skaap skiet

Post Reply
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

skaap skiet

Post by Dirkie »

4 Horing skaap te skiet in die prieska omgewing as iemand dalk sou belangstel.

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: skaap skiet

Post by Geno »

Prys?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: skaap skiet

Post by Dirkie »

Ek pm jou Geno
Ou honde loop laat...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: skaap skiet

Post by BLOK »

En wat sou daai skapie se naam en prys wees. Laat weet maar en het jy net een
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: skaap skiet

Post by Geno »

het jou PM gekry, dankie Dirkie.

Blok,
Jy kan maar gaan skiet daar my maat.
Ek was onder die indruk dat 4-Horing skape se prys +-R1000 per horing is.
Hierdie van Dirkie is sommer R4000+ per horing.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: skaap skiet

Post by Dirkie »

Die mense betaal dit...
Ou honde loop laat...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: skaap skiet

Post by BLOK »

Geno

Ons kan seker nou maar weer gesels met Dirkman, is mos nou my skaap hierdie na die transaksie wat ek met hom beklink het by Schweizer OPS. Glo nie hy kan n probleem he as ek so paar uit my eie trop wil skiet nie. Ons moet seker net by hom hoor watter naweek hom sal pas om ons daai skape te gaan wys wat ek gekoop het. ;D ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: skaap skiet

Post by VdWalt »

Blok, is die skape van trofee gehalte of is dit n tjop en wors jag?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: skaap skiet

Post by BLOK »

VDW

Weet nie hulle nog nie gesien nie, n klompie in n ruil handel transaksie by Dirkman oorgeneem. Een van daai transaksies waaroor mens nie mag uitpraat nie. ;) so nou soek ek net geleentheid om hulle te gaan bymekaarmaak. ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: skaap skiet

Post by Gerhard »

Daar is n duk merino ram in die Dullstroom distrik wat ek dink die jaar n pyl gaan kry... ;D

Gelukkig het hy net twee hoorings... >:D
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: skaap skiet

Post by cassie_calvinia »

Gerhard wrote:Daar is n duk merino ram in die Dullstroom distrik wat ek dink die jaar n pyl gaan kry... ;D

Gelukkig het hy net twee hoorings... >:D
o hel!
ek moet maar my merino ramme kraal toe jaag as jy die ribbok kom skiet!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: skaap skiet

Post by tripodmvr »

Sien gelukkig dit word skiet en nie jag genoem nie. Is 'n mooi skerp mes nie makliker nie?
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: skaap skiet

Post by Rooies »

BLOK wrote:VDW

Weet nie hulle nog nie gesien nie, n klompie in n ruil handel transaksie by Dirkman oorgeneem. Een van daai transaksies waaroor mens nie mag uitpraat nie. ;) so nou soek ek net geleentheid om hulle te gaan bymekaarmaak. ;D ;D ;D
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D EN LYK MY HY WAS ALWEER BY DIE GOLFKLUB !!!!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: skaap skiet

Post by PWV »

Geno wrote:het jou PM gekry, dankie Dirkie.

Blok,
Jy kan maar gaan skiet daar my maat.
Ek was onder die indruk dat 4-Horing skape se prys +-R1000 per horing is.
Hierdie van Dirkie is sommer R4000+ per horing.

Groete,
Eugene

Wonder hoe lank is hulle wol? Kan dit verkoop en sal die prys baie afbring. Wol is goed op prys! :angel:
Post Reply