VIR SENSITIEWESKOUERS ) KLINK DIT VIR MY NA N BETER ROEP OM MAAR AF TE SIEN VAN DIE 6MM...
Hoe is dat so 'n GROOT man nou sku is vir 'n 243'tjie se recoil/gebrek aan recoil?  Dit kan mos onmoontlik nie wees nie, of skop julle 6mm's dan merkbaar baie?
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by JACQUES BOTHA »

OOM LEEU
NIE SKU NIE, NOEM MY  EERDER SENSITIEF......NETTIE COMRADE SENSITIVE NIE...
GROETNIS
Shoot straight and tell the truth!
tafjak

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by tafjak »

Hoekom skiet ek 'n 65gr Vmax teen 4000f/s, omdat ek kan! Die dae toe ek nog 'n Takoeza was met die kruitgooier het die ouens teen 4220 f/s gedrafstap. Ongelukkig het van hulle weggeraak voordat hulle by die teiken kon uitkom.

Dink net hoeveel bruisdrankies kan die 6mm-manne meer insit as die Bonzai-manne. Hulle behoort gou klaar te skiet en baie tyd tot hulle self h
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by JACQUES BOTHA »

TAFFIE TAKOEAZA
HELPIE JY VANG N DRAFSTAP VAN 4220  AAN DIE BEGIN VAN DIE COMRADES EN JY MAAK NIE KLA NIE, DIE DOEL IS OM DIE WENSTREEP OOR TE STEEK, EKSKUUS DIE EINDPUNT TE HAAL SONDER OM DIE TOKSINIMASIE VAN BRUISDRANKIES TE GEBRUIK IN DIE RACE..
MA LAT ONS MA PRAAT OP ALIWAL OOR DIE BONZAI ROERE...
JY KAN MOS VOLMANTEL KOELE SKIET AS HY SO VINNIG HOL. HULE BREEK OOK OP MAAR SO BIETJIES BIETJIES DAN HET JY N GROTER KANS OM JAKKALS RAAK TE SKET SOOS DIE KOEL SCATTER...AS HY DAN OP 350 STAAN SAL DIT LYK OF N SCATTERGUN ALIAS PYPGEWEER HOM BYGEKOM HET, OP 100 SAL DAAR SO 3 GAATJIES DEUR HOM WEES SOOS DIE KOEL BEGIN SPLINTER EN OP 200 SO 15 KLEIN GAATJIES EN EEN GROTER GAATJIE.....DIS DIE VOORDEEL VAN OPBREEK .......
Shoot straight and tell the truth!
tafjak

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by tafjak »

Jakes
MA LAT ONS MA PRAAT OP ALIWAL OOR DIE BONZAI ROERE...
.... ons kyk maar op Aliwal. Maar ek reken my Ugly skiet jou Bonzaitjie flinters. Sal sommer my oefeninge uit staanhouding gooi om jou ook kans te gee!

Watter roer skiet Caller, ek hoor dan niks van sy kant af nie. Seker maar skrikkerig. Ek hoop ek kry my sak/mat by Jannie voor die skiet, lyk na lang dag(vir julle met die Bonzai roere).

Lekker slaap ou Grote, gaan nou self 'n vraggie lappe trap.
tafjak

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by tafjak »

JACQUES wrote:
JY KAN MOS VOLMANTEL KOELE SKIET AS HY SO VINNIG HOL.
... voor ek lappe trap, ek het reeds so paar 68gr Bergers hier. Hulle behoort die ding te kan doen so teen 3800f/s, miskien so bietjie haastiger. Wat dink jy?

Koetnait
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by JACQUES BOTHA »

Tafman
Caler skiet ook bonzai kalibertjie, maar het ook n groter ghoen waarmee hy gooi ek het hom noggie in aksie gesien met die groot ghoen nie, maar het hom al sien gooi met die bonzai so speel speel na papiere en ook al op n springbokkie of twee.
bergers is soos jakkalse , hulle stel jou nooit teleur nie.....en kan jou soms baie geld kos....aankoop ens...... maar dieselfde vraag kan gevra word moet jy met die duurste en akkuraatste projektiele gooi ......my siening is gebruik alles wat jy kan tot jou voordeel........al kos dit ietsie ekstra...
Al is jou ammo bietjie duuurder , spandeer maar daai sente dit bly n bargain....maak die ammo en kruit maar bietjie duurder MOET NET NIE OPHOU MAAK NIE ASB....
MY R5.00 SE WAARDE
Shoot straight and tell the truth!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by Louis102 »

Jakes
JACQUES wrote: ...NIE SKU NIE, NOEM MY  EERDER SENSITIEF......NETTIE COMRADE SENSITIVE NIE...
Nee man, sensitief kan tog nou nie 'n goeie woord om jou te beskryf nie.  "Sensitiewe Jacques" klink net nie reg nie en val nie mooi op die oor nie.  Dit is egter goed om te hoor dat geharde jakjagters 'n sensitiewe kant ook het.  Moenie dat Bool die roofdierjagters ooit weer beskryf as "onsensitief" nie.  Hier is nou bewys dat 'n GROOT rowwe roofdierjagter tog wel 'n sagte kantjie ook het.

