Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Dag se,
Will betjie hoor of daar nie iemand is wat een van daai uitspattige lekker skaap rib resepte het nie,een van daai waoor die manne volgende week nog oor sal praat,
Baie dankie byvoorbaat,
CJ

Last edited by Camo Joe on Thu Feb 02, 2012 12:09 pm, edited 1 time in total.
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek,
Ek kan nie glo wat ek hier lees nie....... sit net terug more-aand en hou die oumanne se glase vol en hulle wys jou hoe word dit gedoen.
Mooi loop
Mooi loop
Last edited by Witpietskiet on Thu Feb 02, 2012 12:10 pm, edited 1 time in total.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Raad wat ek hier op die forum gekry het is daai bruin Knorr slaai sous le hom vir so halfuur foor braai daarin en bedruip hom maar die hele tys soos jy hom braai.
Nou kry ek sommer self honger vir so rib sal maar vanaand een moet opsit.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Joe,
Baas Piet sal jou mooi wys. Daai ribbetjie moet regop gebraai word langs oop vlamme. Man, dis lekker! Ekself sal ook sommer die naweek enetjie braai!
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Wit Piet jy reken as ek jou glas volhou en die hout brand steek sal jy die res doen,jou plan maaker jy 
Blok jy sien mos nou ek moet eers toestemming vra ma dankie vir die tip,sal dit beslis onhou,
Geno ek was van plan om vir hom reg op te laat staan maar nou weet ek nie meer nie,sal ma by Piet hoor hoe "ons" dit sal doen,
Blok jy sien mos nou ek moet eers toestemming vra ma dankie vir die tip,sal dit beslis onhou,
Geno ek was van plan om vir hom reg op te laat staan maar nou weet ek nie meer nie,sal ma by Piet hoor hoe "ons" dit sal doen,
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Net soos Geno daar s?. Maar jy moet tyd h? hoe langer hoe beter!!!
EK maak hom staan in n toeknyp rooster, so langs die vlamme n ent weg, bene kant vuur toe. So staan hy en maak maar sy dinge. Ek gee die vetkant ook so dan en wan hitte, sodat hy dan reg rondom n mooi kleur kry.
Soms sit ek suurlemoen oor die bedryf soos hy braai en spice sommer met lekker gewone braaisout. As jy hom lank genoeg en reg so braai dan val hy sommer van die bene af! Moenie haastig raak nie.
Die argentyne verstaan ook mos van skaapbraai hulle het so sous wat hulle op die skape spuit wat gespit word bitter lekker ek sal kyk of ek die resep iewers kan opspoor en hier kom post. Jy maak die sous dan moet hy so dag of drie staan om lekker te trek. Hy hou ook mooi in die yskas.
Nou ja cheers ek gaan braai sommer.

