upington

Post Reply
User avatar
tobie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm

upington

Post by tobie »

Jag plek beskikbaar vir
Hartebeeste(R2800)baie beskikbaar
Bwb(dink hy het gese 3200)
springbokke(R550)
dag vooi is 250p/p en n bakkie vooi van 800 n dag as jy nie jou eie 4#4 het nie.
Ek self gaan die 8ste junie soontoe.was nog nie self daar nie.laat weet maar
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
Zillen
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Fri Mar 04, 2011 1:46 pm

Re: upington

Post by Zillen »

Dagse Tobie, ek sal dit ook waardeer indien jy vir my die kontak besonderhede kan aanstuur.

By voorbaat dankie,
Zillen
.243 Win Sako L579
.300 Win Mag Winchester Mod70 Super Grade
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Re: upington

Post by Andr? Gous »

Ek het so n paar gemsbokke beskikbaar vir eerste week in Mei.
Sal nie graag minder as 4 op n slag wil afhaal nie .
Die plaas is 300 km van my af en kan nie ry vir een of 2 nie. 
Pryse op telefoon beskikbaar.
Plaas is tussen Upington en Van Zyls Rus.
Slaapplek vir 5.Maak jou eie kos.
Bakkie jag want dit is in die Kalahari .Behalwe as jy BAIE fiks is.
Geen boog jagters op die staduim nie.
Ek sit nie pryse op nie want dit slegs n klompie bokke wat ek wil afhaal.
Bokke is so 78 en raak te veel vir kamp.
Ek moet egter deposito vat want die ouehs drop n mens.
As jy enigsins kan skiet waarborg ek jou bok.
Soek lekker manne om mee saam te jag A.S.B.
Ek gaan nie eers my nommer

gee nie .WiL eers sien of daar belangstelling is.
Beplan om so 8 tot 10 af te haal .
Geen dagfooie of bakkiefooie nie.Dit klink seker te goed om waar te wees.
Ek kan egter net 2 nagte daar gaan slaap.

Groete Gous

NS.Daar is n paar spring bokke maar waarborg niks.
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Re: upington

Post by Andr? Gous »

Waar gaan soek ek my posts en hoe .Ek wil julle graag n paar foto.s wys van Gemsbokke.

Gous
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Re: upington

Post by Andr? Gous »

Foto gekry by Trofee kamer Pages .no 4 .Vet en Mooi

Gous
User avatar
tobie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm

Re: upington

Post by tobie »

die ou se nr is 0829200543.sy naam is pieter van niekerk.se maar jy het die nr by tobias van burgersdorp gekry
groete
(Jammer ek kom nou eers terug maar ek het n kat wat my vang laat ek naar word.ek is al raad op,darm n voet pad gekry en vol ysters gestel)
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
Post Reply