Beware the sensitive straight shooter with less recoil!

Kameraad Leeu
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by JACQUES BOTHA »

Hier is nou bewys dat 'n GROOT rowwe roofdierjagter tog wel 'n sagte kantjie ook het.
MMM
Ek dink ek moet ophou skryf op die forum....sien oom leeu bgein my nou te goed ken..
Hoe gaan dit  met OOM LEEU na 3 dae en die naweek in die gansters paradize voel ek skoon vreemd op die forum...
maar ek is vinnig besig om weer in te haal...
groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by Hein M. »

JACQUES wrote: TAFFIE TAKOEAZA
HELPIE JY VANG N DRAFSTAP VAN 4220  AAN DIE BEGIN VAN DIE COMRADES EN JY MAAK NIE KLA NIE, DIE DOEL IS OM DIE WENSTREEP OOR TE STEEK, EKSKUUS DIE EINDPUNT TE HAAL SONDER OM DIE TOKSINIMASIE VAN BRUISDRANKIES TE GEBRUIK IN DIE RACE..

Jacques,

Onthou, as hy moeg raak sit jy net 'n ander loop op.  Dit is nie 'n Comrades nie, maar eerder 'n soort steriod aflos met weggooibare atlete ;D

Hein M.
Last edited by Hein M. on Wed Oct 07, 2009 5:24 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by JACQUES BOTHA »

HEIN
EK HET EINTLIK SO BIKI OORDRYF MET DIE COMRADES EK HET BEDOEL N PATROON, SKUUS PROJEKTIEL, PUNT WAT OPBREEK VOOR DIT DIE TEIKEN BEREIK HET. EN EKSE ALTYD SPEED KILLS MAAR SPEED KILLS NIE NET DIE DIER NIE, MAAR OOK SO BOETJIE DIE LOOP, MAAR AS NMAN VAN SPOED HOU, SAL EK HOM NIE PROBEEER VERANDER NIE, IF IT AINT BROKEN - DONT TRY TO FIX IT.... EK DINK AS ONS MOOI KYK NA TRAJEKTE  N VERSKILLENDE JAG KALIBERS SE VAN DIE 222 TOT DIE 30-06 BV AS JY HULLE OP 200 ZERO IS DAAR MAAR SELDE IEWERS TUSSEN 50 TOT 250 METER MEER AS N DUIM EN N Half (give and take bit) of dalk 2 verskil. of het ek ook vanaand aaptwak gerook? Maar dis mos elke man se keuse waarvan hy hou en waarin hy glo.. die riglyn wat gegeeword is slegs n aanbeveel kaliber en nie vereiste nie... SO TRUST YOUR GUN TRUST YOURSELF !! 
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by Caller »

Taffie

Ja ek skiet ook bonzai (meerkat geweertjie). Het darrem ook nog die ou "dirty old six" ook. Met die twee roere skiet ek maar alles wat ek kan bekostig. Moet egter rapporteer dat die meerkat geweerkie maar die meeste die werk doen selfs tot so by rooihartbees.

Jy sien die kleintjie maak die geld sodat die gote darrem so nou en dan iets het om op keel skoon te maak. Die groter enetjie kan straks nog op 'n dag leeubloed ook proe (het amper al kans gehad), mens weet nooit wat kan gebeur nie.

Nee wat maaikies ek is nie 'n pampier man nie, roep maar my jakkies naby sodat ek kan seker maak ek mis nie.

Caller 
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
tafjak

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by tafjak »

Caller

Ag julle ouens met die Bonzai roere is ook maar my p?lle en weet dat julle baie goeie deursettings vermo? moet h?.  :D Ek hou van manne wat 'n ding begin en klaar maak.

Ek sal ook eendag so roertjie h?, hoop ek leef lank genoeg om nog 'n klomp ideale te bereik en te beleef.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by JACQUES BOTHA »

taffie
mmm ek is nou besig om my bonzaitjie se loop klaar te maak..sien hy is nou amper by sy tweede hartomleiding, dalk moet  ek sy tweede loop solank bestel ,dan kan hy gaan vir die hartoorplanting...gisteraand reeds my 25 sy opcheck by die dokter  gegee.. die dr het aanbeveel dat die silincer moet op maar ook dat die man ook  terug gesny moet word...
ENIGE IEMAND MET N 25-06 REAMER WAT EK AKN OORKOOP????????????????
GROETNIS
JB 
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte

Post by worshond »

Vergeet vandie 25-06 skaf vir jou nou n .243 aan en jy sal nooit terug kyk nie.
Post Reply