Last edited by Rasmus on Thu Feb 02, 2012 1:00 pm, edited 1 time in total.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek,
Lyk my more-aand gaan iets iewers gebeur?Witpietskiet wrote: sit net terug more-aand en hou die oumanne se glase vol en hulle wys jou hoe word dit gedoen.
Ek sal moet namiddag vir my n vet hammel gaan haal, self nou lus vir n rib wat nie in die rooster wil pas nie, sout, swart peper, suurlemoensap en drie ure se braai.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Daai is 100% hoe die reseppie lyk!Skolla wrote: n rib wat nie in die rooster wil pas nie, sout, swart peper, suurlemoensap en drie ure se braai.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Raait hier is daai sous. Die resep reken gooi hom op die einde oor. Ek het al die goed bedruip terwyl hy braai en was bitter lekker.
Salmoira sous
4 eetlepels sout
1 teelepel heel peperkorrels
? teelepel peri-peri
1 teelepel paprika
2 teelepels tiemie
1 eetlepel koljander
1 koppie fyngekapte knoffel
2 eetlepels Worcestershiresous
? koppie druiwe-asyn
1 fyngekapte ui
1 teelepel fyn naeltjies
Gooi alles in ?n sjeriebottel en vul met gekookte water wat afgekoel is om te voorkom dat die bottel bars. Laat ?n halfdag trek voor gebruik. Neem ?n sjerrieprop en sny die kop af, sny voortjies langs die kant van die prop af en druk dit terug in die bottel. Die sous loop dan langs die voortjies af en die inhoud val nie deur of verstop die proses wanneer dit oor die vleis gegiet word nie. Met salmoira is dit nie nodig om nog sout of enige ander geurmiddels oor die vleis te strooi nie. Giet dit oor wanneer die vleis feitlik gaar is.
Salmoira sous
4 eetlepels sout
1 teelepel heel peperkorrels
? teelepel peri-peri
1 teelepel paprika
2 teelepels tiemie
1 eetlepel koljander
1 koppie fyngekapte knoffel
2 eetlepels Worcestershiresous
? koppie druiwe-asyn
1 fyngekapte ui
1 teelepel fyn naeltjies
Gooi alles in ?n sjeriebottel en vul met gekookte water wat afgekoel is om te voorkom dat die bottel bars. Laat ?n halfdag trek voor gebruik. Neem ?n sjerrieprop en sny die kop af, sny voortjies langs die kant van die prop af en druk dit terug in die bottel. Die sous loop dan langs die voortjies af en die inhoud val nie deur of verstop die proses wanneer dit oor die vleis gegiet word nie. Met salmoira is dit nie nodig om nog sout of enige ander geurmiddels oor die vleis te strooi nie. Giet dit oor wanneer die vleis feitlik gaar is.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
ek vat hom ook soos Geno gese het. By die boere in Douglas geleer. Gooi hom net met daardie geel Marina Braai sout. Al te lekker.
Veiligheid eerste manne!
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Rasmus daai klink super,sal daai skaap rib werk dat jy van die been afdop,baie dankie vir die moeite,
Ek sal by ons braai kaptein hoor of ek dit as volgs kan voorberei,se my net gou dink jy dit gaan te veel wees as jy so tydtjie voor hy kole toe gaan betjie laat in le,
Sout,swart peper en suurlemoen sap is baas op n suide skaap rib,ma so nou en dan moet ons betjie die mix "tune" om die mense gefokus te hou
Ek sal by ons braai kaptein hoor of ek dit as volgs kan voorberei,se my net gou dink jy dit gaan te veel wees as jy so tydtjie voor hy kole toe gaan betjie laat in le,
Sout,swart peper en suurlemoen sap is baas op n suide skaap rib,ma so nou en dan moet ons betjie die mix "tune" om die mense gefokus te hou
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Ek glo hy sal nog nie so gemaak nie.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Camo Joe....
Aangesien daar op jou tuisveld gebraai gaan word reken die Braaispan (Witpiet die Hoofbraaier, en ek , die Hoofspicer) dat jy een rib kan kry om voor te bery met Rasmus se reseppie...
In my hoedanigheid as Spice beampte moet ek erken daai resep klink gaaf...
Moet nou net nie dat ek jou vang dat jy try rang trek met die spice besigheid nie.. dis 'n kuns...
Groete, en kry solank notaboek en pen gereed vir moreaand..
JM

