Springbok jagplek
-
Bennett
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue May 08, 2012 2:59 pm
Springbok jagplek
Goeie dag,ek is opsoek na springbok en gemsbok jagplek vir so 4 mense. Meeste biltong maar soek so 2 springbok trofees! Sal enige hulp baie wardeer!
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Springbok jagplek
More Bennett
Welkom hier. Jong ek wil jou s? hier is baie vriendelike manne met baie kontakte en kennis, maar hier is so n paar re?ls en vir een moet jy darem vir ons vertel wie jy is ens. Gaan stel jou hier voor : http://jaracal.com/index.php/topic,3367.0.html
dan sal die manne jou met graagte help.
Mooiloop
PJ

Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.