Ek en Ruan by Donaldsondam

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Ek en Ruan by Donaldsondam

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Ek en Ruan by Donaldsondam

Post by johan1 »

Daai vis net net vas gemaak op n stunning oggens net toe die son breek
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Ek en Ruan by Donaldsondam

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Ek en Ruan by Donaldsondam

Post by johan1 »

Ruan met n billike Karpie
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Ek en Ruan by Donaldsondam

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Ek en Ruan by Donaldsondam

Post by johan1 »

Weet nie wie is die blyste nie, ek vir sy part of hy sommer so op sy eie
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Ek en Ruan by Donaldsondam

Post by Gerhard »

Baie mooi karp...

Geluk aan die jong man
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Ek en Ruan by Donaldsondam

Post by BLOK »

Wraggies n mooi karp daai. Lekker as mens se kinders alles so saam pa kan geniet.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Ek en Ruan by Donaldsondam

Post by Dippies »

Baie mooi vissie die. Die pa en seun roer nie net die bokke nie maar die vis ook.

Geluk manne
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Ek en Ruan by Donaldsondam

Post by Marc »

Baie mooi visse !

Wat 'n vooreg om so saam te mag deel uit die natuur  8)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Ek en Ruan by Donaldsondam

Post by theedge »

Netjies gedoen - geluk
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Ek en Ruan by Donaldsondam

Post by johan1 »

Ja Dippies weet jy, ek het groot geword op die plaas tot ek 27 jaar oud was. Toe trek ek dorp toe. So ek probeer soveel as moontlik buite kom saam met my laaity en die meisiekind. Hel hulle mis so baie.

Weet jy ek was so 13 jaar oud toe n jong os my in die hospitaal in skop nadat ons osse gery het en hy agterop geskop het terwyl ek afval. Nou is hulle skrikkerig net om aan die beeste te vat. Ek word soms so moerig om te sien hoe hulle nie daai geleenthede het nie. Dis hoekom ek hom oral saamvat, met skiet, met visvang, skietbaan, sommer net gaan loop en wild bekruip met kamera ens. Op een van die jag onderwerpe is daar iets oor trofee skiet. My gevoel was Ruan moet eers kan slag voor jy kan aanspraak maak om n bok te skiet. Almal kan sneller trek en bokke kan links en regs val..... maar wat dan daana. Mens moet bereid wees om te eet wat jy doodmaak(binne perke, wil net die konsep tuisbring dat mens nie net moet doodmaak nie) Hy het op sy manier geslag en minder en minder vel stukkend gesny.... en toe laas jaar tog sy blessie getiep.

Baie sal seker se eks uit die oude doos, maar nou ja elke ou het mos maar sy maniertjies en sy grille. Ek hoop hy dra dit eendag oor aan sy kiddies
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Ek en Ruan by Donaldsondam

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Post Reply