Ek soek graag raad by die slim manne asseblief. Kan julle bietjie julle gruis stof en QL laat saam loop en kyk of julle my in die regte rigting kan help.
Geweer: Savage 110 BA .338 LM {8,6 x 70}
Loop lengte: 26 - inch
Twist rate: 1:9
Max TPL: 3.600 - inch {volgens wickipedia}
Virgin Lapua doppe: {Lot P00595501}
H2O Kapasiteit van dop: 113,2 grein
Primers: CCI LR Magnum
Kruit: S385 {Nuwe lot, moet nog gaan koop}
Koe?l nr 1:
Lapua Scenars {GB488/Lot P00601901}
250 gr HPBT {.339"/8.61mm}
Koe?l nr 2 :
Hornady Interlock {#3335/Lot 2110553}
250 gr SP {.338"}
Die hornady's gaan eerste vlieg en sal ek dan die Scenars will b?re vir as ek die roer bietjie beter verstaan
Sal julle in ag neem dat ek nie net na 'n node soek nie, maar ook na die laagste ES en SD ook nog. Gaan bietjie kop krap vat en julle moet maar s? wat die rekening beloop
Dankie manne, glo van julle gaan lekker speel
Mooiloop
Marc


