Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Daai koes refleksie trek briek op soos die sappies vloei....
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Ek het myself al voor die bors gevang met n forel vlieg.Die dokter op Belfast waar ek groot geword het is n ekspert om vliee uit ore en rugvelle uit te haal.Dit kom meer gereeld voor as wat ons dink.Dis net daardie sekonde wat jou aandag dwaal of die wind daardie vlieg vat dan het hy jou.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Eina!!! Kry ek nou sommer seur vir hulle part! Het al n vliegie in my oor gehaat in my begin vlieghengel dae, maar was darem nie so erg nie! Baie my hoed raak gehak en hom saan ingegooi! Die nuwe chemiese skerpgemaakte hoeke is skerp, pasop!! Groete visstok