.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Camo Joe,
Nou gaan jy seker nog die sjerie vanaand op jou eie uit drink om die bottel in die hande te kry om die sous aan te maak?
More aand kry die sjerie skuld as jy die rib brand.
Nou gaan jy seker nog die sjerie vanaand op jou eie uit drink om die bottel in die hande te kry om die sous aan te maak?
More aand kry die sjerie skuld as jy die rib brand.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
JM en Witpiet,
Ons sal ma moet sien hoe loop die dinge more aand,maar te afwagting kan ek nou al byvoeg dat julle nie sal spyt wees nie,
Witpiet
Ons kan dankbaar wees daai resep het nie n Vodka bottle in nie,anders moes ons seker ma begin besig raak het na werk,
Ons sal ma moet sien hoe loop die dinge more aand,maar te afwagting kan ek nou al byvoeg dat julle nie sal spyt wees nie,
Witpiet
Ons kan dankbaar wees daai resep het nie n Vodka bottle in nie,anders moes ons seker ma begin besig raak het na werk,
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek,
[/quote]
en drie ure se braai.
[/quote]
Hierdie is seker een van die belangrikste stukkies om te onthou met n rib, maar moet dit nou nie drie ure oor n rooi hoop kole probeer nie, want dan gaan tot Krummel vir jou kwaad wees.
en drie ure se braai.
[/quote]
Hierdie is seker een van die belangrikste stukkies om te onthou met n rib, maar moet dit nou nie drie ure oor n rooi hoop kole probeer nie, want dan gaan tot Krummel vir jou kwaad wees.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Koppie olyfolie, koppie Jimmy se sous, pap lepel suurlemoensap,spices en peper na eie smaak, laat l? hom sommer 4 ure of langer in daai sous en maak hom langs die vuur staan. Pasop net die sousie brand maklik aan. En as jy nou miskien n ou rokertjie naby het, sit jy net eers olyfolie en suurlemoensap op en vryf met spices. Sit daai rib net vir so 5 min in rokertjie en haal hom uit, smeer dan Jimmy se sous en maak hom dan staan langs die vuur. n Spare rib kan ga slaap.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Lamtjop,
As ek jou naam so kyk is jy nie eintlik een om raad en resepte uit te deel nie
netnou beland jy saam die rib op die vuur
.
Dankie manne dit klink na heerlike gedoentes daai.
As ek jou naam so kyk is jy nie eintlik een om raad en resepte uit te deel nie
Dankie manne dit klink na heerlike gedoentes daai.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Oom Dawid, as jy so lees van die lekker ribbraaie, raak julle seker maar lekker honger daar in sandland. Ordentlike skaap rib is seker maar n skaarste by julle.
Vir die res moet ek bieg gisteraand se rib het soos stroop geloop.
Vir die res moet ek bieg gisteraand se rib het soos stroop geloop.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Mooi man Blok, ons gaan darem self vanaand bietjie ooploop.......
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
MORSIG BLOK, MORSIG se ek jou, die kwyl loop uit my mond,

Kyk as ek darem maar nou my tande in n stuk rib kan inslaan gaan selfs my Boel vir my kwaad wees.
Eet maar lekker manne ek sal hierdiekant die hoender en vis gasgee

Kyk as ek darem maar nou my tande in n stuk rib kan inslaan gaan selfs my Boel vir my kwaad wees.
Eet maar lekker manne ek sal hierdiekant die hoender en vis gasgee
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Witpiet,
Ek sien da word vanaand weer 11uur / half 12 geeet,aangesien,
[/quote]
Hierdie is seker een van die belangrikste stukkies om te onthou met n rib, maar moet dit nou nie drie ure oor n rooi hoop kole probeer nie, want dan gaan tot Krummel vir jou kwaad wees.
[/quote]
Ek sien da word vanaand weer 11uur / half 12 geeet,aangesien,
en drie ure se braai.BLOK wrote:
[/quote]
Hierdie is seker een van die belangrikste stukkies om te onthou met n rib, maar moet dit nou nie drie ure oor n rooi hoop kole probeer nie, want dan gaan tot Krummel vir jou kwaad wees.
[/quote]
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Is net bly dit gebeur n slag by iemand anders se huis, want ek is moeg baklei gekry oor dit....
Die vrouens dink ek is moedswillig as hulle so laat moet eet, maar hulle verstaan nie dat dat goeie gehalte braaivleis tyd vat nie.......
Die vrouens dink ek is moedswillig as hulle so laat moet eet, maar hulle verstaan nie dat dat goeie gehalte braaivleis tyd vat nie.......
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Skaap Rib op die vuur resep gesoek asb,
Manne 'n rib wen altyd.
Het julle opgelet dat daar'n koppie knoffel in die resep is, nou as julle dit gebruik in die Suid Kaap behoort julle geryk te word in die Noord Kaap.
Maar geniet steeds jul rib.
Groete Jaco

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander