Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
Kan iemand my s? hoe die Shads(elwe) vangste aan die Natal se Suidkus is .Ek gaan vir 'n paar dae Uvongo toe en wil 'n bietjie lyn gaan nat maak.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
Jy moet dit geniet...
Sal bitter graag weer n shad run wil beleef.
Maar die keer met n 9ft stok met 10lbs fireline en lekker 1 ons leepels.
Stywe lyne

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
+1 Gerhard, raak ek self weer lusGerhard wrote: Jy moet dit geniet...
Sal bitter graag weer n shad run wil beleef.
Maar die keer met n 9ft stok met 10lbs fireline en lekker 1 ons leepels.
Stywe lyne
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- henried
- Hero Member

- Posts: 2351
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
Laaste paar weke, mooi leervis, klein kabeljou, en een geelstert...
Orange rock en Potholes is beste opsie, maar daar het ook leervis by Uvongo peer uit gekom. By Margate se peer ook.
Orange Rock kan baie crowded raak. Ek vang gewoonlik net my shad en skuif dan potholes toe. Potholes is weer die locals se plek, so doen moeite en gesels net eers met die manne as hulle reeds daar is. Ek het so 2 jaar terug vir 'n week saam met hulle gevang, baie nice ouens. Hulle deel baie inligting, maar was ook baie reguit met 'n paar manne wat net lood rondswaai...
www.southcoastfihing.co.za
[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... 6-0816.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... 4-0707.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... 8-0812.jpg[/img]

Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
Geelstert vd rotse 
Kan net lekker wees.
Mooi leervis.... ook nog op my bucket list.
Kan net lekker wees.
Mooi leervis.... ook nog op my bucket list.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- henried
- Hero Member

- Posts: 2351
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
Al die vis is op shad gevang, so ja die shad is daar.
By potholes het hulle al geelvin tuna teen die rotse gekry as die sardyne daar is. Die water is baie diep daar, groot walvis het al so naby aan die rotse gel? dan jy oor hom kon gooi.
Jy kan my in 'n wip vang met 'n leervis en 'n takbok...maak nie lekker sin nie...
By potholes het hulle al geelvin tuna teen die rotse gekry as die sardyne daar is. Die water is baie diep daar, groot walvis het al so naby aan die rotse gel? dan jy oor hom kon gooi.
Jy kan my in 'n wip vang met 'n leervis en 'n takbok...maak nie lekker sin nie...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
Man dit lyk prettig 
Is daai laaste Leerie by Orange Rocks aangekeer
Wish u were here
Is daai laaste Leerie by Orange Rocks aangekeer
Wish u were here
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- henried
- Hero Member

- Posts: 2351
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
Ja - 8 Junie 2012Marc wrote: Man dit lyk prettig
Is daai laaste Leerie by Orange Rocks aangekeer
Wish u were here![]()
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
henried wrote:Ja - 8 Junie 2012Marc wrote: Man dit lyk prettig
Is daai laaste Leerie by Orange Rocks aangekeer
Wish u were here![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
Ek sal maar weer moet werk soek onder in Durbs...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- henried
- Hero Member

- Posts: 2351
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
Shad is glo skaars....
Die leervis is vanoggend gevang:
[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... 9-0847.jpg[/img]
Die leervis is vanoggend gevang:
[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... 9-0847.jpg[/img]
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
Waar is die Potholes s? maar van Orange Rocks se kant af?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- henried
- Hero Member

- Posts: 2351
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
Soos jy vir die see kyk, lings van Orrange rock, so 100m...
Daar is 'n plat rots soos 'n preek stoel, eerste rots punt lings van Orange rock.
Sal kyk vir kaart...
Daar is 'n plat rots soos 'n preek stoel, eerste rots punt lings van Orange rock.
Sal kyk vir kaart...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
Dankie sal dit waardeer
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- henried
- Hero Member

- Posts: 2351
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
Kaart:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
dankie nou weet ek waar dit is gaan defnitief daar probeer
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- henried
- Hero Member

- Posts: 2351
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Natal Suidkus loop ...die Shads al ?
"Still no news of the sards. The Garrick are here Wayne caught this one at Margate pier on Saturday afternoon His first Garrick ever, nice one Wayne."
[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... -00128.jpg[/img]