20 x Rou / Nat Burchell Zebra Velle

Enige stories/navrae ens ivm nag oes/skiet
Post Reply
User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am

20 x Rou / Nat Burchell Zebra Velle

Post by Berg-Bewer »

Hallo julle

Enige iemand wat belangstel in 20 Rou Zebra Velle (Burchell) Almal Supers en groot volwasse diere. Word Don 5 April Ge-oes. Velle sal @ die 12 / 13de beskikbaar wees.
Prys R3,990.00 btw ingesluit.

Groete Berg-Bewer
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 20 x Rou / Nat Burchell Zebra Velle

Post by Marc »

Het hierdie in die Wild en Jag gesien

Kobus of Vincent soek velle

011 drie 15 9411

Dalk help dit  ???
Last edited by Marc on Mon Apr 09, 2012 10:27 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
willemakou
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm

Re: 20 x Rou / Nat Burchell Zebra Velle

Post by willemakou »

Die velle se pryse is laag die jaar. Vince hulle is in midrand. Ek verkoop self aan hom, maar hulle aankoop prys is so R3500 vir A graad. Ek het nog nooit drama net hulle gehad nie en sal hulle aanbeveel. Hulle betaal op die oomblik die beste pryse. As jy beter prys as R3500 kry laat my (asseblief) weet! Moet self 'n klompie afhaal hier by my!
Moenie die boer met jou mond vol kos kritiseer nie.
User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am

Re: 20 x Rou / Nat Burchell Zebra Velle

Post by Berg-Bewer »

Sal jou laat weet!

Groete Berg-Bewer
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: 20 x Rou / Nat Burchell Zebra Velle

Post by Rooies »

Jaco

Lyk my ek mis jou aanmekaar by die skiet, maar Jannie het gese julle is oppad terug van daai Bloem oes af.

groete
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
Post Reply