@ Arnold Rix

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

@ Arnold Rix

Post by TOKELOS »

Hallo Arnold!

Sou graag wou hoor watter weighting factors jy gebruik met QL VIR:

270 S365
15-06 S365
222 S321
300 H&H S365

Seblief?
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: @ Arnold Rix

Post by Wouter Roets »

Hallo Tokelos

Ek weet my naam is nie @ Arnold Rix nie so vergewe my dat ek hier inval. Ek weet nie of jy al die teotorial op QL al gelees het hier op die Forum nie maar dit gaan basies daaroor dat jy QL se waardes vir die weighting faktor so moet los en eerder ander veranderlikes moet aan stel vir beste resutate. Die veranderings aan die weighting facktor moet liefs gelos word want dit gaan oor die effektiwiteit van die kaliber. Dis gevaarlik om daar te verander want druk kom af en spoed gaan op. So bietjie van n paredoks in interne balistiek.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: @ Arnold Rix

Post by TOKELOS »

Dankie Wout! Het so 3 weke terug met Arnold kers opgesteek ook oor die 243AI. Ons somme het toe ooreen gestem. Ek HET die QL weighting  syfers gebruik, maar wou net seker maak of hy ook het en dat ek nie besig is met nm dwaal leer nie.
Jou antwoord stel my gerus!
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: @ Arnold Rix

Post by Arnold »

Tokelos nou wonder ek waar en hoe ek gehelp het. Deesdae onthou ek nie altyd die dinge nie en die forum name help ook nie eintlik nie.

Wat Wouter s? is reg. Dit is gevaarlik om sommer die weighting factor te stel. Sommige waardes in QL is wel nie heeltemal reg nie. Soek n bietjie vir een van Wouter se posts waar hy die weighting factors gee wat hy gebruik.

Omdat ek nie gemete data of persoonlike ondervinding het met daardie kalibers nie wil ek dit nie waag om n weighting factor te voorspel nie.

Hierdie is hoekom ek gemete spoed teenoor lading data versoek as iemand vra ek moet hulle met n lading help.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: @ Arnold Rix

Post by Wouter Roets »

Tokelos/Arnold

Daai post van my oor die weighting facktors moet liefs geeignoreer word. Bly liewer op wat ek gese het van los die WF net so en pas liewer aan op die poeiers se eienskappe soos brandspoed. Luddie se teotorail verduidelik mooi hoe om dit te doen.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: @ Arnold Rix

Post by TOKELOS »

Dankie Wouter en Arnold!

Arnold- ndalk onthou jy nou- Bossie deur Pieter Le Roux.

(die rooi smarties werk glo vir altzheimers!)
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: @ Arnold Rix

Post by Arnold »

Ok, het hom. Soos ek s?, die forum name is nie altyd behulpsaam nie.
Post Reply