Bsa no.1 veer?

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Bsa no.1 veer?

Post by Gawie(13mm) »

Dag manne.
My vrou se oom het 'n BSA no1 wat se go ' n bietjie uit is.
Hy is op soek na 'n nuwe veer.
Waar kan 'n man so iets kry?
Hulle woon in Stilbaai.

Groet, Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Bsa no.1 veer?

Post by G-force »

Vincent kan jou help.Hy is n fundi met springers en gasrams ensv.
Business Address -13 van Tonder Avenue, Malanshof, Randburg
Postal Address - PO Box 690, Fontainebleau, 2032
vsd@telkomsa.net, 011 791 0629, 083 997 7718
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Bsa no.1 veer?

Post by Gawie(13mm) »

Dankie vir die vinnige terugvoer. Ek sal dit so deurgee.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply