Manne
Ek het my plekkie geboek vir Desember, klink my die besprekings vir Desember loop sommer vinnig.
Die grotes wag vir my! Ek sal nou na al die jag trippies die katrolle moet begin olie.
Namibia is die land van vis en vleis!!
ST Nowhere Desember 2012
- Boerie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Fri May 06, 2011 9:40 pm
ST Nowhere Desember 2012
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Sendero 300 Win Mag
Remington 700 .243
Remington 700 .308
Tikka Sporter 6.5x55
CZ .22
Baie ou .303
9mm Browning
7.65 Astra
Remington 700 .243
Remington 700 .308
Tikka Sporter 6.5x55
CZ .22
Baie ou .303
9mm Browning
7.65 Astra
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: ST Nowhere Desember 2012
Aitsa!!Boerie wrote: .... Namibia is die land van vis en vleis!!
Boerie, jy moet nou net nie al die groot kabeljoue gaan staan en uitvang nie. Ons sal nog details deurgee, maar ons / Jaracal Forum beplan weer 'n trip St Nowhere toe in die eerste deel van volgende jaar. Los tog vir Heinrich, Rooies, Biker, Freddie ens. ook 'n paar grotes oor.
Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Boerie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Fri May 06, 2011 9:40 pm
Re: ST Nowhere Desember 2012
Louis, die grotes een nie so lekker nie. Ek belowe alle kabbeljoue bo 5kg gooi ek terug sodat julle die grotes weer kan vang.
Sendero 300 Win Mag
Remington 700 .243
Remington 700 .308
Tikka Sporter 6.5x55
CZ .22
Baie ou .303
9mm Browning
7.65 Astra
Remington 700 .243
Remington 700 .308
Tikka Sporter 6.5x55
CZ .22
Baie ou .303
9mm Browning
7.65 Astra
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: ST Nowhere Desember 2012
Eendag as my skip in kom wil ek ook daar gaan lyn nat maak...
Of nog bietjie verder noord by Flamingo.
Hoe ver van die kant af vang julle die kabeljou Boerie??
Dink nogal n paddle tail wat reg op gestel is kan net die ding doen...
Of nog bietjie verder noord by Flamingo.
Hoe ver van die kant af vang julle die kabeljou Boerie??
Dink nogal n paddle tail wat reg op gestel is kan net die ding doen...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Boerie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Fri May 06, 2011 9:40 pm
Re: ST Nowhere Desember 2012
Die grotes loop nogal diep, 100m plus. As jy net so agter die eesrte brander kan gooi sal jy die kleiner kabeljoutjies vang.
Vars aas is maar altyd die wen resep en nattuurlik is visvang soos jag.....vroeg opstaan en jou toerusting moet reg wees.
Moenie wag vir jou skip nie, die lewe is net te kort...doen net!!
Vars aas is maar altyd die wen resep en nattuurlik is visvang soos jag.....vroeg opstaan en jou toerusting moet reg wees.
Moenie wag vir jou skip nie, die lewe is net te kort...doen net!!
Sendero 300 Win Mag
Remington 700 .243
Remington 700 .308
Tikka Sporter 6.5x55
CZ .22
Baie ou .303
9mm Browning
7.65 Astra
Remington 700 .243
Remington 700 .308
Tikka Sporter 6.5x55
CZ .22
Baie ou .303
9mm Browning
7.65 Astra
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: ST Nowhere Desember 2012
LouisLouis102 wrote:Aitsa!!Boerie wrote: .... Namibia is die land van vis en vleis!!
Boerie, jy moet nou net nie al die groot kabeljoue gaan staan en uitvang nie. Ons sal nog details deurgee, maar ons / Jaracal Forum beplan weer 'n trip St Nowhere toe in die eerste deel van volgende jaar. Los tog vir Heinrich, Rooies, Biker, Freddie ens. ook 'n paar grotes oor.
Mooiloop
Louis
Die grotes moet beslis vir ons gelos word. Sal maar die galjoene eet as die grotes nie so lekker smaak nie.
Geniet dit Boerie
yol bolsun
